Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Lyfstraf

with 61 comments

Die volgende gesprek is sedert 14 Oktober gevoer – op In a nutshell. Ek meen die gesprek verdien ‘n aparte draad…

Pieter Nortje

14 Oct 08 at 10:53 am

Soos in vanoggend se Beeld – Skole: dissipline vs. regte

Julle outjies het mos n rukkie gelede Mnr Buchan so beswadder omdat hy praat oor n goeie pak slae, wat sê julle geleerde sotte nou hier oor?

Pieter Nortje,

Jeffreysbaai.

___________________________________

Nathan Bond

14 Oct 08 at 12:21 pm

Pieter

Dissipline is inderdaad ‘n probleem. Meen jy om kinders te bliksem is die oplossing?

___________________________________

Pieter Nortje

14 Oct 08 at 1:29 pm

Nathan,

bliksem

From Afrikaans through South African English

hey you bliksem, you’ve finished all the milk

2. bliksem

Afrikaans verb meaning to hit, strike or punch

if he wasn’t so big, i’d bliksem that oke.

hit strike punch afrikaans ma

3. bliksem

something jenum used to call me because she loved me

i will always love you bliksem

Watter een werk vir jou?

Het jy kinders Nathan?

Ek het twee lekker stoutgat laaities 10 en 8, af en toe krap hulle mekaar se gatte en word kwaad dan klap die een die ander een, het hy ook nou sy boetie “ge-bliksem”, of hom maar net laat verstaan dat genoeg is nou genoeg,

Ek is nie n ou wat my kinders elke dag foeter nie, ek is Bipolar en as die tor van die boot af val (so dan en wan), dan wil ek almal “bliksem”,maar nie my kinders nie.

Ek tugtig hul wel met die roede, as die gort erg gaar is of die ore so toe is soos “n klei os se gat”,maar ek bliksem hul nooit,

My kinder jare het my pa my elke tweede dag “ge-bliksem”(met die roede) omdat ek vrek stout was, posbusse opgeblaas met chloor bomme, mense se biltong gesteel, en self goudvisse uit ou mense se visdamme,nie geluister as my pa vir soveelste keer in die kerk gesê dat ons kinders nou moet stil sit,hy het my oor my kinder jare baie ge-bliksem(met die roede), hoekom?, want ek het dit verdien!!

En is ek n slegter mens…… nee toe nou nie!Ek lewe nog, my gatvelle sit nog net waar hulle gesit het na soveel jare se fisiese aanranding van my pa, want dit is mos die kak wat die humaniste op dink as hul niks het om te doen,my pa se gebliksem(met die roede) het my laat verstaan dat vir elke aksie is daar n reaksie, en ek moes deur n lekker “bliksem” geleer het dat daar wel grense is, deur net daaroor te sou praat sou my absoluut niks gehelp het nie,want n jong laatie se kop is vol allerande stront, eers albasters,chappies,pinball by die kafee, en meisies se tieties, oj en jou tottie!dit maar net van die kak wat in n laaitie se kop sit van meisies ken ek min.

So was ek nou gebliksem in my lewe of wat, thanks pa, jy is my hero, sonder die bliksem in my jeug sou ek seker n regte BLIKSEM uitgedraai het,

Per toeval my pa is vandag maar 60 en in n rolstoel en hy bly nou by my, so nou bliksem ek hom elke aand, omdat hy my gebliksem het, dat is mos die humaniste se kak verskoning as jy as kind gebliksem was!!!

EK IS TEEN KINDER GEWELD EN ENIGE FORM VAN FISIEKE AANRANDING TEEN KINDERS EN GROOT MENSE!!!!

Pieter.

___________________________________

Nathan Bond

14 Oct 08 at 3:01 pm

Pieter

Dissipline is inderdaad ‘n probleem. Meen jy om ‘n kind van tyd tot tyd met ‘n “roede” (!?) te slaan is die oplossing?

___________________________________

Pieter Nortje

14 Oct 08 at 4:44 pm

Nee, dit is nie n lang termyn oplossing nie,maar wel kort termyn,(maar die effek daarvan het n lang termyn uitwerking) en n kind se dissipline(om te leer wat reg en verkeerd is) word gekweek in die vormings jare van n kind , ek dink tot so 8, daarna is dit baie moeiliker om n kind te dissiplineer(leer wat is reg en verkeerd), dit is hoekom die boek wat jy nie van hou ,my bybel sê buig die boom terwyl hy jonk is,dit is eintlik nie rocket science nie,

vat maar n plant as hy jonk en klein is kan jy hom laat groei soos, jy dit toelaat, n bonsai is n goeie voorbeeld hiervan,

probeer n 10 jaar oue boom laat groei soos jy wil hê hy moet, ek wet jou jy gaan lank besig wees,

Het jy kinders? vra ek weer,

N pak slae maak nie dood,dit maak groot, was jy te veel “ge-bliksem” in jou lewe, dat jy so daaroor voel?

pieter.

___________________________________

Nathan Bond

14 Oct 08 at 5:26 pm

Pieter

Dink jy dis ‘n goeie idee om “in die vormings jare van n kind , ek dink tot so 8, daarna is dit baie moeiliker om n kind te dissiplineer(leer wat is reg en verkeerd” vir ‘n kind te demonstreer dat geweld ‘n aanvaarbare opsie is?

___________________________________

Pieter Nortje

14 Oct 08 at 5:32 pm

vir volk en vader land!

het jy kinders?

___________________________________

Nathan Bond

14 Oct 08 at 5:47 pm

Pieter

Ek het twee tienerdogters.

Oopkop kinders. Doen goed op skool. Het ‘n vol sosiale lewe. Die oudste is al twee jaar in ‘n vaste verhouding met ‘n klasmaat wat ek ten volle vertrou. Albei my kinders is leiers. Hulle het sterk menings oor goed. Is baie gewild en lieflik aangepas. Hulle ma en pa vertrou hulle ten volle. Hulle drink nie – nie eens die wyn wat hulle op ons Sondagbraaie aangebied word nie. Hulle rook nie. Hulle doen nie drugs nie. Hulle bly Vrydag- en Saterdagaande laat uit – hulle hou sokkies of partytjies of fliek of eet uit of hou DvD-aande… soms ry ek om hulle te gaan haal; soms laai ‘n ander ouer hulle af.

Baie intense gesprekke met hulle al gehad. As jy wil seks hê – dís die gevolge; drugs – dís die gevolge…

Hulle word geleer om selfstandig te wees en dat dit oukei is – selfs voordelig – om ánder te wees. Van hulle vriende rook; een of twee is selfs gereeld dronk. Maar my meisiekinders woon dieselfde partytjies by.

Hulle is nog nóóit geslaan nie. Ek los geweld vir godiote.

___________________________________

Con-Tester

14 Oct 08 at 8:24 pm

The Christian god and his/her bloodthirsty instruction manual are not a good datum against which to decide issues of crime, justice and punishment.

That’s the point.

___________________________________

Nathan Bond

14 Oct 08 at 10:21 pm

I find it… funny (both ha-ha and strange) that it is inevitably the religious that subscribe to corporal and capital punishment. Given the “God” of, for example, Christianity and Islam, it is hardly surprising.

___________________________________

Con-Tester

14 Oct 08 at 10:39 pm

… as evidenced, for example, by the injunction to “kill the infidel.” But, once again, let’s brace ourselves for the disclaimers à la “But… but… but that’s not my religion! My religion is much more tolerant!”

Sure it is.

___________________________________

Pieter Nortje

15 Oct 08 at 9:41 am

Hi Nathan,

Ek het n oom in Uganda wat ook twee seuns het en nog nooit n pak slae gekry het nie, en hul is beide seker van die ordentlikste kinders wat ek ken,(hulle is ook godiote soos ek), soos met jou is die teendeel ook bewys,

wat vir die een ouers werk werk nie altyd vir die ander ouers nie, ek is een van die godiote wat my kinders tugtig(net wanneer ek vind dat dit nodig is), maar hulle meer lief het as die lewe self,

Dankie vir jou mail,

hier is nog lees stof uit vandag se beeld.

Klaskamer-rusie lei tot seun se dood

Oct 14 2008 08:13:59:527PM – (SA)

E-pos storie aan ‘n vriend

Bityi. – ‘n 17-jarige seun is in ‘n rusie by sy skool deur ‘n 14-jarige medeleerling doodgesteek.

Volgens supt. Mzukisi Fatyela, polisiewoordvoerder, het die twee leerlinge eergister in ‘n klas van die Phingilili Junior-skool in die Bityi-omgewing by Mthatha in die Oos-Kaap stry gekry.

Die ouer seun het ‘n mes uitgepluk en die 14-jarige gesteek. Die jonger seun het ook ‘n mes uitgepluk en sy aanvaller doodgesteek. Die jonger seun is in ‘n hospitaal behandel en toe gearresteer.

Hy sal in die Bityi-hof op aanklag van moord verskyn, het Fatyela gesê. – Sapa

(I find it… funny (both ha-ha and strange) that it is inevitably the religious that subscribe to corporal and capital punishment. Given the “God” of, for example, Christianity and Islam, it is hardly surprising. as evidenced, for example, by the injunction to “kill the infidel.” But, once again, let’s brace ourselves for the disclaimers à la “But… but… but that’s not my religion! My religion is much more tolerant!”

Sure it is.)

en vir jou my contender, blah-blah-blah, skryf in n taal wat ek die godioot kan verstaan, ek het net matriek!

___________________________________

Nathan Bond

15 Oct 08 at 10:13 am

Kinders moet nie geslaan word nie.

___________________________________

Pieter Nortje

15 Oct 08 at 1:57 pm

Dan moet kriminele ook nie getstraf word nie.

___________________________________

Pieter Nortje

15 Oct 08 at 2:27 pm

Die probleem lê eintlik by morele waardes, sonder dit kan jy jou kinders tugtig, of nie tugtig,die kans dat hy/sy n gomgat kan wees is groot beide kante toe.

___________________________________

Nathan Bond

15 Oct 08 at 3:50 pm

“Dan moet kriminele ook nie gestraf word nie”, sê jy Pieter.

Natúúrlik moet hulle gestraf word! Maar nie gesambok word nie. Nie gemartel word nie. Nie tereggestel word nie!

___________________________________

Pieter Nortje

15 Oct 08 at 3:54 pm

Hoe straf jy n ou wat jou dogter van 16 geryp het, en jou vrou, so kop met n byl oop ge kap het?

Sit hom maar in die tronk, vir 280 jaar, want hy het ook mos menseregte,

Maar hy het die regte van die mense vir wie hy lewenslange pyn berokken het se regte ontneem,

Pieter.

___________________________________

Nathan Bond

15 Oct 08 at 4:08 pm

Pieter

Ek meen daar is ‘n verskil tussen straf en wraak.

Ek is baie dankbaar dat ek nog nooit in ‘n situasie was waar ek iemand wat my naaste vriende en familie of my eie mense beseer of aangerand of vermoor het in die oë moes kyk nie.

Ek onthou iets wat my baie jare gelede gehelp het om my standpunt oor wraak te verander:

Toe Ronnie Bethlehem in sy motorhuis vermoor is het een van sy seuns in ‘n brief aan die Financial Mail gesê dat sy pa sy moordenaars se reg tot ‘n regverdige verhoor sou verdedig het. Daar was, so onthou ek die brief, geen sweempie van wraaksugtigheid by die skrywer te bespeur nie. Dit het my diep getref. En ek meen dit was ook die houding van die Sjamaan van Galilea.

About these ads

Written by Nathan Bond

October 15, 2008 at 18:54

Posted in Religion must go!

61 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nee wat, ou gert, hou julle galowiges eers op om jul kak in die openbaar as soetkoet te versprei, dit in kinders se kele te wil afdruk en ook om spesiale gunste tenoor jul onsin as jul reg te verwag, dan sou daar geen rede wees nie om jul onsinnighede in die openbaar te bespot.

    Maar julle kan julself net nie help om jul strooi oorals te verkondig nie, nè?

    Dalk voel julle nie regtig so veilig en seker oor jul god saak nie, of hoe nou?

    Con-Tester

    July 22, 2013 at 19:26

  2. Ek weet ek is na die maal Maar asb los Net Die Here uit as julle nie goed kan praat nie .

    gert

    July 22, 2013 at 15:27

  3. Nee, van al die deelnemers hier dink ek ek is die enigste een wie gister in die kerk was.

    Daan Van der Merwe

    December 26, 2012 at 08:55

  4. Julle is doodstil op liewe
    jesus se verjaarsdag. Seker almal kerk toe ne?

    Shazee

    December 25, 2012 at 09:56

  5. Hi folks,
    Some insightful, educational and most shocking reading

    http://en.wikipedia.org/wiki/List_of_scandals_involving_evangelical_Christians

    verifanie

    December 19, 2012 at 20:25

  6. Ja Daan, jy is natuurlik reg, hulle het indedaad ‘n kommersiele vriend in jesus. Net soos al die televisie predikers en ouens wat die “Mighty Moron” saamtrekke reel.

    Shazee

    December 19, 2012 at 08:13

  7. Nee Shazee!!! Dis ‘n grappie! Dink aan al die miljoene wat hulle gedurende die Kerstyd maak. Dink jy nie dis net logies dat hulle Jesus as ‘n vriend sal beskou nie?

    Daan Van der Merwe

    December 16, 2012 at 06:29

  8. Hulle weet mos wat die skapies wil hoor. As een dit doen moet almal, netnou verloor hulle besigheid.

    Shazee

    December 16, 2012 at 05:16

  9. Wat is Pick ‘n Pay, Game en al die groot geskenkwinkels se gunsteling Kersliedjie?

    “Wat ‘n vriend het ons in Jesus.”

    Daan Van der Merwe

    December 16, 2012 at 03:19

  10. Gert,
    Nadat jou pa jou aangerand het, het hy gaan draad trek terwyl hy gefantaseer het oor jou kaal gat.
    Hy het jou aangerand omdat hy self aangerand was. As jy eendag ophou om net al die kak in daai
    kakboek van jou te lees, en so ‘n bietjie lees oor die skadelike nagevolge van kinder aanranding, dan sal jy dalk insig kry. Kyk om jou rond, man! Kriminele, alkoholiste, allerlei verslaafdes, (kos, seks, rook, ens.).

    Dit is vir jou pynlik om jou kennis sodanig uit te brei, juis omdat jy fisies aangerand was. Lees bietjie die
    werke van Alice Miller. Jy kan dit google. Dan ook A.S. Neill van Summerhill. Lees gerus Love and
    Orgasm van Alexander Lowen, of selfs Wilhelm Reich se werke. Verbreed jou kennis man! Moenie vir die res van jou lewe in jou donker hoekie bly nie.

    Begin by Alice Miller se werke en daar sal vir jou ‘n ander wereld oopgaan. Google dan arthurjanov.com.
    en lees oor die traumas van ‘n weerlose fetus, pasgebore baba en klein kindjie wat net liefde en aandag nodig het. Leer verder dat ‘n kind moet toegelaat word om juis daardie vroee traumas uit te huil of skreeu
    dmv sy emosies. As jy net ‘n klein bietjie kan besef watse moerse skade aangerig word aan kinders,
    dan sal jy moontlik ook ‘n sekere mate van insig kry oor jou eie toestand, wat jy so verberg agter jou
    stellings dat daar “niks verkeerd is met jou nie”. Ek se vir jou jy praat kak….

    verifanie

    December 11, 2012 at 07:06

  11. Weet ek glo daar aan n pakslae op sy tyd,my pa het nog gegloe kaal gst oor die bankie en hy bliksem dat jy stil le en bid vir die einde.En glo my ons is lief vir hom en ons het beter ander kant uit gekom.En ek het nog steeds respek vir my pa.

    gert

    December 10, 2012 at 13:43

  12. Well folks,
    I just want to say a very sad (sob) goodbye to all and sundry. As you may know, I will not be here after the 21st of this month. That’s what I was told by those people who know everything and
    who are always right, y’know……..

    So once again… (sob sob sob), I feel so sad. I am going to miss being here on earth and posting
    letters, living, loving, eating, farting, fucking, pissing, shitting……and all the other wonderful things
    that one can do, but which will now be no longer.

    Adios amigos

    verifanie

    December 10, 2012 at 06:58

  13. Weet jy wat, Gert? Ek dink jy is net lus om kak te praat.

    Daan Van der Merwe

    December 2, 2012 at 19:00

  14. Wel ek het hier gelees wat julle ooms se maar ek kies dat my pa eder my gat aan die brand moet slaan as net om met my te praat of ander strawe te gee want as hy my pakslae gee dan weet ek en voel ek dat hy vir my om gee en lief is.En ek se dankie vir die Here dat ek so pa het.

    gert

    November 21, 2012 at 14:50

  15. Con-tester, ongelukkig is daar mense wat nie dissipline leer, as hulle nie pak kry nie. Mense verskil en daarom kan almal, nie met dieselfde benadering, hanteer word nie.

    Hans Matthysen

    November 13, 2008 at 22:30

  16. In samevatting, wil dit dan blyk dat of ’n ou nou pak gekry het of nie, maak niks verskil aan sy wetsgehoorsaamheid (of tronksit) want mense kan dissipliene leer sonder om gemoer te word.

    Ek is tevrede met die slotsom. Jy?

    Con-Tester

    November 12, 2008 at 08:31

  17. Con-tester, daar is ook die wat nooit pak gekry het, wat ook in die tronk sit. Ek dink, die hoof saak is, dat mens moet dissiplienne leer.

    Hans Matthysen

    November 11, 2008 at 22:27

  18. Hans Matthysen wrote (8 Nov 08 at 9:46 pm):

    Con-tester, ek is ‘n wetsgehoorsame burger wat selfonderhoudend is.

    Vir geen ander rede as dat jou pa vir jou ’n pak slae nou en dan uitgedeel het? Daar is mense wat ook selfonderhoudende en wetsgehoorsame burgers is wat nooit geslaan is. Dan is daar ook van die wat wel geslaan is wat iewerste in ’n tronk sit.

    Con-Tester

    November 9, 2008 at 12:42

  19. Con-tester, ek is ‘n wetsgehoorsame burger wat selfonderhoudend is.

    Hans Matthysen

    November 8, 2008 at 21:46

  20. Hans Matthysen wrote (6 Nov 08 at 10:20 pm):

    Ek het ook soms as kind pak gekry, toe dit nodig was en het geen skade gely en is inteendeel, beter daaraan toe.

    And, if I may ask, what objective criteria did you apply in order to arrive at that evaluation?

    Con-Tester

    November 7, 2008 at 10:28

  21. Julle almal, daar is ‘n tyd om te praat, ‘n tyd om straf uit te deel en daar is ‘n tyd om pakslae te gee. As praat nie help nie en straf ook nie, dan kan ‘n goeie pakslae, die gewenste resultaat oplewer. Om oor beproefte metodes te debateer, is sinneloos, want daardeur probeer jy net jou opvoedingstaak te ontduik, dit regverdig, omdat jy lafaartig is. Ek het ook soms as kind pak gekry, toe dit nodig was en het geen skade gely en is inteendeel, beter daaraan toe. Niemand het my gebliksem nie. Nathan, dogters is gewoonlik nie so stout soos seuns nie, hoor.

    Hans Matthysen

    November 6, 2008 at 22:20

  22. Pieter!

    Ek hom al die jare lank gesoek, eers deur die NGee, Ngee, Ngee kerk. Daarna het ek uitgewyk na die katolieke kerk, asook ander denominasies. Daarna het ek selfs by die Moslems en Jode gaan draai. Moet dus nie vir my se om weier te soek nie.

    Ok, maar jy reken ek moet verder soek? Wat is jou voorstel buiten die Bybel? Komaan asb? Gee my n kief voorstel! Jy is mos ”close” met jou skepper/god!

    Nou! Nou het ek vir jou die geleentheid gegee om n voorstel te lewer. Nou is dit my kans! Ek stel voor jy lees en luister n bietjie weier as jou brons tydperk storieboek. Ek bedoel dit nie disrepeskevol nie,maar lees asb die bybel (of wat ook al) vir wat dit is.

    ps, jyt nog nie my vraag geantwoord nie? Het jy dalk onlangs vir god bereik op sy selfoon om n meeting te reel?

    Rick

    October 31, 2008 at 23:19

  23. Rick sê:Is dit hoe jy jou kliente hanteer?

    WAT HET DIT MET DIE PRYS VAN EIERS UIT TE WAAI?

    Ek weet ek is nie n slim ou nie maar ek dink jy sit in die kak vas, jy is nie eers deur die kak nie!

    Pik by Rick

    (Hoekom is dit vir god, n wese wat alomteenwoordig, almagtig is en wat vinniger as die spoed van lig kan beweeg SO moeilik om n bietjie van sy/haar tyd (n mensgemaakte konsep) af te staan om n fisiese verskyning te kom maak?)

    Ek weet nie ek skryf nie my SKEPPER voor nie, hoekom doen jy nie bietjie die moeite en soek hom nie, ek dink HY mag dalk al moeg gesoek wees na jou.

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 31, 2008 at 17:01

  24. Gulukkig het my pa nie julle respek nodig nie, hy kry genoeg ware liefde van ons familie en sy SKEPPER,

    Dalk moet ek julle twee outjies oornooi sodat hy bietjie sy ervaring van die dood aan julle kan beskryf, hy was 11 dae in n koma(MET SY VERLAMMING), en die ventilators was afgesit, so hy het die dood(hoe dit ook mag klink)iN die oe gestaar, en sy skepper kon proe, voel, hoor, sien,vat, ens ,maar nou praat ek seker weer kak, of my pa het sy onderbroek gerook tydens die ervaring, julle ouens sonder geloof het mos altyd iets wys by te voeg, soos ek vroeer gesê het…….

    “A MAN WITH AN EXPERIENCE IS NEVER AT THE MERCY OF AN ARGUMENT”

    As dit wat met my pa gebeur het n leuen was, en hy het die leuen verkondig, dan sal ek ongelukkig elke woord van kennis en wysheid wat hy my geleer het ook in twyfel moet trek,

    So disrespek teenoor enige ongelowige sot daar buite!

    GODiote bo!

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 31, 2008 at 16:56

  25. Verder….

    DW: “Met respek teenoor jou pa se toestand , maar”

    Ek stem! Respek vir die man.

    Maar…

    Disrepsek teenoor diegene wat hoop put uit god. Hierdie tipe bygeloof moet dringend stop!

    Rick

    October 31, 2008 at 13:47

  26. Pieter

    Ek het gese dat ek hom/haar nie in n storieboek wil ontmoet nie. Ek verwag nie dat jy jou skepper/meester moet voorskryf wat om te doen nie, maar dalk kan jy n goeie woordjie vir my insit?

    Hier is n geleentheid vir god om sy/haar ledetal op te skuif….en nou verwys jy my na n storieboek? Is dit hoe jy jou kliente hanteer? Hoekom is dit vir god, n wese wat alomteenwoordig, almagtig is en wat vinniger as die spoed van lig kan beweeg SO moeilik om n bietjie van sy/haar tyd (n mensgemaakte konsep) af te staan om n fisiese verskyning te kom maak?

    Nee wat…

    Rick

    October 31, 2008 at 13:43

  27. DW,

    Ek verwag geen respek van jou af, en sal ook geen terug gee,

    Ek sal nie weet hoekom my GOD my pa nie weer laat loop nie, dit is gelukkig nie waarop ons,ons geloof basseer nie,

    “GOD as jy my gesond maak aanbid ek jou, maar as dit nie gebeur word ek soos DW”HA-HA hoe sotlik is dit!

    Ons (my pa) het lankal berusting gemaak met die feit dat hy nooit weer sal loop, dalk het my GOD n siek sin vir humor deur dit toe te laat, jy sa nie glo hoeveel mense ek help wat getremd is nie, ek vat dan tot die outjies van Checkers en Spar aan oor swak parkeer plekke, n hulle verander gou hul opinie oor gestremdes, ek sou nooit soveel gedoen het as my pa nog op sy bene was nie, maar laat ek eerder shut-up want nou-nou dink jy ek wil n got wees.

    Ons ligaampies is maar net n bio-chemiese eenheid wat weens n gebroke wereld , aan gebrekke blootgestel word, maar nee kom ons gee vir GOD die skuld as ek oud word en ek in n sakkie moet kak, omdat my hol slap geraak het,

    GOD maak gesond wanneer en wie hy wil en hy gebruik wie hy wil, ons wil is nie sy wil, maar jy sal natuurlik een of ander perverse ding kwytraak soos ek nou al gesien het,

    “A MAN WITH AN EXPERIENCE IS NEVER AT THE MERCY OF AN ARGUMENT”

    My GOD gee my al die hoop in die lewe, of jy dit wil, kan, sal, moet, miskien,dalk moontlik, verstaan skeel my min, tot die teendeel vir my bewys is sal ek glo!!

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 31, 2008 at 11:56

  28. Pieter
    Met respek teenoor jou pa se toestand , maar
    ek het fokol – soos in absoluut fokol respek vir ‘n godidioot soos jy wat “God” as ‘n sielkundige laat my lekker voel pilletjie gebruik.

    As jou god werklik is , hoekom verlos hy nie jou pa van sy toestand nie , hoekom geen hy nie arms en bene terug vir mense wat dit verloor het nie , maar hoekom kan jou god ‘n verkouse in 6 dae genees ?
    Watse foking hoop gee hierdie wegkruipertjie god vir jou?

    DW

    October 31, 2008 at 07:48

  29. Hi Rick, Nathan,

    Man dit is maklik om GOD te vind ek dink iewers tussen Genesis en Openbaring, ek vind hom daar eleke aand,dan chat ons lekker,

    Ook saam met my pa wat lam lê in die bed, hy kry HOM ook elke aand tussen G en OB, jy kan hom kuier hier in Jeffriesbaai dan stel ek jou voor, jammer ek kan ongelukkig nie vir HOM voorskryf vir wie en wanneer HY moet gaan kuier nie,

    Ek weet nie van GOD se glans wat jou verblind nie maar ek het al ervaar hoe dit my verbaas laat staan,om te verduidelik mag dalk in te n lang mail ontaard, maar ek sal uitbrei indien julle my sou toelaat.

    Skuus ouens dit is 5:30, ek moet ry, die pad is lank tussen Uitenhage, en Jeffriesbaai,

    Groete,

    Pieter

    Pieter Nortje

    October 30, 2008 at 17:32

  30. Ek vra al baie jare lank wat Rick hierbo vra: om “God” te ontmoet. Fisies. Ek wil bladskud met “God”. Ek verwag hy moet my ernstig genoeg opneem om tyd aan my af te staan. behalwe dat ‘n paar gelowiges my gesê het dat “God” se “glans” my gaan verblind, het niemand nog aangebied om my voor te stel nie.

    Glans”!? Maak sin ja. As jy nou hárd daaraan dink.

    Nathan Bond

    October 29, 2008 at 09:13

  31. DW bestaan as mens, nie as got nie.

    Kan jy my aan jou got voorstel? Ek woon tans ongelukkig nie in SA nie, maar jou got is mos orals, nie waar? Ek het baie tyd beskikbaar, so laat weet my asb of hy/sy tyd kan afstaan aan my. Ek wil hom verkieslik nie dmv n boek of ervaring ontmoet nie, maar fisies. Leme know!

    rick

    Rick

    October 29, 2008 at 08:48

  32. Hi Rick,

    Ek wonder of DW bestaan? laat mens dink?

    Gelukkig weet ek dat my GOD bestaan, al sê wie wat,

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 28, 2008 at 17:16

  33. Nee, Pieter, DW is nie n got nie, want gotte bestaan nie. Nie eers DW se drie gotte bestaan nie….iets waaroor ek effe jammer is!

    Rick

    October 27, 2008 at 15:38

  34. net soos jy sê DW jy is mos alswetend is jy nie dalk n got nie?

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 27, 2008 at 15:22

  35. Pieter

    Wel jammer om te hoor dat jy fokol van jou eie geloof af weet

    DW

    October 27, 2008 at 15:11

  36. PRAAT JY OU DW, MY GELEERDE SOT, STUUR GROETE AAN JOU 3 GOTTE.

    DIT PAS NIE NET BY MY GELOOF NIE MAAR OOK MY HAARSTYL!!

    PIETER.

    Pieter Nortje

    October 27, 2008 at 09:37

  37. pieter

    as jy belaglik wees onthou net dit pas by jou geloof

    DW

    October 24, 2008 at 16:38

  38. Hi Nathan,

    n update voor die naweek,

    My laaitjies vat nou lekker kaanse, ek sit gister-aand in die bad en chat met my jongste, die een wie se gat ek geraps het,

    (oja ek het nog nie vir hulle van my nuwe strategie gesê nie,)

    Ek maak hom vol en sê ons het nou besluit dat indien hulle hul swak gedra of windgat teenoor hulle ma optree(die 10jarige doen dit nou)gaan ek laat hulle die plaveisel om my huis met n tande borsel vee, en die gras se kante met n nael knipper sny, en die erf se lengte uitmeet met n tande stokkie!

    Hy het my aan gekyk en gesê “ag pappie” en omgedraai en geloop,ek dink hy dink dat ek lekker kak kan praat!

    Groete vir eers,

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 24, 2008 at 12:42

  39. all this strife and snot en trane?

    Is nie dit is: Gesang snot vers trane!

    Ken jy nie jou gesange en psalms nie:>

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 23, 2008 at 14:21

  40. But I can’t let you off totally. Q: Why doesn’t your God just obliterate Satan and then all this drama won’t have to happen? Why does he (that is HE) keep Satan alive and cause (he’s omnipotent, remember?) all this strife and snot en trane?

    Wens ek het self geweet?:<

    Ek net soos jy moet maar wag en sien.

    Groete,

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 23, 2008 at 14:18

  41. Johan. Jy is kerklik, dominee-agtig, preker materiaal. Die manier waarop jy kinders slaan en boewe arresteer vermeng (verwar?) is uit die boonste rakke van die kuns van met gelowiges se koppe fok.

    bewilderbeast

    October 22, 2008 at 14:18

  42. Well done, Pieter! It ain’t easy – believe me, I know. Although my instincts are totally anti-corporal punishment and I would never allow a school to re-introduce it (did you hear the Freedom Front Youth League calling for its re-intro?), when words and wisdom fail me I have grabbed the hairbrush and smacked a 6yr-old bum – and I inevitably feel awful afterwards, so it’s seldom and getting rarer. And I, too, apologise for it (so why did I do it in the first place??!?!?).
    I hate it especially because it only happens when wisdom fails me.

    But I can’t let you off totally. Q: Why doesn’t your God just obliterate Satan and then all this drama won’t have to happen? Why does he (that is HE) keep Satan alive and cause (he’s omnipotent, remember?) all this strife and snot en trane?

    bewilderbeast

    October 22, 2008 at 14:14

  43. Uitstékend, Pieter!

    Praat ten minste éérs. Ek wens jy sal besef hoe ernstig ek oor hierdie saak voel en hoe opreg ek belangstel in jou mening hieroor. Vertel my asseblief tog wat jou ondervinding is oor die volgende weke en kom, beide van ons! – laat ons ‘n oop kop hou!

    Net nog dít: ‘n Man wat sy kind om verskoning kan vra is ‘n gróót man!

    Nathan Bond

    October 21, 2008 at 17:54

  44. Hi Nathan,

    Ek moet bieg;

    Ek het saterdag my jongste se gat geslaan, maar het regtig sleg gevoel na die tyd, omdat ek die vrees in sy oe kon sien,en ek het genoeg guts gehad om hom omverskoning te maak,

    n goeie gat slae is goed op sy tyd, maar ek gaan van nou af eerder met my kinders praat as hul verkeerd opgetree het, en sal dan besluit of die roede ingelê moet word.

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 21, 2008 at 16:35

  45. DW:

    Nou verklaar ek julle sot n groot sot,mag jul klein sotte by die dosyne voortbring!!

    Freedom of speech – yip !!!
    Fuck Jesus and the other 2 gods.

    DW:

    It takes to to f…, but you are not invited!

    GOD ,JESUS, HEILIGE GEES, die DRIE IN EEN wat almal se verstand te bowe gaan.
    GOD,GOD, YOU ARE FATHER SPIRIT JESUS!!!!!!!!!!

    Nie eers ek of die geleerde sotte kan nie!!.

    Pieter.

    Pieter Nortje

    October 21, 2008 at 16:31

  46. Johan

    Elke mens het ‘n plig, bo en behalwe ‘n reg, om homself of haarself te verdedig. As my vrou en dogters bedreig word sal ek doodmaak as dit moet.

    Ek meen egter dat geweld in die afwesigheid van “clear and present danger” onaanvaarbaar is. En George Bush se “preventative violence” is ‘n waansinnige idee!

    Die geweld wat deur noodweer vereis word is hééltemal anders as die geweld wat nodig is om ‘n kind te slaan en vir die kind aan te dui dat geweld ‘n aanvaarbare manier is om verandering te vestig.

    Moenie kinders slaan nie! Wáár kóm die mensdom aan sulke waansin!?

    Nathan Bond

    October 21, 2008 at 15:39

  47. Nou vra ek net: As ons teen geweld is, wat doen ek as ek by die huis kom en iemand het ingebreek en is besig om my vrou te verkrag? (Ek dank die Here dat ek, soos jy Nathan, nog nooit in so ‘n situasie was nie, maar dis miskien goed om in ons land voorbereid te wees?)

    Ek gaan sit en vra hom mooi om af te klim, “want jy maak haar seer”. Of ek stap telefoon toe, bel die polisie en vra om hom asb te kom haal, dan sit ek en wag vir hulle? Of gaan sit en intense gesprekvoer oor die gevolge?!?!

    Nee jammer, vergewe my asb vir my “geweldadige” reaksie, maar ek gaan hom af ruk en my bes doen om hom so seer moontlik te maak en as ek ‘n wapen by my het, kan ek nie belowe dat ek dit nie sal gebruik nie!
    Dan gaan ek baie dankbaar wees dat my pa ons nie gestop het as ek en my broer mekaar ‘n paar goeie shots gegee het oor een of ander simpel rede nie. (Hy het miskien gedink ons sal dit eendag nodig hê)

    Is dit ‘n oplossing? Verseker nie! Die gaan nie geweld in ons land oplos nie. Dit gaan nie verkragtings stop nie, maar ek glo dit is die enigste manier om my vrou op daardie oomblik te beskerm. Dus die kort-termyn oplossing waarvan Pieter gepraat het.

    Jammer ek het nie enige ander kreatiewe idees vir ‘n oploosing nie. Miskien kan iemand my help!

    Johan

    October 21, 2008 at 14:57

  48. Freedom of speech – yip !!!
    Fuck Jesus and the other 2 gods.

    DW

    October 21, 2008 at 13:46

  49. Hi Ou DW,

    MISKIEN KAN JY EN SY TROU, EN JOU 3 GOTTE EN SATAN UIT NOOI,NA DIE ONTHAAL, DAN KAN JY VIR HULLE UIT GENESIS LEES,

    VERBEEL JOU DIT?!

    LOS ANGELES (Reuters) – Comic Kathy Griffin’s “offensive” remarks about Jesus at the Creative Arts Emmy Awards will be cut from a pre-taped telecast of the show, the Academy of Television Arts and Sciences said on Tuesday.

    Griffin made the provocative comment on Saturday night as she took the stage of the Shrine Auditorium to collect her Emmy for best reality program for her Bravo channel show “My Life on the D-List.”

    “A lot of people come up here and thank Jesus for this award. I want you to know that no one had less to do with this award than Jesus,” an exultant Griffin said, holding up her statuette. “Suck it, Jesus. This award is my god now.”

    Asked about her speech backstage a short time later, an unrepentant Griffin added, “I hope I offended some people. I didn’t want to win the Emmy for nothing.”

    The speech drew fire from a leading Roman Catholic group, the Catholic League for Religious and Civil Rights, which condemned Griffin’s remarks as “obscene and blasphemous.”

    “It is a sure bet that if Griffin had said, ‘Suck it, Muhammad,’ there would have been a very different reaction,” Catholic league president Bill Donohue said in a statement posted on the group’s Web site. He called on TV academy president Dick Askin to denounce Griffin’s “hate speech” and on Griffin to apologize.

    An edited version of the Creative Arts Emmys is set to air on cable television’s E! Entertainment Network on Saturday, the night before the live Fox network broadcast of the main Primetime Emmy Awards.

    “Kathy Griffin’s offensive remarks will not be part of the E! telecast,” an academy spokeswoman said on Tuesday. An “abbreviated version” of her acceptance speech will air, instead, she said.

    Griffin’s reaction to the imbroglio, according to a statement issued by her publicist: “Am I the only Catholic left with a sense of humor?”

    Pieter Nortje

    October 21, 2008 at 09:14

  50. How deliriously, deliciously ironic: A cave-dwelling, longdrop-skulking, porridge-craving turd ejected by a galloping donkey. Still, despite your implied claim to the contrary, you clearly can follow my meaning well enough.

    Ja ons Afrikaners is darem nie so stupid soos die ingils manne dink nie! LOL.

    Pieter Nortje

    October 20, 2008 at 14:08

  51. Pieter

    Ek het fokol gotte , dis jy wat die fokers aanhou , binne in jou verbeelding .

    Jou gotte kan nie sonder satan bestaan nie. Om die waarheid te sê jy glo aan 4 gotte , die een got – satan – is net nie almagtig nie alhoewel hy die wêreld rule.

    Nee wat , daai micky mouse website doen dit nie vir my nie. Jy moet onthou ek was ‘n Christen eers gewees. Ek ken al julle foking godgelowige idiote , soos in almal.

    Sonder satan val julle kaartehuis van godidioticy inmekaar . Se vir my , waar in die storie van Genesis kom satan se naam voor ?

    DW

    October 20, 2008 at 13:13

  52. Pieter Nortje wrote (20 Oct 08 at 11:17 am):

    [I]n watter grot is jy gebore, of het jou ma jou agter die toilet met suurpap uitgelok, of is jy uitgeskyt deur n donkie wat gallop?

    How deliriously, deliciously ironic: A cave-dwelling, longdrop-skulking, porridge-craving turd ejected by a galloping donkey. Still, despite your implied claim to the contrary, you clearly can follow my meaning well enough.

    Con-Tester

    October 20, 2008 at 13:00

  53. DW:

    Ons chat oor lyf straf nie die bestaan van jou 3 gotte nie,
    Vat die tipex die ou testament is vol woorde, jy sal maar n Waltons moet gaan koop.
    Ek verskil baie van die Jehova’s en die ander outjies wat jy noem, gaan kyk maar op die webtuiste http://www.contenderminstries.com, dit gee jou die verkille tussen die Christen geloof en die ander bollie daar buite.
    Ja my GOD like dit kwaai, want ek leer my twee laaities reg, self GOD het vir satan soos n bliksem straal uit die hemel gewerp, so hy like bliksem kwaai!

    Maar mut nou nie stres daaroor nie want jy glo mos nie in 1 van hulle nie.

    My Ou contender,

    jy kan maar skryf in holangs of in keellangs net soos jy wil, ek weet dat ingils die universele taal is, my jongste laaitie is in n engelse skool,ek reject nie die ingels nie as kommunikasie taal nie, ek weet dat die ganse mensdom die taal gebruik, in watter grot is jy gebore, of het jou ma jou agter die toilet met suurpap uitgelok, of is jy uitgeskyt deur n donkie wat gallop?

    groete

    eers.

    Pieter Nortje

    October 20, 2008 at 11:17

  54. Pieter Nortje wrote (15 Oct 08 at 9:41 am):

    en vir jou my contender, blah-blah-blah, skryf in n taal wat ek die godioot kan verstaan, ek het net matriek!

    Would you be more comfortable if I wrote in Fisticuffs? How about Smacking? Clouty, maybe? But here’s the kicker: whether you like it or not, English is the de facto language of the world in all areas that count, namely commerce, science and politics, and your rejection of it as a communication medium is a revealing mark of a hidebound innocence concerning the real world as it actually is in the 21st century.

    Con-Tester

    October 18, 2008 at 20:12

  55. Pieter

    Histories gesproke , kan jy asb vir my die Drie –enige God se ontstaan verduidelik.(die 3 gotte wat 1 maar 1 is wat 3 is)

    Kan ek maar die OT uit die Bybel tipex, want dit blyk nie meer van toepassing te wees nie.

    Dit blyk ook dat jy Paulus se Christelike teorie aanhang. Het jy al hieroor gedink ? Het jy al gedink hoe min verskil jy van die Jehova’s en LDS ‘s en SDA’s.

    Jy het Paulus , die ander het vir Smith , Russel en White . Dan is daar ‘n ander groepie wat vir Mohammed het en ‘n ander groepie wat vir Peter het.

    Foket ma julle is snaaks .

    DW

    October 18, 2008 at 10:19

  56. Ja Nathan

    Daar trap ou Pieter toe in die strik. Bliksem met die hand of sambok of sweep – bly bliksem en sy 3 gotte wat 1 is like dit soos in baie .

    DW

    October 18, 2008 at 10:10

  57. Pieter

    Ek bliksem hulle nie met n sweep nie ook nie met n sambok nie, in watter eeu is jy gebore?(opgebring) maar tugtig hul met my plat hand op die gat…

    Geweld is dus heel aanvaarbaar… dit hang net af van wat jy gebruik!?

    Vergeet nou maar die bietjie ongemak – dis beswaarlik pýn wat op die boude gevoel word – van ‘n pak slae. Dink aan die boodskap wat die pak oordra: As iets verkeerd loop, as reëls verbreek word, is geweld die antwoord. Dít is wat by ‘n kind van ‘n “roedegebruiker” in sy vormingsjare vasgelê word.

    Dan het ons nog die onsmaaklike verontwaardiging om te wonder oor ‘n gemeenskap wat geweld as eerste, as énigste opsie beskou!

    Raai – wil jy ‘n tienermeisie haar gedrag sien aanpas? Vat haar selfoon af. Fóóóókít! As jy nou verandering teen die spoed van lig wil waarneem…

    Nathan Bond

    October 17, 2008 at 19:41

  58. Nee ou DW,

    Ek bliksem nie my kinders nie, duidelik kan jy nie lees nie.

    Ek bliksem hulle nie met n sweep nie ook nie met n sambok nie, in watter eeu is jy gebore?(opgebring) maar tugtig hul met my plat hand op die gat, sodat ek self kan voel hoe seer dit is(moet asb nou net nie aan micheal jackson dink nie).(los uit jou tottie)

    In watter verdraaing van die bybel lees jy al die stront waaroor jy skryf, sê gou die 33, 83, of watter verdraaing, werk vir jou?

    Jy moet bietjie uit die ou testament beweeg na die nuwe testament toe, oja maar daar is dalk nog besig om evolusie tussen jou ore aan te gaan, so miskien oor honderd jaar van nou sal jou 1 brein sel na twee toe verander het, en dan miskien sal jy die nuwe testament ondek, n leidraad vir jou my geleerde sot, Matt is nie waar die nuwe testament begin nie, moenie laat jou brein sel dit hoor, dalk ontplof hy/sy/dit!

    Ek is nie n Mnr Angus Buchan aan hanger nie, maar omdat ek in die selfde GOD as hy glo verstaan ek waar hy vandaan kom, ek hang nie mense aan nie maar die GOD 3 EENHEID, (en moet asb tog net nie weer afgaan oor die 3 gotte wat 1 is nie, jy klink soos n 7 single wat gespeel word wat te lank in die son gelê het!

    Jy is inderdaad korrek my GOD is gevaarlik, en jaloers op sy kinders, maar ek laaik HOM kwaai net soos hy is, want hy laaik my kwaai net soos ek is!!LOL.

    Bliksem ek my vrou ook?

    Daar binne die vakuum wat veronderstel is om jou 1 breinsel te huisves is wel iets, dit is n wiel wat draai maar die hamster is dood!

    Ek is al 13 jaar getroud, en ek het 2 kinders so sy het al my sambok gesien!

    Groete vir sproete, ou DW!

    ONS PRAAT WEER LATER OOR DIE KOIEKIES EN KALFIES,NOU MOET EK RY SODAT EK MY SAMBOK KAN AAN SWAAI BY DIE HUIS, EK KOM MAMMA EK KOM!!!!!!!!!!

    Pieter Nortje

    October 17, 2008 at 17:30

  59. Pieter

    Bliksem jy jou vrou ook ?

    DW

    October 16, 2008 at 09:26

  60. Pieter Nortje

    Bliksem jy jou kinders?
    Bliksem jy hulle met ‘n sambok ?
    Bliksem jy hulle met ‘n sweep?
    Bliksem jy hulle as jy emosioneel is ?
    Sal jy hulle bliksem as hulle vir jou hê dat jou 3 gotte wat 1 is ‘n versinsel is?

    Kap jy hulle koppe teen rotse (Bybelse opdrag) as hulle ongehoorsaam is?
    Gooi jy hulle vir bere as hulle vir ou mense lag?
    Maak jy die mense dood as hulle op die Sabbat werk?
    Is jy so Bybels korrek/ gehoorsaam as wat jy en Angus wil voorgee?
    Jou 3 gotte wat 1 is is fokking gevaarlik , ‘n jaloerse fokker soos jou 3 gotte wat 1 is gevaarlik, foking gevaarlik!!!

    DW

    October 16, 2008 at 09:26


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: