Nathan Bond’s TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

The Templeton Foundation panics!

with 21 comments

20090623 Templeton ad

Written by Nathan Bond

June 28, 2009 at 6:29 pm

Posted in Religion must go!

21 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Trouble is, every gap that is filled leaves two smaller ones to either side of it. That, plus quite a bit of cultural momentum is why theology persists: to spindoctor the ever-diminishing gaps in our knowledge into a pseudo-coherent narrative that paints bullshit as wisdom. In truth, this god thing raises more profound questions than it pretends to answer.

    Con-Tester

    June 29, 2009 at 10:14 am

    • Duuu? Ek dink jy het jouself daar verloor. Sterkte met die soek – ding!!

      prayerweb

      July 4, 2009 at 5:12 pm

      • Jy dink verkeerd. Wat presies verbyster jou in die wat ek bo geskryf het?

        Con-Tester

        July 4, 2009 at 11:03 pm

  2. You are so clever, that you are actually dumb from your cleverness.

    Hans Matthysen

    July 2, 2009 at 10:56 pm

    • Wow Hans Matthysen, that’s really deep! Can you maybe explain it in simpler terms for those who fall short of your towering intellect?

      Con-Tester

      July 3, 2009 at 4:55 pm

  3. Hans!! 10 uit 10. Dis wat my nog die hele tyd van Connie pla. Ek kon nwt nie my vinger daarop lê nie.

    Daan Van der Merwe

    July 4, 2009 at 6:15 am

    • En ou Danie, die ding wat my nog die hele tyd oor julle gelowiges pla is dat julle te onnosel is om julle eie dwaasheid te erken. Ek kon nog altyd my vinger daarop gelê het.

      Hoe dit ook al mag wees, watse insiggewende punte het jy of jou gelowige tweeling, jou intellektuele ampsgenoot hierbo tot die gesprek nou eintlik bygedra?

      Con-Tester

      July 4, 2009 at 11:15 am

      • Dat mense wat in ‘n “God” glo énigiets anders verbysterend kan vind is verbysterend.

        Nathan Bond

        July 5, 2009 at 8:32 pm

      • Inderdaad! Goeie punt.

        Con-Tester

        July 5, 2009 at 9:52 pm

  4. “There is enormous danger in a meandering into metaphysics, in covering the challenge of evolving understanding with the theist tarpaulin of faith, for as science advances, so the magician retreats, eventually to be pushed off the edge of space and time altogether, and into redundancy.”
    Paul C. Davies, Physics and the Mind of God, The Templeton Prize Address, 1995.

    Nathan Bond

    July 5, 2009 at 8:31 am

  5. Con-Tester, vra maar as jy iets nie verstaan nie.
    1 Kor. 1:19 want daar is geskrywe: Ek sal die wysheid van die wyse mense vernietig en die verstand van die verstandige mense tot niet maak.
    1 Kor. 1:20 Waar bly die wyse? Waar bly die skrifgeleerde? Waar die redetwister van hierdie eeu? Het God nie die wysheid van hierdie wêreld dwaas gemaak nie?
    1 Kor. 1:21 Want aangesien in die wysheid van God die wêreld deur die wysheid God nie geken het nie, het dit God behaag om deur die dwaasheid van die prediking die wat glo, te red;
    1 Kor. 1:22 want die Jode vra ‘n teken en die Grieke soek wysheid,
    1 Kor. 1:23 maar ons verkondig Christus wat gekruisig is, ‘n struikelblok vir die Jode en dwaasheid vir die Grieke;
    1 Kor. 1:24 maar vir die wat geroep is, Jode sowel as Grieke: Christus, die krag van God en die wysheid van God.

    Hans Matthysen

    August 6, 2009 at 9:44 pm

  6. Nathan, I don’t believe in God as a magician and I know many “Christians” do.

    Hans Matthysen

    August 6, 2009 at 9:48 pm

  7. Ek vra nou vir die hoeveelste keer maar ek kry net kak antwoorde en kak vir antwoorde, Hans Matthysen: “Wys my jou fokken bewyse!?” Toe nou man, ek’s redelik (eintlik onredelik) geduldig, maar jy neuk my rond met jou onnosel stories.

    Con-Tester

    August 7, 2009 at 9:28 pm

  8. Con=Tester, soek en jy sal vind.

    Hans Matthysen

    August 21, 2009 at 10:22 pm

    • Nog onnosel bog. Hoekom is ek nie verbaas nie? Want jy’t niks bewyse nie, net kultoertjies en voorgee en ontduikings. En, erger nog, nie eers die opregtheid om dit in te sien en toe te ken nie.

      Con-Tester

      August 22, 2009 at 8:24 pm

  9. Con-Tester, jy kon, tot op datum, nie bewys, dat die boodskappe wat ek in die Bybel kry, vals is.
    Mens kan net bewyse kry wanneer mens ‘n opregte gesindheid (kleed aan het) handhaf.

    Hans Matthysen

    August 26, 2009 at 9:36 pm

  10. Hans, jy dink seker jy’s ontsettend slim met jou “jy kon, tot op datum, nie bewys, dat die boodskappe wat ek in die Bybel kry, vals is” gebabbel. Die feit bly staan dat jy nog niks wat jy beweer het oor jou “bybel verstand” nog kon bewys het. En dit is jou taak as die beweerder om dit te bewys, nie myne om dit te weerlê nie. Hoeveel keer moet dít nog gesê word?

    Con-Tester

    August 28, 2009 at 1:27 pm

    • Is. Hans, wat jy voorhou moet jy kan bewys. Jy faal jammerlik. Probeer man!

      Nathan Bond

      August 29, 2009 at 5:49 am

  11. Con-Tester en Nathan, daar is net een manier om die bewyse te bekom en dit is, om saam met een, die pad te stap.

    Hans Matthysen

    September 3, 2009 at 9:13 pm

    • Ons, of ek ten minste, het die pad gestap, ’n punt wat jy lief is om te vergeet. Die pad het niks bewyse op hom nie, net onsin en illusies.

      Con-Tester

      September 5, 2009 at 12:36 am

  12. Con-Tester, dit blyk dat jy ‘n dwaal pad gestap het en dus geen bewyse kon vind. Die Bybel waarsku ons teen die huurlinge.

    Hans Matthysen

    September 11, 2009 at 9:37 pm


Leave a Reply