George Claassen “onttrek”…
Dr George Claassen onttrek aan die godsdiens-in-skole-debat oor “persoonlike aanvalle”?
As Hus, Savonarola, Luther, Copernicus, Thomasius, Wallace, Spangenberg, Dawkins en Harris sulke dun velletjies gehad het, wáár was ons vandag – besig om brandstapels te bou!?
Die bewese verdommende invloed van oortuiging sonder bewys en op grond van onvolledige inligting en bevooroordeelde opinie skreeu ten hemele teen die tradisionele godsdiensonderrig.
Godsdiens verryk die ontwikkelende insig oor mensheid, maar om in die godsdiens antwoorde te soek oor die hoes, die hoekoms en die toekoms van mensheid is ontoepaslik.
Sterk stemme is nodig om die onderskeid te identifiseer en geldende onderrigbesluite af te dwing.
Die uitdaging is om ‘n toekomstige generasie leiers te verseker wat onbelas is met opgesierde reproduksies van voorwetenskaplike onkunde oor mensheid.
Protes is nie vir sissies nie.

George’s blog disappeared this afternoon. Maybe he got hacked by a religious nut on a mission.
Con-Tester
October 2, 2009 at 6:01 pm
Con-Tester, I believe George’s blog must have been “deleted” by himself or someone with his login details.
Oubaas
October 3, 2009 at 9:33 am
Well, someone unauthorised using a set of login details is what I meant by “hacked.”
Be that as it may, I have it on reliable authority that it is a “technical problem,” one that occurred previously about nine months ago, and that it is “being attended to.” Not very informative, but make of it what you will.
Con-Tester
October 3, 2009 at 3:42 pm
Good riddance to bad rubbish.
Hans Matthysen
October 6, 2009 at 10:45 pm
Ooh look, a judgement!
Con-Tester
October 7, 2009 at 9:46 pm
Con-Tester, it was no judgment, only an observation.
Hans Matthysen
October 14, 2009 at 9:55 pm
Ooh look, another judgement. Look the word up, Hans.
Con-Tester
October 15, 2009 at 7:49 pm
Con-Tester, I looked up the word and would agree, that you are correct. It should be noted though, that I did not say it in a sense of condemnation, but rather as an opinion.
Hans Matthysen
October 19, 2009 at 9:31 pm