Angus bid vir reën in George
George, die hoofstad van die Tuinroete, het nie ‘n waterprobleem nie; George het ‘n waterbestuursprobleem. Vra die politici.
Angus Buchan – “die reënmaker”, nogals! – gaan op 6 Oktober in George bid vir reën. Dié event dra glo selfs die burgemeester, Philip de Swardt, se entoesiastiese goedkeuring weg.
George is een van Suid-Afrika se hoogste reënvalgebiede.
Oor die afgelope 30 jaar is Oktober die maand met die meeste reëndae met ‘n neerslag van meer as 1mm.
As jy dus in George wil bid vir reën, is Oktober jou beste, beste kans op sukses.
Ek vermoed Angus doen sy huiswerk goed. Veral sy reënvalhuiswerk; hy is immers ‘n boer.
Hierdie opgestelde “Kodak-oomblikke” maak ‘n bespotting van “God”. Sal gelowiges dan nóóit leer nie? Dit is gelowiges se eie optredes en uitsprake wat godsdiens en “God” minag.

It would be divine justice (so to speak) if this October turns out to be driest one George will have seen in a century — not that I expect meteorological conditions to dish up such a delicious irony. On second thoughts, Angus’ faithfuls will hail whatever happens as a miracle worked by Big Daddy, while his religious detractors will take it as a sign that Big Daddy doesn’t like Buchan’s presumption in attempting to petition some favours.
Con-Tester
September 29, 2009 at 9:09 pm
How’s the weather down there? Because it looks like yez all has a downpour of nonsense to contend with. Even Helen Zille is revelling in it.
Con-Tester
October 6, 2009 at 4:12 pm
Almost 14,000 at Outeniqua Park stadium. Mr Potato-and-Leek is trying to get a leak from the heavens.
Gets ’em every time, this “spirit of peace and humility” that makes wonderful things happen (or, more usually, not).
Now there’s a precise statement for ya. Is Mr Potato-and-Leek an aspiring clairvoyant?
Very, um, of-the-people, ol’ Mr Potato-and-Leek, no? Whatever happens, Jesus will answer this petitioning for precipitation. Trouble is, he might reply, “Up yours, chinas!” What then? Hallelujah and Amen, that’s what!
Con-Tester
October 7, 2009 at 11:24 am
Nathan “my china”
Ons behoort juis “godsdiens” met die minagting wat dit verdien te bejeen, maar die Almagtige Heilige God (die Skepper God, die God van Abraham, Isak en Jakob, van die Bybel) nooit!
Wanneer 21 Mei 2011 aanbreek sal diegene wat die ware lewende God geminag het agterkom wie Hy werklik is…!
Dan sal die weerprofete van die ware profete finaal in een oogwink van mekaar geskei word….!
(1Co 15:51-55) Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word,
in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.
Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.
En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning.
Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
johannes coetzee
October 9, 2009 at 11:35 am
Gods Johannes , is jy weer gesuip?
DW
November 6, 2009 at 9:07 pm
Sorry to say, but South Africa is sliding back into a medieval cesspool. Believers in myths. Proponents of The Faith (ooops! Which ONE??). But they’ll be willing to kill (and die) for The Faith. Whatever the flavor of the month may be. Potato, leek, resurrection, flying horse, virgin birth, ghostly ancestors. In their own eyes, they hold the Ultimate Truth. What a bunch of prehistoric losers!
Amused Skeptic
October 9, 2009 at 7:36 pm
Not just SA. Regular prayer meetings held in Windhoek to request “peaceful, free, fair and just elections” for Namibia.
In other words, “We don’t trust our public servants and our fellows to do the right thing, so God, if it pleases you, make them do it my way.”
Con-Tester
October 12, 2009 at 11:13 am
Mr Potato-and-Leek: “spiritual rain” needed before there can be physical rain in the Southern Cape.
Con-Tester
October 22, 2009 at 9:54 am
Joost meets Mr Potato-and-Leek, says “Sorry, I’m a failed pillar.”
Elsewhere, the M&G’s Chris Roper puts things in perspective:
Con-Tester
November 2, 2009 at 11:40 am
Bid, soos elke christen vir jou sal se^ is ‘n baie ‘powerful tool’ , want hulle vra vir leiding, vir beskerming, vir uitkoms en seker soms vir aardse, materialistiese goed (naughty naughty, maar wie sal dit ooit weet, reg ?)
Daar is ‘n paar goed wat my ontsettend ontstel en briesend kwaad maak – die sportmanne wat nou so kruise slaan, opkyk (waar het my hulp vandaan gekom !?!) of die hart met die vuis slaan, dit dan soen en boontoe wys. Christen tannie: ‘ Ai dis darem so mooi dat hulle wys dat hulle christene is. Kyk hoe het die here hom gehelp – hy weet hy sal dit nie alleen kan doen nie ‘
So hier is die senario. Span A se speler druk ‘n drie en die speler, soos dit enige christen speler betaam deesdae, skiet ‘n dank gebed op vir die drie. Span B – hulle is die bliksem in, want hulle het dan voor die wedstryd gevra dat hulle tog moet seevier. Almal stuur skietgebedjies op dat hulle tog die volgende drie moet druk – ag here, laat dit ek wees, ons wil wen. Op die ou einde van die dag (om ‘n bekende rugby spreekwoord te gebruik): Die sterkste span wen, nie die een wat die hardste gebid het nie, maar ek is seker dit is nie wat die christene glo nie. Verloor span, sorry, al troos vir julle – dit was die here se wil. Kan mense sulke redenisasies begryp.
Wat se^ jou gesonde verstand vir jou ?
Dan bid die mense dat die hongersnood in Afrika verlig moet. Mens sien die kinders met geswelde magies, en jy besef hulle is aan die einde van hulle kort lewe omdat daar nie kos is nie.
Hoe lank bid christene al, gooi geld in ‘n bodemlose put, stuur sendeling om die mense te bekeer (want miskien is dit waarom Afrika so ‘gestraf’ word) – niks gebeur nie, nada – dit bly dieselfde. Geen mana uit die hemel. Miskien le^ god op sy hoor-oor, miskien moet die kindertjies van Afrika vir ewig gestraf word, want hulle voorouers was barbare en het geglo die donderweer is ‘n god. Hulle moet gestraf word, bliksems.
Nee, die ware feit is, daar is mense (te veel) op plekke waar hulle nie veronderstel is te leef nie. Droogte (natuurverskynsel) woestyn (geografiese verskynsel) oorbevolking (onkunde, tradisies, you name it). Dit kan nie reg gebid word nie, anders sou daar nie hongersnood gewees het waar kinders kan doodgaan nie.
Dieselfde geld vir siekte. Nou wil ek nie eens verder hieroor praat nie, want dis nou ‘n trollie vol bollie wat hier aangaan.
Ek kyk die ander dag na ‘n charismatiese prediker (lees selfverrykende leuenaar en con-artist) en voor hom sit ‘n horde mense wat juig as hy sulke goed kwyt raak soos: hy gaan nie meer wag vir die mens om genesing van malaria (dit was die een voorbeeld, maar hy het ook kanker gebruik) uit te vind – hy sal sommer direk na die Here gaan vir die genesing. Dit is die gouste en kortste pad. Die mense juig halleluja – wat ‘n bedrogspul.
Mens kan bid tot jy blou word, maar soos enige christen sal erken – dit is vir god om te besluit of hy gaan luister of nie, right ? GIVE ME A BREAK.
Gebede wat nie verhoor word nie, is ‘n klinklare bewys vir my dat daar nie ‘n god is nie. Vir ‘n christen is dit ‘n bewys dat jy vir iets gebid het wat nie vir jou beskore was/is nie. GIVE ME ANOTHER BREAK.
screw-tin-eyes
November 8, 2009 at 9:15 am
Bid jou dit aan…
johannes coetzee
November 12, 2009 at 4:18 pm
Aah, Johannes. Spreekwoorde…..
Wat van ’sien is glo’
screw-tin-eyes
November 17, 2009 at 6:46 am