Nathan Bond’s TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

21 Mei 2011…

with 48 comments

Kom ons kom ooreen!

Ek is al lankal gatvol vir hierdie “Family Radio” kak dat die wêreld op 21 Mei 2011 gaan eindig. Ek lewer ook lankal nie meer kommentaar daaroor nie.

Maar ek daag Johannes Coetzee, wat oor dié lawwigheid erns het, hiermee formeel uit: Ek sal op 20 Mei 2011 my “hart” onvoorwaardelik vir die Here gee. As die wêreld die volgende dag eindig, drink ons ‘n bottel  van Gabriël se engelepis in die Paradys uit; as die wêreld nie op 21 Mei 2011 eindig nie, drink ons ‘n bottel Château Petrus 61 hier op moeder aarde uit – op Johannes se rekening.

Laat weet my of jy hierdie uitdaging aanvaar, Johannes Coetzee.

Written by Nathan Bond

October 10, 2009 at 2:03 pm

Posted in Religion must go!

48 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. This entry looks to me like a metaphorical application of the adage describing precisely where charity actually begins. Am I wrong?

    Personally, I’d settle for a sincere acknowledgement from its chief proponent on the 23rd of May 2011 (yes, the 23rd, so as to obviate any quibbles over time zones or datelines or some such) that the whole end-of-the-world prediction thing was hogwash from its foolish inception through to its failed conclusion. However, I’m willing to bet a bottle of good “Duiwelpis” (for the benefit of the uninitiated, that’s a 12 year-old Balvenie) that, starting on the 22nd of May 2011, all we’ll get are excuses about scriptural misreadings, exegetical obscurities and bungled miscalculations, followed by a slew of irrelevant scriptural citations.

    Still, I’m not entirely convinced that Coetzee’s not perpetrating an elaborate and drawn-out joke because to take this stuff seriously on the grounds he professes — well, suffice to say that it’s a biological fact that a hole that size in one’s head is guaranteed to be fatal.

    Con-Tester

    October 12, 2009 at 10:41 am

  2. Nathan

    As dit dan so onbelangrik is waarom dan nog melding maak daarvan..? Is dit dalk besig om by jou te begin spook…?

    Verduidelik my hoe “gee ‘n mens jou hart vir die Here”….? Dalk kan Hansie jou verduidelik…?

    Moenie die “do-it-yourself”-gospels wat die kerke aan hulle lidmate verkoop glo nie dude….”gaan uit haar uit my volk”…!

    Lees Openb 17 en 18 maar let veral op Openb 18:4 as jy wil…?

    johannes coetzee

    October 12, 2009 at 11:19 am

    • Johannes
      Moenie weghol nie, jou laffaard!
      Kom staan pa vir die kak wat jy verkondig!
      Is die weddenskap aan, of is jy te onseker oor jou saak!?

      Nathan Bond

      October 12, 2009 at 11:31 am

  3. Antwoord die vraag dude…!

    En ek hol nie weg vir dit wat ek verkondig nie, sien my uitnodiging wat ek by ‘n vorige geleentheid tot jou gerig het om jou persoonlik te ontmoet…? Wie het weggehol….? Ek werk nie onder een of ander skuilnaam of geheime blog nie…my naam is johannes coetzee en ek is in nelspruit woonagig, en as jy my selfoon no soek sal ek dit met graagte vir jou gee as jy my e-mail.

    Daar is egter baie meer op die spel as bloot ‘n bottel wyn dude…as jy nie ‘n laffaard is nie sal jy my uitnodiging voor die tyd aanvaar, want na 21 Mei 2011 gaan jy my en vele ander (en ek hoop jy is een van hulle…!) nie meer sien of hoor nie….!

    Ek vra weer…hoe “gee ‘n mens jou hart onvoorwaardelik vir die Here…?” dit teen die agtergrond van die Woord wat asvolg verklaar..

    Rom 3:10-12 soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.

    Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.

    Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.

    johannes coetzee

    johannes coetzee

    October 12, 2009 at 1:46 pm

  4. Hiers ‘n foto van ‘n taxi wat ek onlangs in Johannesburg by die Fourways Mall gekry het…

    http://www.facebook.com/photo.php?pid=3872014&id=820119111

    Lyk my alle paaie lei na Rome (Family Radio)…?

    johannes coetzee

    October 12, 2009 at 6:33 pm

  5. O ek voel so jammer virri WP….
    o so innig jammer…

    johannes coetzee

    October 19, 2009 at 6:56 pm

    • Ja Johannes , die kortste rugbygrap is wel WP , maar fok die kak wat jy praat is nie ‘n grap nie, dis ‘n foking aanklag teen jou brein ( as jy foking een het)

      DW

      October 24, 2009 at 10:15 am

  6. Johannes skryf ; Lyk my alle paaie lei na Rome (Family Radio)…?

    kak grap , lag vir jou gat en die kak wat jy glo

    DW

    October 21, 2009 at 7:57 pm

  7. DW jy maak my dag…!

    Ek sou nou dink jy sou oor my WP post so kon reageer…!

    21 Mei 2011 gaan much more serious wees as ‘n lawwe rugby game, alle paaie lei komende naweek na Loftus…!

    johannes coetzee

    October 22, 2009 at 9:20 am

  8. 21 Mei 2011. Wat ‘n grap!

    Ons almal weet die wêreld eindig 21 Desember 2012 wanneer Jesus terugkeer.

    Ek het dit voorsien!

    Groete

    Ds. Dr. Siener van Zyl
    VAKTAP (Verenging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste Party)

    VAKTAP

    October 22, 2009 at 11:27 am

  9. Johannes

    Jy gaan op 22 Mei 2011 darem soos ‘n regte fokken doos lyk.

    Ek hoop jy sal die balls hê om daai dag die volgende kommentaar hier te pos:

    “Ek is jammer. Ek erken ek weet fokkol van die Bybel, die kerk of enige iets in verband met die Christelike geloof.

    Ek is maar net ‘n dom fokken kont en hoe gouer ek terug gaan kerk toe en luister en die bietjie verstand wat ek het, gebruik, die beter vir my, my selfbeeld en my selfrespek.”

    Daan Van der Merwe

    October 22, 2009 at 5:03 pm

    • Nice one, Daan!

      Nathan Bond

      October 23, 2009 at 8:21 pm

    • Daan

      Teruggaan kerk toe….om dalk weer ouens soos jy en hans te join….? dude jou must be joking…!

      (Luk 17:32) Remember Lot’s wife.

      johannes coetzee

      October 24, 2009 at 10:03 am

    • Daan ,
      Gods nou verstaan ek jou nie . Volgens jou foking geloof is daar nie ‘n dag en datum vir seuntjie liewe Jeeesus se koms nie , maar dat hy wel gaan kom is ‘n gegewe.

      Beteken dit jy en dooskop Johannes net oor die datum verskil maar nie oor die “KOMS” nie .
      Gods , en dan wil jy na die kakpraat in die kerk gaan luister vir selfbeeld. Jissis nogal ne.

      Nee fok , ek stem saam met jou , jy is ‘n dom fokken kont.

      DW

      October 24, 2009 at 10:13 am

  10. DW

    Op die grens tussen die VSA en Kanada is 5 groot mere. Superior, Eerie, Michigan en Huron. Ek het die vyfde een se naam vergeet.

    Gaan spring in al 5, jou dom fokken poes. Met ‘n waterkop soos joune behoort jy op al 5 te dryf, jou fokken mal, deur-die-kak, fucked-up doos.

    Godsk!

    Daan Van der Merwe

    October 26, 2009 at 5:53 am

    • En toe Daan ?

      En toe kry Daan ‘n pielstyf want liewe Jesus sy gotte het toe gekom op die wolke

      en toe fok liewe Jesus almal op wat dink sy is nie ‘n gotte nie

      en toe is Johannes de bliksem in omdat almal weet sy gotte het nie op 21 Mei gekom nie

      en toe word Johannes en Daan wakker en hulle koffie is koud

      en toe sien Daan hy het ‘n wet dream gehad oor gotte Jesus

      en toe kom hy agter sy gotte Jesus is net in sy verbeelding

      DW

      October 27, 2009 at 9:15 am

    • Daan skryf ;Gaan spring in al 5, jou dom fokken poes. Met ‘n waterkop soos joune behoort jy op al 5 te dryf, jou fokken mal, deur-die-kak, fucked-up doos.

      Hoe bedoel jy nou . Haai was jy ook al in Kanada ? Mooi man .

      As die prostaat jou pla gaan sien ‘n dokter of koop viagra . Dit lyk my jy is ‘n paar loopskoonmaak sessies agter .

      DW

      October 28, 2009 at 9:12 pm

  11. NS. Jy sê jy verstaan my nie, jou dom kont. Dis die hele probleem. Jy verstaan fokkol, jou onnosele poes.

    Daan Van der Merwe

    October 26, 2009 at 6:10 am

    • Tart Remarks… die plek waar gelowiges en ongelowiges mekaar met ongebreidelde weersin kan vloek en skel.
      Maak die uitlewing van hierdie behoefte – oor die afstand van die kuber – ‘n mate van verdraagsaamheid moontlik?

      Nathan Bond

      October 26, 2009 at 7:49 am

    • Daan kaan….!

      johannes coetzee

      October 26, 2009 at 11:21 am

    • nou verstaan ek jou nog minder , jy beweer nou dat jy nie meer glo dat liewe Jisis eendag gaan kom nie .
      Gol jy nou nie meer aan die 3 gotte wat 1 is maar 3 is wat een is , nie .

      Ja nee wat , ‘n mens moet foking slim wees om die 3 gotte te verstaan , ek verstaan dit nie .

      DW

      October 28, 2009 at 9:01 pm

  12. Ek reken dis hoe dit hoort. Maar karakters soos Dowwe Waterkop maak dit moeilik…

    Jammer, Nathan.

    Daan Van der Merwe

    October 26, 2009 at 8:04 am

  13. Daan

    DW se aanslag is dalk effe uniek, maar myns insiens is hy reg om vir jou en Johannes oor dieselfde ‘wederkoms’-kam te skeer. Jy glo ook in die lawwe idee van ‘n wederkoms, behalwe jy heg net nie ‘n datum daaraan nie.

    Is jy en Johannes dan so verskillend?

    Rick

    *Lake Ontario

    Rick

    October 26, 2009 at 3:03 pm

  14. Hallo Rick!

    Goed om weer van jou te hoor. Ontario. Natuurlik!

    Soos jy, is ek ook nie lief vir persoonlike aanvalle nie. Nog minder om iemand te vloek of sleg te sê.

    In watter mate ek van Johannes verskil of met hom saamstem, gee niemand die reg om my te vloek nie.

    Lees gerus my pos onder “Heaven en Hell”.

    En ja, ek is ook nie seker of daar wel ‘n wederkoms gaan wees nie. As jy my pos lees, sal jy verstaan dat dit nie langer vir my belangrik is om dit te glo of nie te glo nie.

    Laat dit met jou goed gaan, Rick.

    Daan Van der Merwe

    October 26, 2009 at 5:28 pm

    • Daan skryf op 22 Oktober :
      “Ek is maar net ‘n dom fokken kont en hoe gouer ek terug gaan kerk toe en luister en die bietjie verstand wat ek het, gebruik, die beter vir my, my selfbeeld en my selfrespek.”

      Ek herhaal “Ek ( bedoelende Daan )is maar net ‘n dom fokken kont.

      Ek herhaal , Daan skryf op 22 Oktober om 5;03
      “Ek is maar net ‘n dom fokken kont”

      Ek herhaal , iemand wat in die gotte glo IS ‘n DOM FOKKEN KONT.
      So Daan , ek stem 100 % saam met met wat jy van jouself dink , om jou eie woorde te gebruik
      “Ek ( bedoelende Daan ) is maar net ‘n dom fokking kont.

      DW

      October 28, 2009 at 8:49 am

    • (Jak 3:11) ‘n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en bitter water opborrel nie?

      (Jak 3:12) ‘n Vyeboom, my broeders, kan tog nie olywe voortbring, of ‘n wingerdstok vye nie? So kan geen fontein brak en vars water voortbring nie.

      (Jak 3:13) Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon.

      johannes coetzee

      October 28, 2009 at 9:42 am

    • Daan skryf ; En ja, ek is ook nie seker of daar wel ‘n wederkoms gaan wees nie. As jy my pos lees, sal jy verstaan dat dit nie langer vir my belangrik is om dit te glo of nie te glo nie.”

      Jip natuurlik , want min glo die kakpraat storie . Dis seker vir jou ‘n verleentheid om heeldag op die handjies getik te word.

      Jou dom drol , lees my post by “Heaven en Hell” , ek het jou letterlike woorde gebruik .

      Let wel , ek het jou eie woorde gebruik !!!!! (jou dom doos)

      DW

      October 28, 2009 at 9:06 pm

  15. DW en Daan

    Jy moet fokus my kind…dat 21 Mei 2011 nou so tussen julle moet staan!

    Die Blou…!

    johannes coetzee

    November 2, 2009 at 10:32 am

  16. Daan, Johannes gaan eerder soos ‘n drol voel, na 21 Mei 2011, nutteloos behalwe vir die reuk.

    Hans Matthysen

    November 3, 2009 at 10:41 pm

  17. DW, met al die vreemde tale wat jy gebruik sal jy moontlik aard by hulle wat van die Annababtiste afkomstig is.

    Hans Matthysen

    November 3, 2009 at 10:43 pm

  18. VAKTAP, jou 21 Desember 2012 datum is ook ‘n klomp twak en geen wonder VAKTAP klink soos fucketup.

    Hans Matthysen

    November 3, 2009 at 10:48 pm

  19. My eerste verskyning op enige blog. Ek is nou al baie lank skepties en tel myself nou as atheist. Die uitgespoelde deel van my brein (deur skool en kerk – ouerhuis nie-kerklik en nie-gelowig, so ek kan die blaam vierkantig by die skool en kerk sit) is ek besig om te vul met Dawkins en ander skrywers en ek worstel op die oomblik deur Darwin. Kan (of is daar dalk) ‘n ‘Darwin for Dummies’ ? As daar nie is nie, kan Nathan dit vir ons skryf !
    Al die gelowiges het nie die deursettingsvermoe en veral die wil om te weet, om agter die waarheid te kom en Darwin te lees nie.
    Ek stem ook saam met DW dat dit nie meer vir my belangrik is of daar ‘n oordeelsdag of wederkoms of hiernamaals is nie. As daar ‘n hiernamaals is, dan het dit niks met godsdiens te doen nie, maar miskien een of ander fisiologiese prosess wat ons nie van weet nie. Help my reg as ek nie eens hierdie gedagte moet entertain nie.
    Wat vir my skepties gemaak het was die feit dat daar soveel verskillende godsdienste is. Hel, almal kan mos nie reg wees nie. En natuurlik het iets my bolliemeter se switch aangeskakel. En dankie vir programme oor die aarde, die ouderdom daarvan, ens. Wie de hel kan nog glo teen sulke bewyse en feite ssonder om ‘n fool van homself te maak.
    Ek lees deur al die kommentaar en wonder wanneer Daan die groot stap gaan neem (na die skeptiese kant). Obviously het hy begin dink en hy klink vir my te intelligent om nie by die regte gevolgtrekkings te kom nie.
    Dankie Nathan ek geniet die lees en kan net jammer voel vir Johannes en sy simple 21 Mei 2011 ding.

    screw-tin-eyes

    November 5, 2009 at 9:52 am

    • Ogies

      Probeer Richard Dawkins se jongste boek: The Greatest Show on Earth: The Evidence For Evolution. Klik hier.

      NB

      Nathan Bond

      November 6, 2009 at 11:01 am

    • screw-tin-eyes skryf (November 5, 2009 om 9:52 v.m.):

      Kan (of is daar dalk) ‘n ‘Darwin for Dummies’ ?

      Dawkins se ander boeke, veral Climbing Mount Improbable asook The Blind Watchmaker, is baie waardevol. Stephen Jay Gould se opstelversamelings is almal lekker lees. Jerry Coyne se Why Evolution is True is ook ’n waardevolle onlangse uitgawe. Vir ’n ondersoek van hoe Darwin se idees menslike gedagtes, wetenskaplike en kulturele rigtings beïnvloed het in allerhande opsigte kan jy skaars beter doen as om Daniel Dennett se Darwin’s Dangerous Idea te lees.

      screw-tin-eyes skryf (November 5, 2009 om 9:52 v.m.):

      Wat vir my skepties gemaak het was die feit dat daar soveel verskillende godsdienste is. Hel, almal kan mos nie reg wees nie.

      Nutuurlik kan hulle! Koekeloer net so bietjie vir Hans Matthyssen, Johan Coetzee en Daan van der Merwe se skrywes. Hier het jy drie Afrikaanse ouens wat sekerlik vergelykbare kulturele en opvoedingsagtergronde beleef het, wat hulself Gristene noem en wat dieselfde uitgangspunt en materiaal bewerk. Elkeen van hulle is mos 100% reg in sy siening. Saak nie maak nie dat hulle nie kan ooreenstem nie en mekaar van dwaalleer beskuldig. Ek meen, wat kan ’n ateïs nou rêrig weet oor sulke hogere redenasiekuns?

      Con-Tester

      November 6, 2009 at 11:33 am

      • 3 Kinners van liewe Jeeeeeis , Hans , Johannes en Daan , maar die fok weet elkeen het sy eie ware idee van die Gotte, want die 3 gotte is lewendig in hulle verbeeldinbg.

        DW

        November 6, 2009 at 9:05 pm

  20. Hmm, my last comment seems to have been cued towards the spam queue. Maybe that’s a sign: one needs to understand Akismet’s xanthippic decisions first before one can have a hope of fathoming god.

    Con-Tester

    November 6, 2009 at 4:43 pm

  21. Dankie, die Dawkins boek, The Greatest Show on Earth is al op my lysie en ook The God Delusion.

    Ja, CT, almal dink hulle is reg en so maak hulle mekaar dood oor die geloof wat hulle so aan vashou. Kyk nou weer wat in VSA gebeur het. Die groot ding om uiteindelik ‘die lig’ te sien verg myns insiens nie hoe intellegensie nie, maar plain ‘common sense’.

    Hier is ‘n oulike een wat ek gehoor het. Die ouma is oorlede en die kinders besluit om na die verassing die as op te deel. Een van die kleinkinders is toe baie ontsteld, want as die 3 kinders elk ‘n bietjie as gaan kry en die res word op die water uitgestrooi (soos ouma gevra het), hoe gaan hulle vir ouma weer bymekaar kry as die wederkoms kom. Uit die mond van kinders …

    screw-tin-eyes

    November 7, 2009 at 1:16 pm

  22. Sou graag wou hoor wat die antwoord was aan hierdie kind. Verdere ‘fee-verhale’ seker. En die arme bloedjie gaan dit glo, want daar is mos ‘n tandemuis en kersvader ook wat hy /sy nog nooit gesien het nie. Die twee is byna meer geloofwaardig as god, want ten minste kry ons geskenke van kersvader en geld van die tandemuis en dit maak ons gelukkig.

    screw-tin-eyes

    November 7, 2009 at 1:31 pm

  23. Ek het nou vir die eerste keer Johannes se 21 Mei 2011 gelees.

    Wag, ek moet net ophou lag, ek kan nie skryf nie.

    Dis die grootste klomp bollie/snert/twak in die kleintste spasie wat ek in my hele lewe gesien het. Iemand moet jou help Johannes, eerlik. Sterkte vir 22 Mei 2012 – jy gaan dit nodig kry.

    Waar kry mens daardie laggesiggies, ek wil 1 000 van hulle hier bysit.

    screw-tin-eyes

    November 7, 2009 at 2:49 pm

  24. Ek bedoel 22 Mei 2011 – die dan nadat toe niks gebeur het nie !!!

    screw-tin-eyes

    November 7, 2009 at 3:51 pm

  25. DW
    En tog is daar net een Waarheid.

    Kom ons wag geduldig op 21 Mei 2011

    (Eze 39:22) En die huis van Israel sal weet dat Ek die HERE hulle God is, van dié dag af en verder.

    die nasies van die wereld sal weet…

    (Eze 39:27) As Ek hulle terugbring uit die volke en hulle versamel uit die lande van hulle vyande, sal Ek My in hulle as die Heilige laat ken voor die oë van baie nasies.

    Net biekie meer as 18maande se wag is seker nie teveel gevra nie…?

    In tussen kan julle maar solank die media begin dophou… hier is ‘n voorsmakie uit Jamaica

    http://af-za.facebook.com/video/video.php?v=201836469111&ref=mf

    So kom ons wag…op 21 Mei 2011

    johannes coetzee

    November 9, 2009 at 11:15 am

    • En hier is die link na die berig wat in die Jamaica Star verskyn het..

      http://www.caribdaily.com/article/218900/world-will-end-in-2011-us-church-group-predicts-judgement-jamaicans-not-convinced/

      As die God die Skepper van die heelal ‘n halstarige donkie kan laat praat is dit ook nie te moeilik om die halstarige joernalis te laat “praat” nie.

      Num 22:28-30 Maar die HERE het die bek van die esel geopen, en sy sê vir Bíleam: Wat het ek jou gedoen, dat jy my nou al drie maal geslaan het?

      Daarop antwoord Bíleam die esel: Omdat jy die spot met my drywe. Was daar net ‘n swaard in my hand—dan het ek jou sekerlik doodgeslaan.

      En die esel sê vir Bíleam: Is ek nie jou esel waar jy jou lewe lank op gery het tot vandag toe nie? Was dit ooit my gewoonte om so met jou te doen? En hy antwoord: Nee.

      Meernog as Sy kinders dit nie gaan uitroep nie gaan die klippe dit uitroep. Dis lyk my wat ondermeer op 21 Mei 2011 gaan gebeur naamlik, dat die klippe dit gaan uitroep…!

      johannes coetzee

      November 10, 2009 at 8:42 am

  26. Screw-tin-eyes, welkom en daar is seker baie op hierdie blog wat jy nog nie gelees het nie. Ek stem saam met jou dat almal kan nie reg wees nie en net so is daar seker ook ‘n regte een, onder die klomp.

    Hans Matthysen

    November 11, 2009 at 9:27 pm

  27. Con-tester, jy kon nog niks weerlê wat ek uit die Bybel uit vir jou gewys het en dit is duidelik dat jy besef dat jy nog nooit geweet het waaroor dit gaan. Daan is ‘n goeie mens en dit is Johannes wat baie onverstandig met die Bybel aangaan.

    Hans Matthysen

    November 11, 2009 at 9:34 pm

    • Hans, jy kon nog niks wat jy oor jou god en siele en dergelyks sê, nog bewys nie. Onthou, wie beweer moet bewys. En, ja, ek het al talle kere ’n klomp redes vir jou voorgelê wat teenstrydig is met die feëtjieverhale waaraan jy so heg. As jy dit nie wil ernstig oorweeg nie is dit jou eie saak. Maar om herhaaldelik te sê dat ek dit nog nie kon weerlê nie is nie net ’n klugspel nie, maar ’n leuen ook.

      Con-Tester

      November 15, 2009 at 12:44 pm

  28. DW, jy bly maar nog in ‘n groef en kon tot nou nie iets sê aangaande die drie eenheid wat ek lank gelede uiteen gesit het.

    Hans Matthysen

    November 11, 2009 at 9:37 pm


Leave a Reply