Nuwejaarswense
2011: Dis die jaar van kreefdigte (die heerlike Afrikaanse woord vir palindromes): Vandag is 1.1.11. En 111 111 111 x 111 111 111 = 12 345 678 987 654 321. Byvoorbeeld.
Dis ook die 400ste herdenking van “Koning Koos se Behoorlike Weergawe”; die Bybel wat Shakespeare en John Donne gelees het. Ook die Bybel wat ek lees.
Ek haat die fôkkin Soute (Kitchener se wetters het glas in die pap gegooi in die konsentrasiekampe en die Tweede Liesbet het tot vandág toe nog nie om verskoning gevra nie!) Maar hulle táál! Ai! Héérlik!
Sakkie Spangenberg het altoos gesê die Ou Testament is die lewe – warts and all. Hy is natuurlik reg.
Mense lééf in die Bybel. Hulle het lief. Hulle is doodsdroewig. Hulle gaan dood. Soms, meestal!, moerse geweldadig. Hulle sny knaters af in die naam van God. Hulle verkrag en daar’s bloedskande en hulle suip en hulle steek mes en hulle gooi klip en hulle hoereer en hulle naai mekaar se breins uit. En hulle skryf die ongelooflikste gedigte en vertel die wonderlikste stories. En hulle éét. Die fééste!
Daar ís nie nog ‘n boek soos die Bybel nie.
Rêrig: Wie het al óóit met iets soos ‘n wêreldwye vloed en ‘n eksodus vorendag gekom!?
Shakespeare? Bacon? Die Grimm-broers? Stephen King? George Lucas?
Nooit gesién nie!
Waar kry jy nog opstandings soos die van Lasarus en Jesus en daai laaitie wat Elia of Elisa (ek kan nooit dié twee se stories reg onthou nie) wakker gebid het!?
Sneeuwitjie!?
Assebliéf tog!
JK Rowling?
Waar het ‘n slang en ‘n donkie eerste gepraat!?
Kóm – sê!
Waar kry jy die idee dat ‘n man ‘n stok in ‘n slang kan verander en andersom en met daai stok ‘n rots in ‘n woestyn kan bliksem dat genoeg water loop om miljoene te laat drink en was en kook en met daai stok ‘n hele see kan split en weer toemaak en ‘n ganse weermag laat versuip!?
Groot makietie in Mei oor dié Grootste Boek ooit.
Dis een van die goed wat my van Christene so gemoedsbekak maak: dat hulle die Bybel so opfôk met hulle onnosel oorgeërfde kak vooroordele.
Godsk!
Einde vanjaar sal daar 7 miljard van ons parasiete hier op aarde wees.
Kom ons leef met respek vir die aarde en sy rykdom lewe; kom ons werk hard; kom ons speel lekker; kom ons probeer nie skade doen nie; kom ons probeer ander mense se lewens verryk.
Mag al die lesers van hierdie vreemde blog elke dag vanjaar sprakeloos wees oor hoe skokwekkend goed dit gaan!

Happy New Year!
Satan
January 1, 2011 at 16:21
Baie dankie, Nathan.
Doktor Einstein
January 1, 2011 at 16:37
Nathan,
Ditto aan jou en jou geliefdes
verifanie
January 1, 2011 at 16:58
Nathan, baie dankie en dieselfde vir jou, jou gesin en al jou vriende. Wil voorkom of jy wil hê ons moet almal leef volgens die voorbeeld wat Jesus en die Apostels gestel het. Ek stem saam dat ons so behoort te lewe.
Hans Matthysen
January 3, 2011 at 21:49
N geseende opelyf aan almal wat gereeld en nie so gereeld op hierdie boring blog bekgevegte hou, hou so aan, julle verskaf in n mate groot plesier aan die massas,
Op die blog het ek darem vir Savage raak geskryf wat van “Die Swart Luiperd” hou, seker net ek en hy wat breins het op die blog!
Pieter
January 7, 2011 at 14:56
My new year’s wish is that certain self-impressed backyard brain surgeons become sufficiently astute and humble to realise what utter bollocks they are given to propound authoritatively.
It’s a vain, doomed wish, though.
Con-Tester
January 7, 2011 at 17:27
Con-Tester, you are mean, cruel, but perhaps just plain jealous. Here I get recognition from a renowned Swart Luiperd expert, and what do you do? You say it’s bollocks.
Savage
January 8, 2011 at 12:03
Savage, I consider myself duly set back onto the right path. Thanks for the “regruk”…
Con-Tester
January 9, 2011 at 08:14
All is forgiven, Con-Tester, all is forgiven. That is what the Good Book tells us to do, not so?
Savage
January 9, 2011 at 11:59
Thank you, Savage. And you’re right about forgiveness, of course. Then again, there’s also that bit about turning the other cheek, which suggests that I shouldn’t worry too much about clobbering some more, especially when there’s all these willing and forgiving victims all around – or at least should be in theory. It’s all so…, so…, well, confusingly situational.
No wonder the Good Book Brigade is perpetually perplexed and precisionally challenged to the point that they need to make it all up as they go along.
Con-Tester
January 10, 2011 at 13:09
What? It was all made up???
verifanie
January 10, 2011 at 21:21
Ongelukkig, met al die fokus op die kak-bybel nadat dit versprei het, die ontstaan van al die kak-godsdienste,
die aanbidding van die heilige spoke, en toe ou liewe jesus-ek-is-die-seun-van-die-gotte, die katolieke kerk
wat die kak-bybel gebruik het as middel om massas mee te onderdruk, het die mens totaal rigting verloor, en het ons onsself ge-diskonnekteer van ons eie self soos evolusie dit beplan het.
Verskriklike groot skade was aangebring, onder andere, die kont salomo met sy roede-vir-die-sot kak, het
ouers daadwerklik teen hulle kinders laat draai. So ook die kak van “kinders word gebore in sonde” en die profeet wat vir die heretjies gebid het dat die kinders hom terg, en toe vreet die bere hulle op. Is dit nie ‘n wonderlike voorbeeld van ouer-liefde nie? Die simpel godiote vreet natuurlik al hierdie kak op soos soetkoek.
Die beste van als is dat ‘n ou hierdie klomp kak gaan studeer en nogal ‘n graad verwerf. Dan word daar binne
die strukture van die kerke gestry oor al sulke simpel lagwekkende kak, soos die toelating van vrouens om dominees te word, hoede te dra of nie, gays toegelaat moet word of nie, swart mense toegelaat moet word of nie, en die kak hou nie op nie. Dan is dit sonde, dan is dat sonde, en dan later weer nie. En dan stry die klomp dose ondermekaar, wat al hoeveel male in oorlog ontlont het. Ai, die klomp is werklik simpel.
En die kak-boek vertel nou kamstig vir ‘n ouer hoe om sy kind, wat nou eintlik “in sonde gebore is” groot te maak deur die “duiwel” uit hierdie kind te preek of te bliksem Sjoe! Hoe simpel kan mense wees?
Die grootste skade van alles nog, is dat al hierdie bg. kak gelei het tot die onderdrukking van kinders se idees, hulle opinies en veral gevoelens. ‘n Tiepiese godioot-ouer kan nie toelaat dat die kind al sy pyn uithuil nie, deur net saggies en doodstil te sit langs die kind, met liefde, of om hom op te tel, nie te skud of te shush nie, nie te praat nie, en net te wag totdat die kind klaar gehuil het, al vat dit ‘n uur of wat. Nee, daar word mos gepraat van vloer-moere, en al sulke ander kak, en dan kom die fisiese aanranding. Wonder enigiemand hoekom daar soveel agressie in die wereld is, en hoekom daar soveel sielsiekes is, en kriminele, alkoholiste, prokureurs, ens?
Nee, mense, KOM REG MAN! Vergeet daai kak-boek in sy geheel en besef dat mense se emosies en gevoelens opgefok is. Besef dat jy nie kan ophou rook of drink nie, OMDAT jy as kind onderdruk was, jou gevoelens, jou emosies, dit wie jy moes gewees het, en nou is jy opgefok, ook omdat jy fisies aangerand was.
verifanie
January 11, 2011 at 08:28
But verifanie, don’t you see? Most of the Holey Babble, if not all of it, is allegorical, metaphorical, figurative and/or symbolic parable. We have that most erudite and trustworthy of authorities, one Hanswors, to vouch for it.
Moreover, it shouldn’t in the least bother you that it’s entirely arbitrary which parts of the Holey Babble are to be read as literal. Nor should you worry very much about what the Real Meaning™®(℗ & © 325 CE*) of the figurative bits is. If in doubt, just ask our venerable Master of the Convenient Fabrication, our very own Hanswors, for clarification. He, together with his brainy play-play challenger, one “Doktor” Einstein (
), knows everything there is to know on this topic, and all your doubts will simply evaporate in the intense light of their piercing insights.
Oddly enough, such doubts are remarkably widespread and usually a cause for assorted frictions and rivalries. As you rightly point out, if you just scratch the surface a little, it quickly becomes clear that these geniuses are hardly agreed on what they actually believe, each one of them utterly convinced that s/he, and s/he alone, is the final arbiter of Real Eternal Ultimate Truth.™®(℗ & © 325 CE*).
====================
* As amended 381, 431, 449, 451, 553, 680-681, 692, 754, 787, 869-870, 879-880, 1123, 1139, 1179, 1215, 1245, 1274, 1311-1312, 1341-1351, 1409, 1414-1418, 1423-1424, 1431-1445, 1512-1514, 1545-1563, 1672, 1870-1960, 1962-1965 A.D. et seq.
Con-Tester
January 11, 2011 at 10:00
Con-tester,
Thank you oh wise one, for enlightening me. I was so shocked to read that all the godiot stuff was actually made up! I always thought it ACTUALLY HAPPENED. JEEZ, what a let-down, but since you have explained it so nicely, I feel better. I was wondering Con-tester, with this knowledge that you and I now share (shhhht, secret) we can maybe start our own church. Just think about it! I am already excited!! We write our own babble, we have tent services and the godiots pay a lot of money to come and hear us!!! All we have to do is repeat the same rubb…er.. wisdom with every service, doesn’t matter if it makes any sense to them or not at all, THEY WILL PAY….!! and, of course that is all that matters in life, eh? Hehehheh, we is gonna be RICH..!!!!
verifanie
January 11, 2011 at 15:59
O donner,
Die godiote is weggeraap! Nou bekeer ek myself dadelik. Liewe jesus het so wragtig op sy wolk gekom en al die godiote saam gevat hemel toe. Anders, waar is hulle? Gerhart die standerd ses ingineer was toe al die tyd reg gewees. Dalk is dit net die eerste fase van die 21 Mei wegraping, wat eintlik in sewe fases gaan plaasvind. (Sewe is mos ‘n bybelse nommer)?
So daar sit ou doffie en sy heilige aanhangers nou bo in die hemel. Jislaaik! Ek wonder hoe is dit? Is daar ook Whisky en Chestefields? Het hulle ook rekenaars? Wie weet, dalk pos hulle nog iets terug aarde toe. Ons moet net geduldig wees.
verifanie
January 11, 2011 at 19:45
Verifanie, met al die kak wat jy skryf sou een jou in sinnebeeldtaal sien as ‘n rioolplaas.
Net Johannes en Gerhard is blykbaar weggeraap en nogal voor hulle beloofde datums.
Hans Matthysen
January 11, 2011 at 22:09
Con-Tester, with all your many doctorates, I still understand more about the Bible than you. In fact, you don’t understand the Bible at all and you cant take that, so you chose rather to reject it. Shame!(siestog)
Hans Matthysen
January 11, 2011 at 22:17
Like I intimated Hanswors, your incomparable genius in matters fanciful and imaginary knows no human bounds. It’s just a pity you can’t get all your evidence-disdaining confrères to agree with what you claim to know.
As for my allegedly not understanding your so-called “holy book” and not being able to take that deficiency, that’s your inimitable perspicacity showing. You yourself are, of course, a mere babe in the woods about Calvin and Hobbes.
Con-Tester
January 11, 2011 at 22:28
Hans
Verstaan jy ooit wat C-T vir jou probeer se? Hy se jy is nog steeds deur die kak.
Jou bybel beteken niks, nul en fokol.
ErickV
January 12, 2011 at 05:34
ErickV, ek verstaan duidelik wat C-T sê en tog is hy net so deur die kak, wat die Bybel betref. Hy kan blykbaar nie aanvaar, dat ander iets weet wat hy, met al sy mense kennis, nie verstaan nie. Hy verkies om dit dan af te maak as snert en dwase kyk na sy menslike kwalifikasies, wat hul intimideer en word maar net sy wapendraers, soos in die geval van Dawid en Goliat.
Hans Matthysen
January 13, 2011 at 22:02
No Hanswors, you haven’t the foggiest clue what I’m talking about despite my having put it to you in many different ways. You think you know something but you can’t prove word one of it. Your stupid refrain still goes, in essence, “It’s true because I say it’s true. I can show you an old book. You can’t prove me wrong. Nyah nyah-nyah nyah nyah!”
If nothing else, try to fit it into your dense skull that I take your so-called “holy book” as seriously as I take a Mickey Mouse comic – i.e. it has zero probative value. None. Zilch. Nada. Nichts. Niks. Fokkol. It’s only dupes like you who think it proves anything. It has nothing to do with any preference of mine.
And still it won’t get through. 100% guaranteed, it won’t because you are, after all, Hanswors.
Con-Tester
January 13, 2011 at 22:18
Con-Tester, you have just proved what I have said “Hy verkies om dit dan af te maak as snert”.
Hans Matthysen
January 18, 2011 at 22:08
Hanswors, it is snert. That’s what you fundies don’t get.
Con-Tester
January 18, 2011 at 22:16
Dit is ‘n heerlike aand vanaand. Ek weet nie of ek die enigste een is wat so voel nie, maar dis asof daar iets in die lug is wat ‘n ou so lekker laat voel.
Ek voel so ‘n opgewondenheid en ‘n lekker warmte teenoor almal, selfs mense wie ek nog moet ontmoet.
‘n Elektrisien tjommie van my vertel dat hy eendag per ongeluk aan ‘n lewendige draad geraak het. Hy se:
“I felt the love of jesus going through me”. Ons het so lekker gelag.
Kyk hoe geniet ons nou almal die vryheid van spraak in hierdie land. Ongeag jou siening, jou opinie, jou gevoelens. Die godiote het alles en almal onderdruk. Hulle weet mos nie wat demokrasie is nie. Kyk maar net wat gebeur in islamitiese lande. Kyk hoe word die arme simpel rooms=katolieke gelowiges niks toegelaat nie. Onthou hoe ons deurgeloop het onder die kak van die kerke en die (dom)inees. Dit strike my nou net:
Weet iemand of ‘n rkk vrou met haar koekie mag speel?
Sal nogal interessant wees om te weet. He Doffie?
hansie slim? geDAANte? Believer-head-giver?
verifanie
January 27, 2011 at 19:50
Geen vrouens mag met hulle koekies speel nie, teensy hulle mans hulle help.
Gaan lees gerus die gospel according to Gretha Wiid, die pysie op god se poepol, en ‘n selfgenome kennis op die gebied van koekies speel.
Haar man het rondgenaai, maar sy se dit was haar skuld, sy het haarself vergewe, hom terug gevat, en nou speel hy saam met haar met haar koekie. Sy is een van die domste poesse in ons land. Ek sak my kop van skaamdheid………
McBrolloks
January 27, 2011 at 20:04
http://www.grethawiid.co.za/
Seuns mag ook nie draad trek nie, dit laat liewe jesus huil. Meisies mag nie steek of met hulle koekies speel nie, hulle moet eers trou, ander laat hulle liewe jesus huil.
Gretha Wiis is ‘n baie goeie voorbeeld van hoe fokken dom gelowiges is, en hoe neuroties hulle is, en hoe hulle breine gevrot is.
Sy is die Joan of Arch op die kruistog wat mense help om hulle eie kinders se breine te vrot met geloof, sodat hulle net so poes dom soos hulle faktap ouers raak.
McBrolloks
January 27, 2011 at 20:06
http://www.grethawiid.co.za/menu-gretha-skryf/2009/11/18/4-so-hoe-ver-is-te-ver
Hoe ver is te ver.
Fok, Gretha Wiid is ‘n dom fokken poes. Gin wonder die fundies haat evolusie nie, want evolusie het baie met seks te doen. Seks is vuil. God hou nie van seks nie. Teensy jy eers trou.
McBrolloks
January 27, 2011 at 20:18
Lyk vir my ek moet Gretha Wiis onder hande kry. Hierdie ou ballie het al die tricks geleer. As ek met haar klaar is, sal sy Gretha Wys wees…. en wyd ook…(ek bragg nou jong)
Ek sal’n bietjie oor haar lees, dankie.
verifanie
January 27, 2011 at 20:19
Ek dink haar man moet ‘n boek skryf en op toer gaan. Fok, hy sal gewild wees.
Dink net:
“Are you cheating on your wife? Are you afraid of the day you get caught? These simple steps can make her feel guilty, blame herself, and beg you to take her back. She will try to make it up to you for the rest of her life. So, have all the fun you want, but keep this little handbook in your pocket, for the day she finds out.”
McBrolloks
January 27, 2011 at 20:27
Goeie god,
Na die derde sinnetjie het ek begin opgooi. Die Gretha Wiid klink asof sy saam met die oerknal hier aangekom het. Aagh! Dit is juis agv. die feit dat ons in hierdie land so deur godiote onderdruk was vir al die jare, dat sy sulke kak kan kwytraak en geglo word deur duisende Suid-Afrikaners.
Sy veroorsaak eintlik baie baie skade aan mense met haar kak. Liggaamlik en sielkundig. Jy kan en mag nie jou seksuele gevoelens onderdruk nie. Daar moet uiting gegee word daaraan. Ek word so mismoedig as ek sien hoe mense wie so erg onderdruk was, dan vir die res van hulle lewe soek na iets of iemand om na op te sien. Hulle soek advies en leiding omdat hulle hulself nie ken nie.
Dit is donders tragies. En dit is die fokken bybel/kerk/pastoor/dominee/nasionale party se bliksemse skuld! Daar was nooit oor seks gepraat nie.
Kinders was gebliksem as hulle aan hulle piepies en koekies gevat het. Jissus!! As ‘n ou tannie niks anders in hierdie wereld het nie, dan word sy nog gedreig met die hel as sy so ‘n bietjie vermaak en/of verligting soek met haar koekie. FOK JOU GRETHA WIID!
verifanie
January 27, 2011 at 20:37
Mr Wiid’s book:
“Cheat and Win, Cheat and Wiid
Blackmail her into any sexual deviancy you are into, with guilt. As long as she believes she is doing it for jesus, you can do whatever you like.”
Also cover the following topics:
How to convince her she is giving head for jesus.
Threesomes? Jesus would have said yes!
Spread em for the lord!
Your sister is made from the same flesh as you my dear, jesus said so.
Your friends are my friends, jesus said so.
It’s not cheating if I was not on top.
Where were you when I drove past that cat house? You should have been there to help me through the temptation! You are a bad girl!
I was thinking of you all the time we did it.
If you pray hard, and play with this, the lord shall forgive you.
Too tired for a wank, tell her to do it for jesus.
And many more topics, to help every man.
McBrolloks
January 27, 2011 at 20:38
As mens as kind onderdruk was, en nie heeltemal vry grootgeword het nie, soos in om al jou gevoelens openlik te kan wys, en uit te leef, asook al jou gedagtes, opinies en idees, en as jy nie toegelaat was om al jou pyn uit te huil nie, maw. jy was geshush en daar was gepraat en jy was geskud as baba en almal het die heeltyd “verduidelik” hoekom jy nie so of so moet voel nie, en nooit geluister nie, dan sal jy, as grootmens, jouself noodgedwonge moet laat aangryp na iets, enige iets. Dis waar die drol in die drinkwater le. Dit is waar die godiote inkom, en vir jou vertel dat jy liewe-jesus nodig het, en al die res van die kak.
Daar is natuurlik ‘n prys om te betaal. Indien jy aansluit by die jesus brigade, sal jy moet sekere
“wereldse” dinge prysgee. Dalk moet jy ‘n Gretha Wiid boek lees, en jou geslagsdele wegsit vir ‘n lang tyd, totdat jy die dag trou. Of dalk, met sommige van die erg charismatiese kerke, moet jy baie meer dinge prysgee, soos flieks, en sport, en jy sal nie ‘n drankie kan geniet nie, en jou hare sal moet kort wees (of lank!), en jy sal aanhoudend moet bid, ‘n klomp kere ‘n dag. Met ander weer sal jy so ‘n simpele blou uniform moet dra, en jou hare sal ‘n ‘n bolla wees. Seks sal nooit bespreek word nie en jy sal totaal naif en onkundig bly oor alles in die wereld.
As jy ‘n vrou is, sal Anus Buchan jou vertel om vir jou man ‘n knippie te gee net wanneer hy wil, fok jou gemoedstoestand, jou fisiese toestand, en of die ou jou walg of nie, en al weet die poepol nie wat ‘n klitoris is nie, hoe om met die ding te speel nie, hoe om jou te bevredig nie, en al dink hy seks is net soos om Rodeo Cowboy te speel . (Dalk soos ou geDAANte of Johannes Coetzee?)
As jy so onderdruk was soos ek hierbo beskryf het, dan sal jy vir die res van jou lewe dink dat daar iemand anders is wie “beter weet as jy” en wie vir jou leiding kan gee sodat jy “geluk” kan vind. Jy sal rondpsring van die een ding na die ander, hetsy kruie, medisyne, gelowe, filosofie of wat ookal. Of jy sal verslaaf word aan iets, soos sigarette, drank, pynpille, kos en ooreet, seks, of wat ookal. Selfs ‘n pad van misdaad en tronklewe kan vir jou voorle omdat jy so gebreek was deur ouers en ander godiote wie vir jou onderdruk het.
Jou misdaad sal net ‘n kreet om hulp wees, maar niemand sal verstaan nie en niemand sal weet hoe om jou te help nie. Baie sal glo dat jy net meer moet onderdruk word en meer pyn en lyding moet verduur, en dan sal jy “regkom” (Bliksem hom reg!) So simpel is die wereld wat vir die afgelope hoeveel eeue gedryf was deur godiote en ongelukkig is dit oorgrootliks nog so.
verifanie
January 28, 2011 at 07:45
Julle skryf so baie strond want julle is nie in staat om oor die Bybel debat te voer nie.
Hans Matthysen
February 4, 2011 at 22:02