Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Versoening

leave a comment »

Dit is 47 jaar na Cottesloe en 17 jaar nadat die politici tot insig gekom het en 13 jaar nadat demokrasie in Suid Afrika staangemaak is, en die vorige leier van ‘n kerk wat steeds probeer om vier rasgedefineerde kerke te herenig steek ‘n sedelessie af oor versóéning – “een van die grootste woorde in ons Boek”. (Dr. Coenie Burger,  Godsdiens-aktueel: Versoening verg opnuut energie, Beeld, 13/8.)

Verbysterend!

As jy weer kyk maak dr. Manto Tsabalala-Msimang geluide oor openbare gesondheidsorg!

Home

Written by Nathan Bond

August 13, 2007 at 10:57

Posted in Religion must go!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: