Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Windlating

leave a comment »

Die Burger het ‘n ligte mistykie gemaak! Dr. Leon Retief, voortreflike kosmaker, musiekkenner, woordmeester, wetenskaplike, mediese spesialis en vriend se rubriek is Saterdag (22/9) as die WETENSKAP VANDAG-rubriek gepubliseer. En dis eintlik ‘n GODSDIENS AKTUEEL-rubriek: Ook vorming van flatus ‘n fassinerende veld.

Windlating… meestal die domein van mense wat die transendentale as opperste realiteit erken: Gelowiges.

Retief skryf: “Wat dit wel aan ons toon, is dat geen onderwerp buite die bereik van wetenskaplike navorsing is nie en dat alles wat die menslike liggaam betrek, fasinerend is.”

Ek wonder… Sou ‘n dooie mens wat weer lewendig word – letterlik; fisies – soos wat die NG Kerk se moderamen, dié régs van die moderamen (die Evangeliese Inisiatief) en dié línks van die moderamen (blykbaar bepaalde UP teoloë) álmal bely, ook wetenskaplik verantwoord kan word? Of is dit maar net nog ‘n “windlating”?

(Sodra die skakel op Die Burger se webblad beskikbaar is, sal ek dit aandui.)

Home

Written by Nathan Bond

September 22, 2007 at 10:21

Posted in Religion must go!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: