Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Belhar… alweer; steeds

with 3 comments

Dr. Allan Boesak se rubriek – Godsdiens-aktueel: Die oorwinning oor al ons maars (Beeld, 1 Oktober) – is ‘n laaste woord oor kerkhereniging. Ek is allermins ‘n Christen, maar as jy “Christen” wil wees, sal jy nou eenmaal só oor Belhar moet voel – só soos wat Boesak sê.

Puik!

Nou wonder ek: Wat sê die NG Kerk-familie se lidmate oor Belhar? Smaak my hulle sê nié soos Boesak sê nie.

En ek wonder: Wat sê die manier oor hoe daardie lidmate oor Belhar sê, van die lidmate, en van die kerk? Smaak my dit sê dat “Christenskap” maar net nog ‘n sporadiese keuse is… “Gaan ons fliek vanaand, my skat, of gaan ons Christen-Christen speel?”

Terloops, ek vra gister ‘n afgevaardigde na die onlangse NHK algemene kerkvergadering hoekom hulle “four more years” moet wag om te probeer vasstel hoe hulle nou eintlik oor Apartheid voel. Nee, seg hy, dis ‘n “móéilike kwessie”.

Moeilik, ja. Móéilik man! Móéilik!

Home

Written by Nathan Bond

October 2, 2007 at 12:06

Posted in Religion must go!

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. ek sien.

    dan is hy ‘n vrot skrywer. en jy ‘n angry atheist. bly te kenne.

    Johan Swarts

    November 3, 2007 at 15:07

  2. Nee, nee, néé, Johan! Jy verstaan verkéérd. Ek is maar net opgewonde. Soos Die Burger se DJS, skrywer van die weeklikse godsdiensrubriek “Geestelike waardes” – net onder die hoofartikel, soos dit ‘n Christelike koerant (?) betaam: Vol uitroeptekens oor opgewondenheid van onse verese Here Jesus Christus.

    Nathan Bond

    October 28, 2007 at 08:33

  3. jy gebruik nogal baie uitroeptekens. wil jy regtig jouself stereotipeer as ‘n angry atheist?

    Johan Swarts

    October 20, 2007 at 15:44


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: