Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Jesus lééf!

leave a comment »

Jesus hét liggaamlik uit dood opgestaan!

Só het die NG Kerk se Hoëveldsinode die afgelope Vrydag onomwonde verklaar – en met ‘n oorweldigende meerderheid.

En dié verese Jesus het ‘n “verheerlikte liggaam” gehad… waarskynlik het hy dié spesiale lyf steeds; die een wat hom in staat gestel het om ‘n ruimtereis in ‘n los jurk te oorleef.

Na jare se verstomming oor die waansinnige uitsprake van godgelowiges bly daar vir my slegs ‘n enkele misterie oor: Presies hóé dof ís Christene?

Home

Written by Nathan Bond

October 29, 2007 at 07:27

Posted in Religion must go!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: