Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Kerssangdiens

with 20 comments

Ek het vanaand die plaaslike NG Kerk se Kerssangdiens bygewoon.

Jíslaaik!

Die goed wat Christene gló!

Dis verbysterend.

Die dominee wou weet, in gebed, van God, wat van ons sou geword het as Hy ons in sonde gelaat het en nié Sy Seun gestuur het nie…

Daar is roerend vertel van die geboorte van die Christus.

Daar is vertel hoe Adam en Eva God sou gemis het nadat God sy moer vir hulle gestrip het oor hulle sy spesiale vrugte geëet het.

As dit glo nie vir die geboorte van Jesus was nie…

Tja. Ek wonder wat Maria se pa se reaksie was toe sy met die “eerste Kersverhaal” by hom opgedaag het.

Home

Written by Nathan Bond

November 25, 2007 at 21:58

Posted in Religion must go!

20 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Mike, mag jy afsien van jou lawwe weë, dat jy en al die ander malles wat jou belaglike dogmatiese siening deel, tot inkeer kom en besef dat die basis vir jou dogmatiese denkpatroon die resultaat is van jarelange indoktrinasie. Mag jy die wreedheid hiervan insien en die siklus breek deur nie dieselfde misdaad teenoor jou medemens (en kinders) te pleeg te.

    Malherbe

    September 28, 2011 at 13:46

  2. Mike,
    Het jy papiere om vir McBrolloks te preek? Wie gee jou die reg om jou oordeel uit te spreek?
    Dit nogal met dieselfde ou sinnetjie, oor en oor!
    Jy gaan seker ook nou weer terug vlug in jou grot!

    ErickV

    September 28, 2011 at 12:57

  3. McBrolloks, mag ons hemelse Vader jou genadig wees, dat jy, en almal hier wat jou belaglike, Godslasterlike siening deel, tot inkeer sal kom voordat dit vir julle te laat is.

    Mike

    September 28, 2011 at 00:53

  4. Aha, hier’s jy nou weer, Hans. Welkom terug, dit synde Saterdag aand. Ek sien jy’t nog geen voorsprong beleef nie met jou ou uitgeputte kak argumente. Niks nuuts geleer nie, nè?

    Con-Tester

    December 4, 2010 at 21:43

  5. McBrollocks, it is true that many are getting the messages wrong.

    Hans Matthysen

    December 4, 2010 at 21:31

  6. ErickV, ek stem met jou saam, daar is geen God op ‘n wolkie wat als beheer.

    Hans Matthysen

    December 4, 2010 at 21:29

  7. Gerhard, jy is so behep met die letter, dat die Gees by jou ontbreek.
    Ek aanvaar nie die dogmatiese vertalings van die Bybel nie en hou dus by die ou vertalings.
    Die boodskappe is, wat belangrik is.

    Hans Matthysen

    December 4, 2010 at 21:25

  8. Con-Tester, wil voorkom of jy hakkel en sukkel om te sê wat jy wil sê.

    Hans Matthysen

    December 4, 2010 at 21:18

  9. Savage,jy behoort eerder verder as die NG Kerk te gaan want daar is Christenne wat anders glo.
    Wat die opneuk van liede en woorde betref, is ek nogal eens met julle.

    Hans Matthysen

    December 4, 2010 at 21:16

  10. I would love to recite this at xmis dinner at my house this year.

    Christmas

    by McBrolloks

    It is the season
    When we piss away reason
    When we celebrate the birth
    Of our very own savior

    Jesus was born
    Then he died
    So that we don’t have to burn
    For all of our sin

    If you believe in this tale
    You will surely enjoy
    All the other fables
    On his resume

    If you are too young to understand
    Don’t worry at all
    People will get you going, with all of their cheer
    If this doesn’t work
    There is nothing to fear
    A guy named Santa, will bring you some fun
    Bags full of presents, that you can enjoy
    And later they’ll tell you
    That Jesus had died
    So that you can go to heaven
    Because Adam and Eve ate some fruit, that made God mad

    It’s a wonderful time
    When we celebrate the season
    The gifts and the cheer
    All thanks to a snake, a man and his wife
    A God that got pissed and a paradise that got lost
    But God’s heart got soft
    So He slept with a girl
    And sent us His son
    To save us from Hell
    Who He let die
    In a wonderful way
    So you and me and you
    Can all be with Them
    In a new paradise
    Forever and more

    If this all seems to much
    For a young and healthy mind
    Don’t worry my child
    It will soon all make sense
    Enjoy all your gifts
    Enjoy all the fun
    For someday you will pay, the price for it all
    Someday you will know, what we all know now
    That hell is a place, where you don’t want to go
    And go there you won’t, because everyone knows
    When they nailed Jesus to that cross
    He died for our sins
    So heaven awaits
    As soon as you die
    But starting right now
    Your brain will get fried

    Years later, without a doubt
    You will do to kids
    What we are doing to you now
    Start of with Santa, and a bag full of gifts
    Them move on a bit later
    To Jesus and love
    To the snake and the garden, and to God and his lust, for a girl in the desert
    From which Jesus was born
    To save us from sin
    His dad watched him get killed, by a murderous mob
    To save us for ever
    So when we’re all dead, we’ll all be together

    People who doubt, can still get on board
    As long as they stop
    To be a pain in the arse
    And get with the program
    And never more doubt
    And before they will know it
    Their brains will start to rot

    Once they are zombies
    The fun really starts
    You will know it for sure
    When they open their mouths
    And they spread all their lies
    And they don’t want to hear
    That their good news is crap
    And their God is a cunt
    A sick fucking bastard
    That you don’t want around

    So lock up your children
    And warn them all now
    That this sickness can spread, and is all around
    But as long as you can think, use reason and your brain
    There is nothing to fear, and you are safe from them all
    Because you have to be bat-shit crazy, and totally mad
    To believe all that crap, and all of those lies
    Just remember that they, a long time ago
    Were once like we are, and nothing was wrong
    But they got the sickness
    And that’s why they believe
    In all of this shit, about a man who had died
    So that they can all live forever
    In a place in the sky

    If you have a brain, and it still work pretty fine
    I am sure then you know, about this whole lie
    Please spare your children, don’t let them fall in this trap
    There nothing like gifts, to impress a young mind
    Just make sure they don’t, think it came from a God, who lives up in the sky

    So enjoy all the cheer, for xmis if fun
    But remember that too much
    Of this fun can do harm
    And leave some with a hangover
    They will suffer for life
    A brain that rots as years all go by
    Till later they can’t tell, the truth from the lies

    Happy Xmis Everbody!!!!

    McBrolloks

    December 3, 2010 at 23:36

  11. Gerhard,
    Net toe ek jou begin laaik oor wat jy oor die Christene te se het (ek stem met jou daaroor saam)toe begin jy oor die sogenaamde “heilige gees” en “koningkryk” te praat en net daar het jy my weer verloor. Sorry, daar bestaan ook nie so-iets nie.
    Ons almal is deel van die NATUUR. So, Moeder Natuur is my God. Ons is daar deur voortPLANTing, as ons doodgaan as gevolg van siektes dan sterf ons ‘n NATUURLIKE dood. As die mens sterf as gevolg van aardbewings, tsoenamies, ens., is dit as gevolg van ‘n NATUULIKE gebeurtenis. Daar is geen god op ‘n wolkie erens in die heelal wat daarvoor verantwoordelik is nie.
    Satan is ook ‘n skepping van die Rooms Katolieke, dit bestaan nie.
    Nou wil ek jou vra; wat is die beste – “glo” of “weet”?
    Kom ons kyk of jy hierdie vraag kan antwoord.
    Ek “glo”:-) jy is intelligent genoeg om dit te doen.

    ErickV

    December 1, 2010 at 13:37

  12. Die bybel is so verdraai, die woord God beteken Baal. Die Jode het die woord Adonai gebruik wat Here, God Baal beteken. Die Naam Jesus kom van Grieks af wat eers Isous christos was. Naam Jesus het geen betekenis nie. Daar kom nie eers ‘n J in Grieks of in Hebreers voor nie.

    Die mens aanbid afgode soder dat hulle dit agter kom. Hulle luister te veel na predikers wat groot leunaars is. Dink julle ek praat ‘n klomp leuns. Doen julle self ‘n guns en gaan kyk trug in die Geskiedenis dan sal julle sien waar kom dit vandaan.

    Die Christendom het eers 336 n.m tot stand gekom wat deur Rooms gestig is. Daar was nooit ‘n ding soos christene. Die Messiah was nie ‘n christen. Van wanneer af het die Messiah skielik ‘n christen geword. As jy die bybel lees was al die apostels belet om die waarheid te spreek.Hulle moes by die christendom in val. Vandag is almal christene met ander woorde julle is almal Roomskatolieke. Die Messiah se geloof op aarde was nie Roomskatoliek nie. Mense sit kerke vol op ‘n sondag, min weet hulle dat hulle in die strik van die duiwel trap. Sondag is ook die dag van son aan biding. Die kruis is ‘n afgods teken van Tammu. Die Messiah het nooit op ‘n kruis gesterf, dit word in die bybel so geskryf omdat dit na Grieks vertaal is. Die woord kruis in die bybel is vals. Dit moet ‘n paal wees. Die Jode het nooit kruise gebreuk.

    Die bybel se as iemand afgode aan bid sal hy of sy nooit die koninkryk sien.Nou wil die mense die Messiah aan bid en van hom ‘n god maak. Van wanneer af word die Messiah die Here of God genoem. Die bybel se die Vader het vlees geword wat heeltemal verkeerd vertaal is. Die Rooms het dit so vertaal anders sou dit nie by hulle gogsdiens gepas het nie. Ooral in die bybel sal jy sien waar hulle die Messiah as God vereer,dat dit vals. Van wanneer af kan die mens van die Heilige Gees ‘n beeld maak. Daar in die bybel moes gestaan het die Heilige Gees het vlees aangeneem dit is wat die eerste bybel se wat 200jaar v.m bestaan het. Aangeneem beteken om woning te kom maak. Die Heilige Gees het in die Messiah kom woning maak. Die Messiah het duidelik gese niemand is goed nie selfs hy nie maar alleenlik HY wat in die hemel is en dis die Heilige Gees wat die Vader self is.HY is ‘n Hebreerse God en het ‘n Hebreerse naam. Die naam kan nie vertaal word nie dit bly by alle tale die selfde en ook die uitspraak bly die selfde. As jy ‘n naam kan vertaal sit jy met die verkeerde naam. Net die wat uit verkies is sal die nuwe naam ontvang wat niemand ken nie. Dis die sleutel tot die koninkryk.

    Gerhard

    December 1, 2010 at 09:57

  13. Con-Tester, so van opfok gepraat, ek het met die ou eerste Afrikaanse Bybel groot geword en my pa het elke aand huis godsdiens gehou. Hy het gelukkig die meeste van die absurde kak vermy en het maar meestal van Jesus en sy dinge gelees.

    Toe besluit die nuwe leiers van die Afrikaanse kerke dat diè bybel nou nie meer goed genoeg is nie en toe vertaal hulle dit weer. ‘n Prominente Afrikaanse skrywer, W A de Klek se kritiek was dat die ouens al die romantiek uit die bybel uitgeskryf het. (Ek sou nie kommentaar kon lewer nie want ek het toe al lank nie meer bybel gelees nie.)

    Anyway, wat ek wil sê is dat dit blyk of ons ou Afrikaner volkie maar bittermin kultuur het; dinge moet verander word ten alle koste. (Dis seker omdat daar nou nuwe drolle op die mishoop sit en hulle moet hulle outoriteit laat geld.)

    Savage

    November 25, 2010 at 10:31

  14. Korreksie: “… met rede, logika en feite.”

    Con-Tester

    November 22, 2010 at 09:38

  15. Ja wat, Savage. Geloof maak dit maklik vir mense om enige ding op te fok en glad nie sleg daaroor te voel nie. Hulle Jirre is hul troos en verskoning. Kyk maar net hoe maak ou Hanswors met rede en logika.

    Con-Tester

    November 21, 2010 at 20:57

  16. Ek moet sê, laas toe ek in die kerk was, het ek opgemerk hoe ontradisievol ons ou boertjies maar is. Dit was ‘n kersoggend diens en ek het langs ‘n ou vriend van België gesit; self goed ingeburger in die Afrikaanse set-up. Met die tweede lied toe staan hy op en loop uit met ‘n onderlangse “dis ‘n fokkop.” Ek staan toe ook op en loop uit en vra hom wat is fout?

    Hy sê toe: “Julle fokken boere het geen tradisie nie. Julle verander nie net ‘n mooi lied se woorde nie, maar fok ook die deuntjie op!”

    Savage

    November 21, 2010 at 19:56

  17. Ansa, hoekom moet julle godbots altyd in hoofletters skryf? Glo julle self nie julle eie nonsens nie?

    En wys my bietjie hierdie vader en seun en die spook dat ek hulle kan sien. Ek het al vir al die godbots op hierdie blog gevra om vir ons ‘n bewys te stuur, maar nee, die wind waii wes.

    En nee Hans, ek gaan ook so nou en dan na ‘n kerk om my te vergewis ek droom nie; die godbots se twak bestaan werklik. Ek soek net ‘n onderskraging van my opinie dat julle hele spul kens is.

    Savage

    November 21, 2010 at 09:02

  18. Ansa van der Merwe, jy glo ‘n klomp belaglike twak. Of eerder jy GLO ‘n klomp TWAK. Nes ou Hanswors.

    Con-Tester

    November 20, 2010 at 22:54

  19. Nathan, die feit dat jy daarheen gegaan het is ‘n bewys dat jy nog soekend is.

    Hans Matthysen

    November 20, 2010 at 21:20

  20. Ek glo nie wat ek lees nie!! Wanneer die oordeelsdag kom, sal julle, sal almal MOET GLO DAAR IS ‘N GOD, ‘N WONDERLIKE, ALMAGTIGE EN ENIGE GOD EN VADER, my GOD en VADER en ek glo Hy is my Redder en Heer. Kersfees is dalk ‘n mensgemaakte instelling, maar MY GOD LEEF!! Ons gelowiges en Sy kinders, sal vir julle ongelowiges bid.

    Ansa van der Merwe

    November 18, 2010 at 14:31


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: