Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Yolanda Dreyer vat raak

with 25 comments

Professor Yolanda Dreyer se Godsdiens-aktueel: Afrikanervolk het bang geword (Beeld, 26/11) is een van die beste godsdiensrubrieke wat ek nog in die Afrikaanse Pers gelees het.

As daar vir die “Kerk” hoop is, sal vroue moet voorvat. Kyk net waar het die “manne” met die bleek dasse en die bleker siele ons gebring! Ek wonder baie waar ons vandag sou gewees het as die Kanaänitiese god El se dogter Ashera nie in die slag gebly het toe “hy” die universele skepper Elohim en later die nasionalistiese Jahwe geword het nie. (Met erkenning aan prof. Hennie Viviers wat dié evolusie van El bondig saamgevat het in sy intreerede: God en mens – wie skep wie?)

Home

Written by Nathan Bond

November 26, 2007 at 10:24

Posted in Religion must go!

25 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Hans skryf ; sy handel uit die gees van “woman’s lib” (lip).

    Is dit moeilik om ‘n vrou met ‘n opinie te hanteer?

    Dat jou gotte jou nou so voortrek net omdat jy staan en pis is insiggewend.

    DW

    July 15, 2009 at 13:40

  2. Prayerweb,

    Ek is heeltemal bereid om die edelagbare God omverskoning te vra as hy in ‘n persoonlike hoedanigheid my kom sien. Die God is welkom om sy ander twee gotte wat 1 is maar 3 is saam met hom te bring. [as hy nou natuurlik geld het vir ‘n buskaartjie anders moet hulle maar ry-loop]

    Maar ons het baie dingetjies om uit te klaar voordat ek bereid sal wees om die 3 gotte omverskoning te vra.
    Om korrek te wees , ek dink eerder die 3 gotte gaan die party wees wat op hulle knieë sal gaan en my omverskoning kom vra.

    Maar weet jy wat , ek sal hulle 3 gotte na Satan toe stuur en vir ‘n 1000 jaar in ‘n onblusbare vuur opsluit om te boet vir al die kak wat hulle 3 gotte hier veroorsaak het.

    En dan natuurlik ook sal ek hulle met erfsonde straf vir al die kak wat hulle in die Bybel kwytraak. Ek sal vir Satan vra om vir die 3 gotte te bid en hulle te probeer bekeer anders – gaan die gotte vir ‘n verdere 10 000 x 666 666 x 777 777 jaar in ‘n onblusbare vuurpoel gegooi word.

    Dan gaan ek ook vir Satan vra om al julle foking Jesus freeks saam met die 3 gotte in die vuurpoel te gooi , dan sal ons sien hoe vinnig smeek julle om genade. Hehehehe jy is foking laf boet.

    DW

    July 15, 2009 at 13:36

  3. Calvin turns 500 while some South Africans still insist on remaining in the 16th (or earlier) century: An overview of SA’s mottled religio-political history with particular emphasis on the arch-protestant’s influence thereon.

    Con-Tester

    July 14, 2009 at 13:51

  4. Gebedsgogga… wie is die “god” en wáárvan moet hy my vergeef?

    Nathan Bond

    July 5, 2009 at 08:34

  5. Stel jy eintlik belang in my antwoorde? Want dit lyk eerder asof jy wil kom preek.

    Con-Tester

    July 4, 2009 at 23:03

  6. Con- Tester en DW, julle gebruik diep baie tyd om iets en ‘n saak aan te val wat volgens julle nie bestaan nie! Hoekom? Soek julle na iets wat vir julle belangrik is en waarna julle tog smag? Meeste van ons het dieselfde pad gestap – al wat ju hoef te doen is om jouself en alles in jou voor God neer te le en Hom te vra om jou te vergeef. Ja, jy moet bereid wees om Sy vergiffenis te aanvaar en ook jouself te vergewe. Niemand sal met jou daaroor spot nie of smalend daarna verwys nie – slegs die wat nie weet nie en self nog soek. Sterkte met die soeke en ek bid dat julle die krag sal he en ontvang om die stap te neem.

    prayerweb

    July 4, 2009 at 17:03

  7. Jy mis die woorde “Heilige Gees”

    prayerweb

    July 4, 2009 at 16:55

  8. Lekker. Wie soek nou ewe skielik om die punt met “die uitstryking van openbare verskille” te ontduik en te verduister? Of jy dit nou laaik of nie, jou geloof se geskiedenis is propvol instansies van onder andere mishandeling van vroue. Punt.

    Sien, jy verskaf nou weereens net nog ’n voorbeeld van hoe gelowiges bereid is om te jok vir die nonsens wat hulle wil hê moet waar wees.

    Con-Tester

    July 3, 2009 at 16:54

  9. Con-Tester, as my vrou met my wil verskill, is dit baie meer stigtelik en ordelik om tuis ons verskille uit te stryk. Dit is nie mishandeling nie en is eerder “common sense”. Ons is nie mense wat gratis dramas in die openbaar ten toon stel nie.
    Sou ek by ‘n kerkgeleentheid met die Prediker verskil, is dit tog ordelik en stigtelik om tuis met die Prediker, ons verskil by te lê, as om in die openbaar, ‘n onaangenaamheid te veroorsaak, wat die hele gemeente ontstig.
    Mens kan sekerlik respek toon in mens se optrede, anders kan mens nie respek afdwing.

    Hans Matthysen

    July 2, 2009 at 22:44

  10. Well, well, well. One wonders what Theuns Dreyer, Daan Van Wyk and Malan Storm would say about this, seeing as it is one of the ancestor churches of the one they run. Maybe the Afrikaans equivalent of something like, “Get thee behind me, heretic!”

    Con-Tester

    July 1, 2009 at 09:43

  11. Ja Hans Matthysen, dit is wel jou geloof se geskiedenis, of wil jy nou die geskiedenis ook oor skryf omdat die werklikheid jou nie pas nie? En ek het vir jou ’n skakel gegee wat wys dat dit nog steeds plek-plek aan die gang is. So hou asb. op om so belaglik desperaat na strooihalmpies te gryp.

    Con-Tester

    June 28, 2009 at 15:24

  12. DW, ek lees van wyse raad en van geen mishandeling nie, in 1 Tim. 2. Dit wil voorkom of jou vertolking van die teks beroerd is en jy sou verkies om ‘n vrou te hê wat jou oorheers. Dit sou mishandeling wees en ek dink nie jy is biologies ontwerp, om kinders te baar.

    Hans Matthysen

    June 27, 2009 at 21:36

  13. Con-Tester, die geskiedenis waarna jy verwys is nie my geloof se geskiedenis nie.
    Heden is ook die welaangename tyd, dus is geskiedenis nie die alfa en omega nie.

    Hans Matthysen

    June 27, 2009 at 21:23

  14. Hans skryf:”jy dwaal, want die geloof waaraan ek verbonde is, het nog nooit vrouens sleg behandel”

    Watter Bybel lees jy Hans ?

    Jy verwar die Playboy met die Bybel.

    1Tim 2;

    11 .’n Vrou moet in die erediens stil en onderdanig wees en haar laat leer.

    12 .Ek laat haar nie toe om daar onderrig te gee of oor die man gesag uit te oefen nie; sy moet stil wees.

    13 .Adam is immers eerste gemaak, Eva daarna.

    14 .Dit is ook nie Adam wat verlei is nie, dit is die vrou wat haar laat verlei het en die gebod oortree het.

    15 .Maar sy sal haar redding vind in moederskap, as sy maar volhard in geloof, liefde en ‘n heilige lewe, en daarby beskeie bly.

    DW

    June 24, 2009 at 15:01

  15. Hans Matthysen, gaan lees eers ’n bietjie oor jou geloof se geskiedenis en hoe dit vandag nog uitgeoefen word voor jy in jou eie rioolstories begin verdrink.

    Con-Tester

    June 24, 2009 at 08:52

  16. Con-Tester, jy dwaal, want die geloof waaraan ek verbonde is, het nog nooit vrouens sleg behandel. Sou jy Jesus en Sy dissipels se lewenswyse in die Bybel volg, sou jy dit moontlik agterkom.

    Hans Matthysen

    June 23, 2009 at 21:17

  17. Christian Reformed Church Synod states it clearly: “Racism is a sin!” I mean, the American Civil War was fought in large part over the issue of slavery – itself at root a racial notion – and that was, like, almost 150 years ago. So once again, a church demonstrates the stunning speed and alert readiness with which the religious adopt new ideas, even when they aren’t so new. The question for South Africans now is, how many years (or maybe decades) will it be before the NHKA, under the guardianship of such luminaries as Malan Storm, Theuns Dreyer and Daan Van Wyk, embraces these self-evident principles.

    Con-Tester

    June 21, 2009 at 14:02

  18. Jaaa… Ek het net ‘n idee dat die dag wanneer Yolandatjie voor die moderamen verskyn, haar renegatiese bekkie nie so groot gaan wees nie.

    Die grap is natuurlik dat prof Van Eck deel van die moderamen is.

    Ek is egter seker dat Theuns Dreyer, Malan Storm en Daan Van Wyk jnr. nie haar kak gaan vat nie.

    Daan Van der Merwe

    June 16, 2009 at 12:54

  19. Met ander woorde, Hans Matthysen, die ware kleur van jou “ware geloof” se onderrokkie is rooi as dit kom by vroue wat regverdig durf om vir jou uit te wys hoe sleg jou geloof hulle in die verlede mishandel het.

    Dit maak perfek sin.

    Con-Tester

    June 16, 2009 at 12:10

  20. Con-Tester, al bloedvlekke wat saak maak, is die van die kruis en een wat met die gees van “woman’s lib” (lip) gedrywe word, ken nie die betekenis van die bloed van die kruis.

    Hans Matthysen

    June 15, 2009 at 22:11

  21. Wat presies geld vir my, Hans Matthysen?

    Con-Tester

    June 11, 2009 at 22:21

  22. Nathan, ook maar lekker stupid nè. Oor dat sy ‘n vrou is, is glad nie ter sprake nie.
    Con-tester, dieselfde geld vir jou.

    Hans Matthysen

    June 10, 2009 at 22:02

  23. En dít is die ware kleur van ene “ware geloof” se onderrokkie.

    Ek kan vir jou goedkoop burkas verskaf indien jy belang stel, maar hulle het bloedvlekke op wat eers uitgewas sal moet word. Gelukkig steek swart die vlekke goed weg.

    Con-Tester

    June 5, 2009 at 14:36

  24. So… sy’s ‘n vrou, daarom weet sy nie?
    Ja-nee. Baie kristelik.

    Nathan Bond

    June 5, 2009 at 13:19

  25. Prof. Yolanda Dreyer dwaal ook maar, sonder die Heilige Gees, want sy handel uit die gees van “woman’s lib” (lip).

    Hans Matthysen

    June 4, 2009 at 22:57


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: