Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Danwill, Tuinier vir die sterre

leave a comment »

Chris Chameleon is saam met Riaan Cruywagen hartseer oor die afsterwe van hulle tuinier Danwill met die glimlag en die bekwame hande. Hy kan verstaan, meen Chameleon, dat die Here Danwill se dienste liewer in die tuin van die ewige lewe wou hê.

Tja.

Nou wônnir ek: Is daar hoegenaamd wérk vir ‘n tuinier in ‘n perfekte tuin waar niks ooit verrot nie?

En ek wônnir ôk: Noudat God vir Danwill het – elke dag van die week (Is daar dae in die hemel? Draai die plek om ‘n ster?) sal Sy Almagtigheid dalk meer kans hê om aan ons ou aardse sakies soos Darfoer en die Midde-Ooste aandag te gee? Noudat Sy Alomteenwoordigheid nie meer hoef gras te sny en te snoei en te besproei nie.

Godsk, Danwill mag die oplossing vir al ons aardse probleme wees!

Verwysing: 1 Maart 2008. Chris Chameleon. By. Die Burger. Voor in die koor. Liewe Dagboek. 7.

Written by Nathan Bond

March 1, 2008 at 13:43

Posted in Religion must go!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: