Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Die Afrikaner & God

leave a comment »

Ek beperk my TV tyd tot Boston Legal en die drie CSI franchises.

Maar vanmiddag gaan sit ek ná my Sondagmiddag skryfsessie by Mevrou waar sy Feast of the uninvited kyk. (Ek wou dit oorspronklik kyk omdat PG du Plessis dit geskryf het, maar die grimering en Anna-Mart se geskreeu het my sooibrand gegee.)

En soos die voorsienigheid dit beskik het (hê-hê-hê-hê; hugge-hugge-tja-tja; hê-hê) sien ek toe Louis van Niekerk se karakter in die konsentrasiekamp tot die besef kom dat God ‘n kak idee is.

En toe skielik, na al die jare, tref dit my: Waarom is die Afrikaner so godsdienstig; so onderdanig aan God? God het die Afrikaner nog net mooi fôkol gegee. Maar soos ‘n hond sluip die Afrikaner altoos tjank-tjank terug nadat God hom in die knaters geskop het.

Soos nou weer: na jáááre se Geloftefeeste gaan ‘n Zoeloe die Afrikaner eersdaags regeer – behalwe as menslike regspleging gehandhaaf word.

Hoe kan ‘n Afrikaner godsdienstig wees? Kan die FAK dalk help? Of die NGK?

Written by Nathan Bond

March 2, 2008 at 16:22

Posted in Religion must go!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: