Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

The 30 Second Kneel Down dumb down

with 13 comments

Tom and Cindy Sipling, from Mechanicsburg, Pennsylvania have a strong desire to see God touch the high school campus. So they concocted the 30 Second Kneel Down – calling 1,051,200 youth to kneel each day at their locker for 30 seconds of prayer, equivalent to one year’s worth of prayer going up for the campus each day youth are at school.

Innit cute?

The 30kd even has a creed. But of course it does. Teenagers who fall to their knees do so accepting that Jesus is both “God”… and man. Somewhat like Superman. But without the cool designer branding. JC the G comes in a jellaba, a cloak with a hood. Somewhat like Bill Watterson’s kid cartoon character Calvin’s Stupendous Man, I suppose.

Teenagers who fall to their knees accept creation, miracles, the virgin birth, the bodily resurrection and ascension and that JC the G will soon come afetchin’ us all to eternal life – some in bedizened ‘hoods of silver and gold and emeralds behind pearly gates; some in hellfire.

Teenagers are dumbed down even at school by this preposterous and ludicrous nonsense arrogating as ideology. Adults who fuck with young minds in this way should be subject to the same penalties prescribed for drug dealers. They should be removed from society.

I’m not even going to comment further.

But to add that according to the Apostolic Faith Mission in South Africa, the 30kd is a sign from JC the G Himself – “And he shall turn the heart of the fathers to the children, and the heart of the children to their fathers, lest I come and smite the earth with a curse.” (Malachi 4.vi) No, don’t ask me, I can’t see the connection either.

The South African daily Beeld reports that 30kd is already well established in at least one South African school – the Afrikaanse Hoërskool Sasolburg.

To be reborn is to be born without a brain. I propose a deal for the religious: Don’t let kids pray in school and I’ll get them not to think in church.

How about it, wackos?

Written by Nathan Bond

May 24, 2008 at 12:58

13 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Belinda,

    Indien al die mense terug gelok word kerk toe, is jou pay dan mos gewaarborg, of hoe seg ek nou?

    ErickV

    July 17, 2012 at 13:46

  2. Ek is seker daar is min mense wat onder normale omstandighede wil doodgaan. Die oorlewings instink is sterk.
    Dat ‘n mens ‘n onaangename vooruitsig wil wegwens is verstaanbaar.
    Vir ‘n volwassene om egter ‘n onteenseglike feit met sprokiesverhale te wil besweer is bloot kiinderagtig.

    Shazee

    July 15, 2012 at 21:14

  3. 😛

    Con-Tester

    July 15, 2012 at 17:47

  4. Nee Daan, dis maar net leë speletjies met mooi woordjies waarmee mense hulself beter laat voel oor die feit dat hulle gaan vrek. Mense se gereedheid en vermoëns om die werklikheid aspris te ontken, is onuitputbaar.

    Con-Tester

    July 15, 2012 at 17:41

  5. 🙂 🙂 🙂

    Sies, Con. Net diere “vrek”.

    Mense “sterf”, “ontslaap” of, nog beter, “verwissel die tydelike met die ewige”.🙂 🙂

    Daan Van der Merwe

    July 15, 2012 at 16:35

  6. Nes ek wat lekker vir al die hardkoppige, onredelike en onbereikbare godiote gaan lag die dag wanneer hulle vrek en daar is niks meer nie, net eenvoudig ewige vergetelheid. Oeps, wag so ’n bietjie, my uitsien om hardop vir die breindooie spul te lag kan ongelukkig nie werk nie want die niksheid verbied dit, en dis die enigste ding wat my dalk ietwat spyt laat voel…😉

    Con-Tester

    July 15, 2012 at 16:21

  7. Jy mors jou tyd, Pastoor. Daar is vir hierdie klomp goddelose blikslaers geen hoop nie. Hulle is bestem vir die hel waar hulle vir ewig gaan braai. Soos varktjops. En ek gaan vir hulle fokken lag!! hehehe….

    Daan Van der Merwe

    July 15, 2012 at 15:26

  8. Belinda, ‘n beter lewe nastreef is fine. Maar hoe streef jy ‘n beter lewe na deur op te hou om te dink?

    Shazee

    July 15, 2012 at 14:31

  9. Maak só, Belinda. Tydmors, nes om vir mense en veral die jeug te lieg, is mos ’n pastoor se voorreg en glad nie ’n sonde nie want in die hiernamaals sal ons tyd ewig wees…

    Con-Tester

    July 15, 2012 at 10:46

  10. Ek sal ook vir julle bid dat die Heilige Gees julle verstand en hart sal aanraak dat julle sal besef om God en sy kinders te vervloek ‘n groot sonde is. Ek bid dat julle werklik tot die besef sal kom dat dit is ‘n goeie ding as ons jeug van vandag ‘n betedr lewe wil nastreef vir alles en almal om hulle, insluitend die wat hulle vervloek. Pastoor Belinda

    pastoor belinda helleweege

    July 2, 2012 at 11:18

  11. Neels Jackson se “Tieners wat spontaan begin bid ‘n teken van godsdiensoplewing” verwys.
    Dit is duidelik, dat as mens die volgende in die Bybel lees, daardie kinders die verkeerde leiding ontvang en dit weens ‘n gebrek aan kennis, aangaande Gods woord.
    Mat 6:3 Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie,
    Mat 6:4 sodat jou liefdadigheid in die verborgene kan wees; en jou Vader wat in die verborgene sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.
    Mat 6:5 En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek sê vir julle dat hulle hul loon weg het.
    Mat 6:6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
    Mat 6:7 En as julle bid, gebruik nie ‘n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word.
    Miskien moet die VCSV in skole, sorg dra dat hul leiers bekwaam is en nie met dweepgodsdiens bedrywig raak nie. Neem ook kennis dat heidene ook bid en dus moet ons nie soos die heidene bid nie. ‘n Heidense godsdiensoplewing is nie tot eer van God nie en ongelukkig word kinders mislei, al bedoel hulle net om Goed te doen.
    Hans Matthysen (Brakpan)

    Hans Matthysen

    June 2, 2008 at 21:31

  12. Inderdaad, Dennis. En onnoselheid is onverskoonbaar. Niémand hoef onnosel te wees nie. Onnoselheid is ‘n keuse.

    Nathan Bond

    May 24, 2008 at 20:35

  13. Dit bevestig net mens se vermoede dat die gemiddelde mens, Suid-Afrikaner, donners onnossel is en maklik aan die neus gelei word. Net soos hulle pa’s & oupas.

    Dennis Siebrits

    May 24, 2008 at 18:32


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: