Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

God – man – cat

with one comment

On Friday the 13th “God” thought it best to hit the good folks of Cedar Rapids, Iowa with a 500-year record flood. Or, rather, “God” didn’t cause the disaster, His Almighty merely allowed it to happen. Yeah. Right.

The whole thing started when a major tornado struck on May 25. Then the rain started. And didn’t stop. On Wednesday another tornado struck, killing four Boy Scouts.

Charles Schmitt, 19, and his girlfriend Kayla Lambreacht nearly died when they tried to save one of their terrified cats who jumped into the rising river. Charles went after the cat; Kayla went after Charles.

A human being jumps into a roaring river to save a cat, but “Almighty God” sits on His Most Holy Ass and “allows” 15 people to die in a natural disaster.

God’s nullity is his only excuse. But how stupid must one be to believe in this useless doodley-shit “God”! So dipshit is this crummy “God” that he doesn’t even show the kind of compassion for his beloved children that a “sinful man” has for a cat.

Exactly how fuckin’ stupid must one be to believe?

Afrikaans

Op Vrydag die 13de het “God” dit goedgedink om die mense van Cedar Rapids, Iowa met ‘n 500-jaar rekord vloed te tref. Altans, die “Liefdevolle God” het dit nie gedóén nie, hy het dit net “toegelaat”. Janeenowelfaain.

Die hele besigheid het op 25 Mei begin toe ‘n reuse tornado amok gemaak het. En toe begin dit reën. En dit het net nie ophou reën nie. (“God” het die dreigende ramp nie laat gebéúr nie; “God” het dit net “toegelaat”. In Sy liefde.)

Vyftien mense is al dood. Vier Padvinders (Boy Scouts) is ook dood toe nóg ‘n tornado die Midweste Woensdag getref het.

Charles Schmitt, 19, en sy meisie, Kayla Lambreacht, is ook byna dood toe hulle een van hulle vreesbevange katte probeer red het: Die verbysterde dier het in die stormende rivier gespring; Charles is agterna om die kat te red en Kayka is agterna om Charles te red.

‘n Mens spring in ‘n kolkende rivier om sy kat te red, maar die “Almagtige, Liefdevolle God” sit op sy Allerheiligste gat en laat toe dat 15 mense hulle lewens verloor!

“God” se enigste regverdiging is dat hy nie bestaan nie. Maar hoe onnosel moet ‘n mens wees om ‘n god te aanbid wat so kaksleg useless is dat hy nie eens die empatie vir “sy kinders” het wat een van “sy kinders” vir ‘n dier het nie?

Presies hóé fôkkin stoepit moet ‘n mens wéés om te gló!?

Written by Nathan Bond

June 14, 2008 at 11:27

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nathan, ons aardse bestaan is maar tydelik en hoe ons aardse bestaan eindig, is irrelefant, dus wil dit voorkom of jy die “stoepit” een is.

    Hans Matthysen

    June 23, 2008 at 20:29


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: