Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

O Lord, please…

with 9 comments

With all the recent “Acts of God” – a tropical cyclone in Burma; an earthquake in China; flooding in the American Midwest; a typhoon in the Philippines – we should turn to Almighty God, our “Father” and call on His Omnipotence’s ineffable mercy…

O Lord, please don’t burn us,
Don’t grill us or toast your flock,
Don’t put us on a barbecue,
Or simmer us in stock,
Don’t braise us or bake or boil us,
Or stir-fry us in a wok.
Oh please don’t lightly poach us,
Or baste us with hot fat,
Don’t fricassee or roast us,
Or boil us in a vat,
And please don’t stick thy servants, Lord,
In a Rotissomat.
(Monty Python, The Meaning of Life, 1983)

What’ll take to get BAS (the Big Asshole in the Sky) to “stop allowing” these disasters!? What a prick. Good thing Al-Quddoos (القدوس – The Most Holy) does not exist. All we have to do now is to banish this farcical “God”-idea from gullible minds.

Written by Nathan Bond

June 22, 2008 at 10:32

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nathan you are a blasphemist

    TexasGirl63

    July 18, 2008 at 20:38

  2. Johannes, alles daaroor staan in die Bybel. Ek kry nou die dag ‘n e-pos van een wat sê; “Die tekens van die tye”. Hulle meld Lukas 21 v 9 tot 28. Sou hulle vers 32 lees, sou hulle sien, dat voor daardie geslag verbygaan, kom al daardie dinge tot vervulling, dus het iemand die pad byster(kyk ook Mat. 24 v 34). ‘n Valse boodskap word uitgedra en hordes val daarvoor en wanneer mens hulle daarop wys, dan sê hulle, ons is van die duiwel. Tugtug ‘n wyse en die word meer wys, maar tugtug ‘n dwaas en die word kwaad.

    Hans Matthysen

    July 8, 2008 at 21:26

  3. Hans het jy die boek http://www.timehasanend.org gelees…? Dit klink of jy met gesag praat!Die evidence is besig om net meer te word, lees ook die boek We Are Almost There by die volgende link as jy wil http://www.familyradio.com/graphical/literature/waat/waat_temp.html

    Mag God ons elkeen genadig wees.

    johannes coetzee

    July 1, 2008 at 09:00

  4. Nathan, wees verseker, Johannes hulle sal weer ‘n verskoning hê, na 21 Mei 2011 en soos in die verlede, sal daar nog steeds miljoene wees, wat sal aanhou dwaal, net soos 2000, 1997 en al die valse voorspellings voor dit. Dit is nou jammer, dat die Christendom so vals verteenwoordig word, deur huurlinge, wat net uit is, om hulself te verryk.

    Hans Matthysen

    June 30, 2008 at 21:51

  5. Nathan jy ly duidelik nog aan die valse teachings wat jy dalk uit jou kinnerdae mee die skrik op die lyf gejaag is…. Lees die boek http://www.timehasanend.org as jy wil..?

    Die Bybel leer ons dat alles volgens God se fyn uitgewerkte verlossingsplan in die volheid van die tyd sal plaasvind.

    (Gal 4:4) Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet,

    So terloops moenie die valse teaching dat daar iets soos ‘n hel waarin diegene wat nie gered word nie sal brand nie…. die Bybel is baie duidelik daaroor dat die loon van die sonde die dood is… diegene wat nie gered word nie sal eenvoudig net ophou om te bestaan asof hulle nooit geskep was nie….!

    When your dead your dead… soos ‘n baie goeie broer van my deesdae wereldwyd oor die radio verkondig.

    Ja ek moet erken Oktober is nogal vir my ook die mooiste, mooiste maand…(in die suidelike halfrond) maar vir die noordelike halfrond is dit maar die begin van ‘n bra bleek wintertyd….!

    johannes coetzee

    June 24, 2008 at 10:24

  6. Godsk! Johannes, ek is darem bly “God” gaan eers ná die 2010 Wêreldbeker kom. Dalk laaik “God” sokker. Ek dink dis ‘n erge simpel spel en dit sal my niks verbaas as “God” dit geniet nie.
    Sê my, Johannes, as “die heelal” op 21 Oktober 2011 – hoekom vergaan die wêreld altoos in Október!? – vergaan, wáár gaan ons dan wees – is “God” búíte die heelal; wáár gaan almal wéés – dié wat by “God” gaan wees? En waar gaan ouens soos ek brand – waar’s die hel? Of is dit tiekits vir als wat leef en beef – ook vir “God”? Wat’s die fôkken punt anyhow – om als te skep en dan als op te fôk? God is so onnosel soos dié wat in hom glo. (“Hóm”, want geen vróú sal só opfôk nie.)
    Godgelowiges. Godsk!
    Maar hoekom áltyd Oktober? Die mooiste, mooiste maand…

    Nathan Bond

    June 23, 2008 at 22:49

  7. Johannes,

    Dis darem maar ‘n bold statement daai, jong. Het jy iets om dit mee te substantiate? Ek was gemoer onlangs in Prometheus Ongebonde oor dieselfde kak wat ek praat….

    KoosPro

    June 23, 2008 at 22:32

  8. Nathan, the Lord won’t do anything to you, so don’t worry, you will do those things to yourself.

    Hans Matthysen

    June 23, 2008 at 20:08

  9. Nathan… dis maar nog net die geboortepyne bru…!
    Wag vir die aardbewing wat op 21 Mei 2011 gaan kom, en dan die 5 maande wat daarop gaan volg wanneer hierdie heelal op 21 Oktober 2011 finaal vernietig gaan word!

    (Openb 9:5) En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.

    johannes coetzee

    June 23, 2008 at 19:26


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: