Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

McCain is ‘n Christen!

with one comment

Klaarblyklik gons dit in die VS van A dat Senator Barack Obama ‘n inikas Moslem is. Daarom moet daar nie vir hom gestem word nie.

Wel, John McCain is ‘n Christen.

Nuff zed.

Maar op ‘n ernstiger noot: Klaarblyklik het Obama groot geword met die Bybel, die Koran, die Bhagavad Gita, Griekse, Noorse en Afrika-mitologie. Godsk, dit klink te goed om waar te wees, maar se non è vero, è molto ben trovato*, of wat sê ek.

Dís mos soos ‘n kind moet leer!

* If it is not true, it is a happy invention was blykbaar ‘n algemene sêding in die 16de eeu. Giordano Bruno (1585) gebruik dit in hierdievorm; Antonio Doni (1552) gebruik Se non è vero, egli è stato un bel trovato. Se non è vero, è bene trovato het ek by ‘n Italiaanse grysaard wat ek ken gehoor, en hy vertel dat die Tjeggiese skrywer Karel Capek dit gebruik het.

Written by Nathan Bond

July 12, 2008 at 14:46

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nathan, dit is poletieke opertunisme en jy weet dit so goed soos ek en nou raak jy histeries met die Christendom daaroor. Na mate mens volwasse raak, ontgroei mens “tantrums” van mens se kinderdae, anders is dit maar nie ‘n goeie teken nie, want ‘n mens se gesondheid kan daaronder ly en dan is dit weer God se skuld. Probeer iets meer sinvol skryf.

    Hans Matthysen

    July 16, 2008 at 22:18


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: