Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Vat hom! God! Vát hom!

with 5 comments

Dr. Allan Boesak het gevra dat Suid-Afrikaanse kerke moet bid vir die val van die Zimbabwiese regering.

Daar is ‘n bonatuurlike wese iewers wat bepaal wié wáár en hoe lank regeer!?

Allamagtag!

Boesak erken selfs die onlangse gesprek tussen Mugabe en “God” oor Mugabe se ampstermyn en dat net “God” hom uit die kussings kan lig: “God”, sê Boesak, “U het hom gehoor. Verwyder hom nou, asseblief!”

En as Mugabe in gesprek met God was, is dit seker redelik om te aanvaar dat mnr Jacob Zuma onlangs óók met God in gesprek was oor die ANC se voorgenome termyn tot die wederkoms.

Indien daar ‘n “God” is wat oor regerings beskik, behoort dié bliksem deur die Internasionale Vervolgingsgesag aangekla te word omdat hy Robert Mugabe, George Bush en al die diktators oor die eeue heen nie gekeer het nie.

Dat die godsdiens iemand so intelligent soos dr. Allan Boesak so geredelik tot sulke idiotiese uitsprake kan lei is aanduidend van hoe skadelik die godsdiens werklik ís.

Written by Nathan Bond

July 17, 2008 at 18:21

Posted in Religion must go!

Tagged with , ,

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. DW, jy noem nou klomp name en goed waaraan ek geen deel het of gehad en jy behoort te weet, volgens wat ek in die verlede geskryf het, wat ek daaroor te sê het.
    Dit is maar vir my snaaks, dat jy nog nie agter gekom het, dat ek anders as daardie mense verstaan. Eish!

    Hans Matthysen

    July 31, 2008 at 22:02

  2. Frikkie, jy het ‘n klomp bloggesprekke blykbaar gemis en besef dus nie, dat ek reeds oor die punt gereageer het, sonder reaksie van Nathan en ander. Dit is tog waar, dat Nathan teen gelowe is en het reeds in die verlede te kenne gegee, dat dit nie bestaansreg behoort te hê nie. Dit is dieselfde met DW en sy gotte waarna hy verwys, waarop ek ook nie reaksie gekry het. Ek wil dus hiermee voorstel, dat jy maar eers moet bietjie huiswerk doen, sodat jy op hoogte kan kom, voordat jy jou onkunde ten toon stel. Los maar die Meneer, want Hans sal voldoende wees, dankie.
    Mens voer gesprek om te groei in kennis en insig, en nie om tot verveelens toe, by dieselfde punt vas te hak omdat mens nie kyk wat ‘n ander sê.

    Hans Matthysen

    July 31, 2008 at 21:48

  3. 1. Hans Matthysen said, on July 17th, 2008 at 8:20 pm
    Jy sou jou wil op ander wou afdwing, met hierdie obsessie van jou en dus ook maar ‘n diktator gewees het, meer soos Mugabe as Bush. As ander in God wil glo, wat daarvan, niemand dwing jou om in God te glo

    Hans Matthysen

    As jy jou 3 gotte wil prys en dien in jou huis of binnekamer is dit jou keuse.

    Maar as jou 3 gotte se eer en wonders in die openbare domein deur monoloog propagandiste as die waarheid verkondig word , dan ou Hansie , dan, het die publiek die volste reg om die KAK wat die gods- opportuniste verkondig te ontbloot.

    As jy aanklank vind by die opportuniste en simpatiek staan oor die snert , dan ou Hansie , dan word jy ook gevra om uit te haal en te wys.

    Juis omdat die ou Afrikanernasie so skapgat is en deur jare en jare se indoktrinasie deur die Kerk en goddelike instellings breindood -verlam is kom swendelaars soos Benny Hinn , die Kerke ,TB Joshua , Anus Angus ens weg met verkragting .

    Loftus en Anus Angus onderstreep die feit . Hy het kakpraat ala Bible Belt , ala die Kerk in ‘n miljoen rand – kits- agtermiddag- bank – omskep, terwyl sotte soos elkeen van die 70 000 op Loftus en die 80 % + Christen gelowiges dit daagliks opeet.

    Gelowiges kan maar weet dat die goue- ou- tyde van die Broederbond en Nasionale Party en NG Kerk beskerming en alleenreg is verby. As gelowiges hulle kak in die openbare domein stort , hetsy in stadions , pers , radio of TV gaan die valse lewensversekering van ‘n ewige lewe gekonfronteer word.

    Of jy dit like of nie , as jou 3 gotte beskerming soek stel ek voor dat hulle dit self kom doen , die 3 slapgat gotte kruip nou al te lank agter die mens weg .

    Dit is tyd dat die 3 gotte hulle eie music hier op aarde kom face en ophou om agter die mens weg te kruip. Fokking 3 slapgatte as jy my vra.

    DW

    July 22, 2008 at 16:24

  4. Mnr. Matthysen, jou argument is ‘n blote strooi man. Spreek liewer Mnr. Bond se argument aan soos hy dit stel, eerder as om dit te vereenvoudig en dan aan te val.

    Wikipedia: Straw man argument

    Frikkie

    July 18, 2008 at 09:57

  5. Nathan, jy het blykbaar die meeste skade, deur Godsdiens gekry, want jy is so behep met splinters in ander se oë, dat jy nie die balk in jou eie oë kan sien nie. Jy is blykbaar so volmaak en sou seker ‘n beter leier wees, as enige iemand anders, wat op hierdie aarde leef en geleef het. Jy moes dalk die President gewees het en die eerste ding wat jy sou verander het, is dat daar geen vryheid van geloof moes gewees het. Jy sou jou wil op ander wou afdwing, met hierdie obsessie van jou en dus ook maar ‘n diktator gewees het, meer soos Mugabe as Bush. As ander in God wil glo, wat daarvan, niemand dwing jou om in God te glo.

    Hans Matthysen

    July 17, 2008 at 20:20


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: