Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

“Dis nie waaroor godsdiens gaan nie”

with 2 comments

Rick stel elders voor dat ek hierdie essay, wat ek in 2004 geskryf het, hier publiseer. Ek maak so. Want dis ‘n goeie voorstel. En ek het al eintlik vergeet van dié stuk…

Written by Nathan Bond

July 24, 2008 at 22:40

Posted in Religion must go!

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Daan
    Ek en jy is ver van mekaar af oor die godsdiens, maar ek en jy sal kan gesels! Ek skryf later vir jou.

    Nathan Bond

    July 25, 2008 at 09:16

  2. More Nathan.

    Net vir die rekord, ek het drie dae gelede per toeval op jou blog afgekom toe ek inligting op die internet oor “Loftus vir Jesus” gesoek het. Ek moet sê ek geniet ALLES wat ek hier lees en ek moet sê, hierdie is inderdaad ‘n uitstekende artikel.

    Vir my gaan godsdiens oor ‘n bepaalde lewenstyl. Die merkwaardige is dat die drie leidende Abrahamiese godsdienste, Islam, Judaisme en die Christelike geloof, aan hulle volgelinge voorskryf om ‘n lewe van liefde vir hulle naaste te lei. Maar helaas! Dit kan ongelukkig nie betwis word dat van die gruwelikste dade denkbaar in die naam van Christus en Allah (Arabies vir God) gepleeg is nie.

    Die gedrag van die Katolieke tydens die inkwisisie en die gedrag van die Kruisvaarders nadat hulle Jerusalem herower het is walglik maar dit doen nie afbreuk aan my Christelike oortuigings nie. Ek is kwaad vir hierdie mense. Nie vir Jesus Christus nie.

    Daan Van der Merwe

    July 25, 2008 at 09:11


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: