Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Beeld-briewe oor “God”

with 10 comments

Ene “Denker”, van Pretoria-Noord, vra in ‘n lesersberief in Media24 in Aanbidding (Beeld) of daar ‘n “God” is, gegewe al die lyding in die wêreld en, veral, die lyding van kinders – babasterftes en kinders wat sonder ouers moet groot word.

Harry van Zyl, van Kroondal, wys Denker daarop dat hy wat Denker is elke dag die son, see, diere, wind, reën, vars lug, plante, mense, ens. – die skepping van God – ervaar. Denker moet dus nie “net dink aan die negatiewe en God die skuld gee vir alles wat verkeerd kan of mag gaan op hierdie aarde nie”. Boonop, meen Harry, laat “God” ons mense met “keuses waaraan (ons) eendag gemeet sal word”. En… “die dood is ook ’n instelling van God”.

Noujatoe. “God” fôk ons rond – laat ons babas doodgaan en ons bejaardes op plase vermoor – maar “God” gee ons darem die son, see, diere… en “God” laat ons toe om rêrige slégte keuses te maak.

Uit Hamilton, Nieu-Seeland, skryf “Kerkloos” dat “een van die groot geskenke wat ons ontvang het, naamlik ’n eie wil, die oorsaak is van al die ellende wat Denker opnoem.”

Hierdie “God” van die Christene is darem ‘n ongure karakter! Moet ons arme mense nou dankbaar wees dat “God” ons elke dag ‘n bietjie son gee en nie te erg reageer op die alomteenwoordige lyding om ons nie?

“God, u het nou wel toegesien hoe vier aanvallers oom Koos en ant Pop ure lank gemartel het, vir dood gelaat het en hoe die twee weerlose bejaardes uiteindelik gesterf het, maar God, báie, báie dankie vir klein Kietsie, my ou pragtige kaaikie wat saans hier op my skoot lê as ek 7de Laan kyk!

“Baie dankie óók, God, dat u my toelaat om die kakste moontlike besluite te neem – besluite wat my en my mense erg benadeel – maar wat weer vir my wys dat u my so oneindig lief het dat u my toelaat om ‘vry’ te wees en om verkeerde besluite te neem. U liefde, God, is onbeskryfbaar! ‘Vrye keuse’, God, is een van u gróót geskenke aan ons mense… en die werklike oorsaak van ellende. Ellende is nie ú skuld nie, God!”

Watter onbevange kák! Watter soort “God” is hierdie ding wat Christene aanbid!?

Ek is ‘n úíters feilbare mens wat al meer voute gemaak het en swak besluite gemaak het as wat ek kan onthou, en selfs ék gee nie vir my kinders ‘n slang om mee te speel nie. En gryp in as my kinders in gevaar is, selfs al is hulle soms in gevaar omdat hulle verkeerde keuses gemaak het en al maak hulle soms daardie verkeerde keuses omdat hulle nie na my lúíster nie! En ek is nie meer – ag, ek is lánkal nie meer kwaad omdat hulle jare gelede die twee vye wat ek vir my oorgehou het, nadat ek elkeen van hulle ‘n klomp vye gegee het, uit die yskas gevat het nie.

Om die “God” van die Christene te aanbid is plein fôkkin stoepit.

Written by Nathan Bond

August 2, 2008 at 07:42

Posted in Religion must go!

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Spikkels wrote December 6, 2011 at 04:57

    Baie mense het ‘n wanpersepsie van God die Vader, John. 3:16 “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy 
    
    sy eniggebore Seun gegee het, sodat die wat Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal beërwe”. 
    
    

    See In a nutshell comment by screw-

    tin-eyes, May 20, 2010 at 22:16

    Balanced Truths

    December 11, 2011 at 10:53

  2. Christmas

    by McBrolloks

    It is the season
    When we piss away reason
    When some celebrate the birth
    Of their very own hero

    Their Jesus was born, then he had to be murdered
    So that they won’t have to burn, for all of their sin

    If you believe in this tale, you will surely enjoy
    All the other fables, on the Jesus resume

    If you are too young to understand, don’t worry my dear
    People will get you going, with all of their cheer
    If this doesn’t work, there is nothing to fear
    A guy named Santa, will bring you lots of nice gear
    Bags full of presents, that will give you much joy
    And later they’ll tell you, these presents weren’t free
    That it’s all part of remembering why Jesus had died
    Because Adam and Eve ate some fruit, and told god a lie
    A lie that made him so mad that he started to cry
    He made a new place, of fire and hell, where he would put everyone, who would break his heart ever again
    He also made a list, of 10 mortal sins, things you have to remember, you can never ever do
    But if you forget, or you just couldn’t stop, don’t worry, because all is not lost
    That is why god, sent down his only son, to be tortured and killed by a very angry mob
    So that his blood could cleanse you and you can still go to heaven, and there we will all be together forever and ever
    If this sound too cruel, and it makes you afraid, don’t worry my child, it’s all very normal, god and Jesus loves you and would never forsake you
    Just don’t do what you want, because they can always see you, and they never forget, if you broke any rules and told any lies, be sure they will eventually get you
    Remember all that blood didn’t flow just for you, and if you neglect to be sorry, it will flow all over you, in the form of fire and pain, in that place they call hell, for ever and ever and too long to measure

    It’s a wonderful time
    When we celebrate the season
    The gifts and the cheer, it’s all for a good reason
    All thanks to a snake, a man and his wife
    A god that got pissed and a paradise that they lost
    But god’s heart got soft
    So he raped a young girl
    And sent us his son
    To save us from hell
    Who he left to be murdered
    In a wonderful way
    So everyone
    Can all be together
    In a new paradise
    Forever and ever

    If this all seems too much
    For a young and healthy mind
    Don’t worry my child
    It will never make sense
    Enjoy all your gifts
    Enjoy all the fun
    But someday you will pay, the price for it all
    Someday you will know, what we all know now
    That hell is a place, where you don’t want to go
    And go there you won’t, because everyone knows
    When they nailed Jesus to that cross
    He died for your sins
    So heaven awaits
    As soon as you die
    But starting right now
    Your brain will start to get fried

    Years later, without a doubt
    You will do to your kids
    What we, the people who love you, are doing to you now
    Start of with Santa, and a bag full of gifts
    Then move on a bit later
    To Jesus and love
    To the snake and the garden, and to god and his lust, for a girl in the desert
    Whom he allegedly never spread like an eagle, from which Jesus was born
    To save us from our sins
    His dad sent him to get killed, by a murderous mob
    To save us for ever
    So when we’re all dead, we’ll all be together

    People who doubt, can still get on board
    As long as they stop
    To be a pain in the arse
    And get with the program
    And never more doubt
    And before they will know it
    Their brains will start to rot

    Once they are zombies
    The fun really starts
    You will know it for sure
    When they open their mouths
    And they spread all their lies
    And they don’t want to hear
    That their good news is crap
    And their god is a cunt
    A sick fucking bastard
    That you don’t want around
    If you don’t believe me, go and read his old book
    It is full of murder and many other crimes, things that will scare you, and never make sense, not the deeds of a loving god, rather a monster you would never want as a friend
    We don’t talk about it, and we don’t like to hear, anything about it, it will ruin the fun, so keep your mouth shut, and never fear, as long as we all lie, nobody can ruin our cheer

    So if you love reason and you still have a brain
    warn your children, and warn them all now
    That this sickness can spread, and it is everywhere
    But as long as you can think, be honest and use reason
    There is nothing to fear, and you are safe from them all
    Because you have to be bat-shit crazy, and totally mad
    To believe all that crap, and all of those lies
    Just remember that they, a long time ago
    Were once like we are, and nothing was wrong
    But they got the sickness, the rotting of the brain
    And that’s why they believe in all of this shit, about a man who had died
    So that they can all live forever, together in a place in the sky
    At the feet of their ghosts, with people singing and angels playing the harp

    If you have a brain, and it still works pretty fine
    I am sure then you know, about this whole fucking lie
    Please spare your children, don’t let them fall in this trap
    There’s nothing like gifts, to impress a young mind
    Just make sure they don’t think it came from a god
    That lives up in the sky, who loves them as long as they never lie

    So enjoy all the cheer, for the holidays are fun
    But remember that too much
    Of this fun can do harm
    And leave some with a hangover
    They will suffer for life
    A brain that rots as the years all go by
    Till later they can’t tell, the truth from the lies

    McBrolloks

    December 10, 2011 at 18:09

  3. 🙂🙂🙂🙂 Fokkit!!! Julle ouens gee darem ook nie vir arme ou Spikkels ‘n kans nie!!!! Praat van “hit-and-run”.🙂🙂🙂

    Daan Van der Merwe

    December 10, 2011 at 08:29

  4. Ai, jai jai, jai jai. Nog ‘n grotbewoner wat uit sy grot kom en sy knuppel rondswaai sodat jy net spikkels sien spat en dan weer terug vlug in sy grot.
    Sorry, ou Spikkils, jou soort beindruk niemand meer nie.
    By the way, John se gat. Hy het nooit ooit enige iets self gese nie. So ook al die ander kak in die bybel is deur ‘n klomp rokers oorvertel.
    Wake up and smell the roses! Maar nou ja, ouens soos jy weet nie wat dit beteken nie!

    ErickV

    December 8, 2011 at 04:05

  5. Ai, ou Spikkels, lees jou aanhaling uit jou lawwe handleiding en dink dan bietjie na daaroor. Dis nou indien jy in staat is tot denke – jou vrinde hierbo dink mos te veel dink is sleg vir jou, so indien jy saamstem, ignoreer maar die versoek tot dieper denke. Indien nie, lees gerus: John. 3:16 “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat die wat Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal beërwe”.

    Dit is stukkies soos hierdie wat my ongeloof versterk. Praat van perdedrolle opdis vir vye – watter got ookal die twak kwytgeraak het, hoort beslis in ‘n inrigting vir sielsiekes. Ek is moerse lief vir my gesinnetjie, veral my kinders. Inteendeel, ek is so lief vir hulle dat ek vannag my oudste seuntjie gaan martel en doodmaak sodat die res se stoutighede vergewe word en hulle dan vir altyd kan lewe. Moenie my vertel ek is mal nie, Spikkeltjie. Vertel my eerder hoe jy opkyk na my. Hoe jy my ongelooflike liefde bewonder. In so ‘n mate dat jy my aanbid.

    Malherbe

    December 6, 2011 at 10:47

  6. En nog heelwat meer mense het ’n wanpersepsie van die realiteit. Hulle dink dat hul bangmaak kinderstories die werklikheid is en dat hulle ’n oortuigende argument bied om daai belaglike strooi te glo.

    Con-Tester

    December 6, 2011 at 08:15

  7. Baie mense het ‘n wanpersepsie van God die Vader, John. 3:16 “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat die wat Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal beërwe”. Jesus Christus het ook die wat Hom beswadder en slegmaak lief. Ek wil die mense wat so aangaan soos Nathan en die denker waarsku, indien jy nie regmaak en verander nie is daar net een pad, die ewige dood die hel.

    Spikkels

    December 6, 2011 at 04:57

  8. Mariatjie, waar kom jy nou vandaan? Ek doen nie veel studie of skrf van boeke en lees bloot wat in die Bybel staan.

    Hans Matthysen

    September 4, 2008 at 23:04

  9. So sê die grootste denker van alle tye ook , ja , Die Prediker … en dit is ‘n bewese feit ..MY seun , wees versigtig ! Daar kom nie ‘n einde aan die skryf van baie boeke nie , te veel studie ooreis die liggaam … .

    Mariatjie

    August 9, 2008 at 19:54

  10. Nathan, dit wil voorkom of baie denkers, hulself deumekaar dink omdat hulle nie God ken en ‘n wanpersepsie van God het. Miskien is hulle plein stoepit.

    Hans Matthysen

    August 5, 2008 at 22:13


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: