Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Hélp God! Hélp!

with one comment

Media24 in Aanbidding (Beeld) berig oor ‘n vrou wat “net die heeltyd gebid en gebid en gebid” het terwyl ‘n aanvaller haar en haar skoonsuster “herhaaldelik met ’n kombuismes gesteek het”. Die vrou het oorleef; haar skoonsuster nié.

Watter “God” hoor een van “sy kinders” se smeekkrete van angs en vee gewoon sy gat daaraan af?

Watter soort “God” aanbid Christene? En hoekom is Christene so beïndruk met dié “God” wat gereeld sy rug op hulle draai… of dalk bepaald tóékyk hoe hulle ly!? En hoekom op áárde is Christene so fôkkin stoepit om hierdie “God” te bly aanbid!?

Written by Nathan Bond

August 2, 2008 at 07:41

Posted in Religion must go!

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nathan, God is ‘n liefhebber van siele en nie van vlees nie. Ons aardse bestaan is nie blywend nie en is ook nie die vernaamste nie. Kry lewe, ewige lewe!

    Hans Matthysen

    August 5, 2008 at 22:03


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: