Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

God se glimlag

with 19 comments

“Ons weet God huil saam met ons oor hoe hulle gesterf het, maar glimlag oor hul lewe,” het ds. Barry Lordan Saterdag in die roudiens vir die vermoorde egpaar Van der Westhuizen op Kleinmond gesê.

Lordan meen kennelik daar ís ‘n “God” – een wat huil. Ek wil weet hoekom dié “God” nie sy vinger uit sy allerheiligste poephol trek en iets oor die moorde in ons land dóén nie. En dan glimlag die arme bliksem nog oor die vermoordes se lewe!

Kan dit wees dat Lordan verkeerdelik meen dat daar ‘n “God” is?

Kan daar énige ánder verklaring wees as dat “God” nié bestaan nie?

As ek elke vloekwoord wat ek ken – in 4 tale – oor en oor en oor en óór skreeu vir 7 dae en nagte lank sal dit steeds nie my afsku aan Lordan se kak stelling weergee nie. Is daar iewers ‘n predikant wat dié dominee dalk daarop  kan wys dat sy stelling dalk iemand, iewers, kan omkrap? En dat sy “teologie” stínk!?

Jissis!

Written by Nathan Bond

August 11, 2008 at 08:32

Posted in Religion must go!

19 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. DW, ek behoort nie aan daardie groep, wat in daardie artikels glo nie en daarom sit jy nou die pot ver mis.

    Hans Matthysen

    September 18, 2008 at 00:22

  2. Hans

    Ja , heeltema reg , ek verstaan dit .
    Daai 3 gotte van jou se hanne is net so groot soos die man op die maan se hanne.

    Dit is nie my skuld as jy fokkol van jou eie geloof af weet nie , wees tog net ernstig en kyk waste kak jy glo .

    Artikel 16
    DIE EWIGE VERKIESING VAN GOD
    Ons glo dat God, toe die hele geslag van Adam deur die sonde van die eerste mens in die verderf en ondergang gestort is, Hom betoon het soos Hy is, naamlik barmhartig en regverdig. God is barmhartig, aangesien Hy dié wat Hy uitverkies het, uit hierdie verderf trek en verlos; God het hulle, uit louter goedheid en sonder om hulle werke in die minste in aanmerking te neem, in sy ewige en onveranderlike raad uitverkies in Jesus Christus, ons Here. God is regverdig deurdat Hy die ander in hulle val en verderf laat bly waarin hulle hulleself gewerp het.

    Rom. 3:12; 9:16; Deut. 32:8; 1 Sam. 12:22; Ps. 65:5; Mal. 1:2; 2 Tim. 1:9; Rom. 9:29; Tit. 3:4-5; Ef. 1:4-5; Rom. 11:5; Hand. 2:47; 13:48; 2 Tim. 2:20; Rom. 9:11; 1 Pet. 1:2; Rom. 9:21; Joh. 6:27, 44; 17:9,12; Joh. 13:9; 15:16; Rom. 11:34-35; Joh. 18:20; 15:19; Tit. 1:1; Ef. 1:3; Joh. 10:29; Matt. 15:24; 20:23.

    DW

    September 12, 2008 at 08:11

  3. DW, lees maar weer aandagtig wat ek hierbo geskryf het en kyk of jy die volgende daarin kan sien, want dis duidelik dat jy sonder begrip gelees het:
    1. Een wat die waarheid deelagtig word en nie aanneem nie.
    2. Een wat die waarheid deelagtig word en aanneem deur leefwyse.
    3. Een wat nooit die waarheid deelagtig word.
    4. Een wat agterna deur die nageslag die waarheid deelagtig word.
    Ek neem aan jy verstaan die saak oor die hande van God omdat jy niks daaroor te sê gehad het.

    Hans Matthysen

    September 11, 2008 at 21:56

  4. Hans Matthysen said,

    Alleenlik die wat die waarheid deelagtig geword het en dit nie aangeneem het nie, beland in die hel.

    Die waarheid nogal, lekker man lekker , almal gaan jimmil toe – JA MAN JA , behalwe die wat nie uitverkies is nie.

    Ek hoop jy is uitverkies , anders brand jy saam met my – LEKKER MAN MAN.

    DW

    September 5, 2008 at 06:55

  5. Daan, dankie.
    DW, jy het duidelik nie verstaan, wat in die Bybel geskrywe is. Alleenlik die wat die waarheid deelagtig geword het en dit nie aangeneem het nie, beland in die hel. Amper soos een wat weet om by ‘n stop teken still te hou, wat versuim om dit te doen en ‘n kind dan dood ry. Wat ‘n ewige verwyte. Dit brand soos ‘n kool vuur op een se gewete vir ewig.
    Ander wat nooit by die waarheid uitkom, bly maar in ewige duisternis, behalwe as hulle, deur hulle nageslag, tot die waarheid kom.
    Jy weet duidelik nie wat en waar is die regterhand van God en deur jou taalgebruik, openbaar jy jou onvolwassenheid wat die geestelike dinge betref.
    Jesus sê; “Vader in U hande beveel ek my gees”. Die twaalf en hul volgelinge was die wat die handewerk van God sou voort sit en daarom is Sy gees in hulle. Hulle is dus die hande van God en daarom sal jy in 1 Kor. 12 v 27 lees, dat hulle ook die liggaam van Christus is.

    Hans Matthysen

    September 4, 2008 at 22:50

  6. Daan Van der Merwe said, on September 2nd, 2008 at 11:23 am
    Hi Dirk!

    Fokkit, maar jy kan darem maar baie kak praat.

    Ek kan , ja ,- maar het jy gehoor hoe baie kak die kinder van liewe jeeeeesus praat .

    Dirk West

    September 2, 2008 at 18:23

  7. Hi Dirk!

    Fokkit, maar jy kan darem maar baie kak praat.

    Daan Van der Merwe

    September 2, 2008 at 11:23

  8. Wie SIT aan die REGTERKANT van god . (Antwoord uit die Bybel asb.)

    Dit lyk my die gees sit nou al te lank op die TROON ( kakhuis)

    Dirk West

    September 2, 2008 at 08:16

  9. Hans Matthysen said, on September 1st, 2008 at 8:51 pm

    DW, jy het moontlik nie gelees wat ek op ‘n vroë geleentheid hieroor geskryf het of jy het net vergeet.
    Volgens Nim. 23 v 19 en Hosea 11 v 9, is God nie ‘n mens nie.
    1. God is Gees, Liefde, Waarheid, Lig (verstaanbaarheid), die Woord ens.

    Hans

    Die nuwe “slang “onder gelowiges is om te praat van die liefde kak van god.

    As jy foking onnosel wil wees kan jy maar die liefde kak glo. Ek wonder net hoe julle aan die biljoene Moslems en Jode gaan verduidelik dat hulle vir ewig en ewig gaan brand omdat hulle die ander twee gotte ( 2 van die 3 wat 1 is) verwerp.

    Mind you omdat god so regverdig is en almal foking lief het – net die wat hy uitverkies het , – gaan die ander nie- uitverkore poepolle in liefde en regverdigheid kak – jissis maar god is ‘n god van liefde.

    So uit liefde kies die 3 gotte jou uit en dan uit liefde fok die 3 gotte die op wat hy ( hulle – so iets) nie uitverkies het nie .

    Lekker man lekker !!! wat ‘n liefdevolle 3 gotte wat 1 is maar 3 is .

    DW

    September 2, 2008 at 08:11

  10. Lewende god ( gotte) nogal , mooi man .

    DW

    September 2, 2008 at 07:53

  11. Dankie, Hans. Enige mens wat bereid is om te dink, sal dit verstaan.

    Maar mense wat dink alles gebeur sommer net, mense wat dink mense was eers ape, hulle sal eerder in die tandemuis glo as in die Lewende God.

    Daan Van der Merwe

    September 1, 2008 at 21:43

  12. DW, jy het moontlik nie gelees wat ek op ‘n vroë geleentheid hieroor geskryf het of jy het net vergeet.
    Volgens Nim. 23 v 19 en Hosea 11 v 9, is God nie ‘n mens nie.
    1. God is Gees, Liefde, Waarheid, Lig (verstaanbaarheid), die Woord ens.

    Wanneer bostaande deel van my leefwyse word, dan het God vlees geword (Joh. 1 v 1 tot 14) en wandel onder ons. 2. Jesus Christus is dan in my leefwyse sigbaar en ek is dan deel van Sy liggaam. 3. Die Gees getuig (Heilige Gees).

    God (Woord) + Seun (Dade/leefwyse) = Heilige Gees (Resultate nl. vrede, blydskap ens.)

    Die drie is dus een, net soos water, ys en stoom een is.

    Ongelukkig het baie Christenne ‘n verkeerde persepsie van God en dink Hy is ‘n man wat op ‘n troon sit, met arms en bene ens.

    Hans Matthysen

    September 1, 2008 at 20:51

  13. Hans Matthysen said, on August 13th, 2008 at 9:32 pm

    DW, jy is maar bra vervelig oor jou drie gotte ens. en besit nie die vermoë om iets sinvol te skryf nie. Julle albei is soos een wat in ‘n spieël kyk en altyd ander raak sien en nooit julself.

    Hans

    Ma hoe vistaan ek jou nou , is daai 3 gotte wat een is maar 3 gotte is dan nie een nie, of is hulle 3 wat een is maar 3 is wat een monogat is wat 3 is maar een is.
    Hulle is jou gotte , verduidelik die gotte solat ek kan vistaan man. Toeman.

    DW

    August 19, 2008 at 14:42

  14. tasbara bewys van geloof , jy moet eers sien voor jy glo, jy is eintlik maar skurf, dit sluimer deur in jou taalgebruik, jy is dalk iemand wat goed groot gemaak is maar sleg groot geword het,

    sterkte ,

    Pieter Nortje,

    Pieter Nortje

    August 19, 2008 at 12:13

  15. Hi Nathan,

    dankie vir jou reply, vir iemand wat die mense wat hy ken , saamleef, en lief het, het jy darem min geduld vir die Christene, ken jy geen ander persone wat in iets anders as Christus glo, iindien dit die geval sou wees, glo ek jou blad sou onder veel meer kritiek deurgeloop het, as jy kyk na die palestyne wat die jode oblaas omdat hulle god vir hulle so sê, ek het nog nie kommentaar daaroor op jou blad gesien nie, dalk het jy dit iewers in jou argiewe, ek sal graag wou sien,

    DW,

    Ek moet erken dat Nathan n bietjie meer guts het as jy om darrem sy naam te gebruik, alhoewel ek verneem dat dit n skuil naam is,

    Gelukkig het ek ook die guts om my regte naam te gebruik, want ek is nie bang om my geloof op enige moontlike manier te verklaar nie, jy inteendeel, soek na die tasba

    Pieter Nortje

    August 19, 2008 at 12:10

  16. Nathan, dit is nie vir my moeilik om Ds. Barry Lorden se opregte bedoelling raak te sien, al sou ek met hom verskil. Jy blyk dus maar net dom astrant te wees, met jou kommentaar hierbo en het nie die vermoë om iets goeds in ander te sien, wat met jou verskil.
    DW, jy is maar bra vervelig oor jou drie gotte ens. en besit nie die vermoë om iets sinvol te skryf nie. Julle albei is soos een wat in ‘n spieël kyk en altyd ander raak sien en nooit julself.

    Hans Matthysen

    August 13, 2008 at 21:32

  17. Jissis Pieter

    So gepraat van paganisme en satanisme . Fok weet jy dit is jou eie geloof .

    Ek het pinball met my kollekte geld gespeel , kan jy asseblief vir my die trinity (die 3 gotte wat 1 is maar 3 is wat een is ) verduidelik.

    Ek wonder altyd waar die 3 gotte wat 1 snaar is slaap as dit reën. Dalk is die 3 gotte wat 1 is maar 3 is holjollers – saamslapers . Volgende keer as jy aan jou 3 gotte wat 1 is maar 3 is dink , onthou net dat hulle holjollers is.

    Fok , liewe Jeeeeesus slaap seker in die middel , ek hoop hy klim met genoeg vaseline in die bed.

    Weet jy hoekom word Jesus , liewe Jeeeeeesuss genoem ? As die heilige spook ,Jesus van agteraf bykom skreeu Jesus – jirrrrre jeeeeusus ma daai ding is groot.
    Fok , gotte nr.1, die jaloerse fokker , wat alles behalwe die duiwel kan opfok , rol sy mielie net daar van lekkerte as sy seuntjie so lekker kry.

    (klink amper soos die Apestole en Hinn as hulle oor die jirrre praat) ——Jirrrrrrrrrrreeeeeeee Jeeeeeeeeeeeesus !!!

    DW

    August 13, 2008 at 08:10

  18. Pieter
    Ek diskrimineer nie. Alle godsdienste is onsinnig. Lees gerus “It’s religion, stupid” – jy sal dit onder “Pages” kry.
    Ek het al oor al die godsdienste geskryf, maar ek spreek die Christendom aan omdat dit die geloof is van die mense wat ek ken, wat ek liefhet; saam met wie ek leef.

    Nathan Bond

    August 12, 2008 at 17:40

  19. Hi Nathan,

    Weereens n vraag aan jou, GOD, JESUS, die Christelike geloof fasineer jou vreeslik, hoekom?, wat van gelowe soos satanisme, boedhisme, paganism, evolusie leer,islam ek kyk so dan en wan na jou opmerkings en vind dit eienaardig, maar ek bid vir jou , jy sien soos ek glo het JESUS gesterf vir ons almal se sondes, en HY het opgevaar na 3 dae, die versoening tussen ons en GOD is reeds bewerkstellig deur JESUS se gehoorsaamheid aan sy VADER, ons moet net die onverdiende genade ontvang,

    Stuur vir my asb gereeld eposse waar jy ander gelowe en hul gode ook vloek, sleg sê, beledig,of is dit net ons GOD wat so n doring in jou vlees is?

    Vriendelike groete,

    Pieter Nortje,
    Jeffreysbaai.

    Pieter Nortje

    August 12, 2008 at 17:24


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: