Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Satan, God sê: “Maak dóód!”

with 10 comments

‘n Gemaskerde matriekseun het Maandagoggend nadat hy ‘n mede-leerling met ‘n swaard vermoor het gesê dat Satan hom beveel het om dit te doen.

Onlangs het George W. Bush óók ‘n kosmiese stem gehoor: “God told me to strike at al Qaida and I struck them, and then he instructed me to strike at Saddam, which I did, and now I am determined to solve the problem in the Middle East. If you help me I will act, and if not, the elections will come and I will have to focus on them.”1

En om te dink daar was ‘n verslag voor die NG Kerk se sinode laas jaar wat gesê het daar ís nie ‘n Satan nie! Jûrrû, wat wórd vannie kerk!?

Ek dink ons moet mense wat “God” en “Satan” hoor praat fyn dophou. Da’ kan net kak kom.

1. Bush made this statement, according to Palestinian Prime Minister Mahmoud Abbas – from minutes acquired by Haaretz from cease-fire negotiations between Abbas and faction leaders from the Hamas, Islamic Jihad and the Popular and Democratic Fronts (circa June, 2003), quoted from Arnon Regular, “‘Road map is a life saver for us,’ PM Abbas tells Hamas” (Haaretz.com:June 27, 2003). See also Did Bush really say God told him to go to war?

Written by Nathan Bond

August 19, 2008 at 09:39

Posted in Religion must go!

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. I shose not to quote what others have said, as I am not a taperecorder. I chose to speak with understanding as I speak out of myself and the Spirit that dwells in me.

    DW, elke dag moet vir my ‘n sabbat wees, volgens die nuwe verbond en dus gaan dit vir my daaroor, dat ek, al werk ek, God moet dien, in my handel en wandel. Vir een wat sonder God lewe, is dit nodig om een dag in die week af te staan, nl. sondae, om kerk toe te gaan. Bekeer en leer totdat een by die nuwe verbond kan uitkom, nl. om God lief te hê bo alles en jou naaste soos jouself en dan sal nuwe mane en sabbatte nie meer saak maak nie.

    Hans Matthysen

    August 28, 2008 at 20:41

  2. Hell is not other people; it is yourself. Ludwig Wittgenstein

    Lisbon Treaty

    August 28, 2008 at 11:48

  3. We have so little presumption that we should like to be known in the world, even to those who come after when we are no more. We have so little vanity that the esteem of five people, say six, amuses us, does us honour.TheComtedeLautr%E9amontThe Comte de Lautr?amont

    Prison Planet

    August 25, 2008 at 19:49

  4. Hans

    Jy sê ons moet waak teen die “verkeerde” stemme.
    Is daar ‘n verskil tussen god en satan se stemme?
    Het jy al satan se stem – gehoor – ?
    Watter taal praat satan ?
    Ken die bliksem Afrikaans ook ?

    Verklaar vir my die teks : Eksodus 31:15

    You may work for six days, but the seventh day is a day of worship, a day when you don’t work. It is holy to the LORD. Whoever works on that day must be put to death.

    Hoeveel mense het jy die naweek doodgemaak wat op die Sabbat gewerk het ?

    DW

    August 25, 2008 at 10:46

  5. …society honors its living conformists and its dead troublemakers. Mignon McLaughlin

    Prison Planet

    August 24, 2008 at 23:00

  6. Restlessness and discontent are the first necessities of progress.Thomas Alva Edison

    US Economics

    August 24, 2008 at 01:38

  7. It is far better to be alone, than to be in bad company. GeorgeWashington

    Pakistani ISI

    August 23, 2008 at 05:11

  8. Inderdaad Hans. Volgens hierdie seun se ouers is hy gereeld die afgelope jare deur ander seuns “geboelie” en so ‘n seun kan inderdaad emosioneel knak, veral waar dit oor ‘n lang tydperk kom.

    Ek dink nie die jong man was ernstig toe hy gesê het dat Satan met hom gekommunikeer het nie. Ek wil nie koelbloedig klink nie, maar as die slagoffer een van die bullebakke was, het ek nie baie simpatie met sy ouers nie.

    Daan Van der Merwe

    August 22, 2008 at 11:31

  9. I hate quotations, tell me what you know.RalphWaldoEmersonRalph Waldo Emerson

    North Korea

    August 22, 2008 at 09:30

  10. Nathan, dit is twak. Daardie mense wil maar nie pa staan vir hulle optrede. Die Bybel waarsku ons reeds teen die bose magte van die lug. Ons moet dus selfbeheersing uitoefen en waak teen verkeerde gedagtes (stemme).

    Hans Matthysen

    August 21, 2008 at 21:44


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: