Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Die RVKGKA

with 2 comments

NG Kerk-eenheid… dis nie so moeilik nie.

Die NGK en die VGK glo presies dieselfde goed – die destydse wit base het die toendertydse volk mos móói geleer. Al wat nodig is is ‘n effense stertjie aan die einde van die weeklikse resitasietjie: Ek glo in God die Vader, die almagtige Skepper van hemel en aarde… en dat Apartheid kák was, man!

Voilá: Die Reformed Verenigdé Khoinederduits-Gereformeerde Kerk in Afrika.

Hoe moeilik kannit nou wies!? Ek sê my broer.

Written by Nathan Bond

October 3, 2008 at 18:39

Posted in Religion must go!

Tagged with , ,

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. “Agnes Mazambaan!” ROFL😀

    Con-Tester

    October 7, 2008 at 17:27

  2. Kerk-eenheid?!? Nooit. Bin j’ mal?!
    Waarvandaan allie jobs en congresse en rondreis en koorseuntjies-naai en geldmaak as almal sommer net saamstem?
    Eenheid beteken die einde van geld. Ou Agnes Mazambaan sou mos net die Greytown kerk moes join en agter sit en luister, en wa kry hy dan sy R100 per kampeerder om op sy mazambaans te slaap een keer n jaar (X 70 000 = R7m, man! Tax-free).
    Praat van HERESY!

    bewilderbeast

    October 7, 2008 at 16:45


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: