Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Laat kinders bíd!?

with one comment

Mnr. Jacob Zuma se voorstel dat leerders dalk “weer” moet leer bid so tussendeur die leer, is deur kerkleiers verwelkom.

Behoede tog ons kinders van hierdie snert! Dit is krimineel om kinders met die bog van godsdiens op te saal.

Bíd! Tot wát!? Tot wié!? Jupiter? Ra? Baäl? Fók!

Niemand het die reg om kinders se koppe op te fôk nie.

Wat van dié ooreenkoms, mnr Z en dankbare dominees: Julle keer dat kinders in skole bid en ek keer dat hulle  in kerke dink. Want as hulle in kerke dínk… is julle uit besigheid uit, dominees. Bid in skole! Jíssis!

Written by Nathan Bond

November 21, 2008 at 11:50

Posted in Religion must go!

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nathan, dank Vader, julle Atioote regeer nie die land nie, anders was ons gelowiges, onderworpe aan drakoniese wette, wat julle, op ons sou afgedwing het.
    Ek wonder hoe ver sou julle gegaan het, met menseregte skendings.

    Hans Matthysen

    November 26, 2008 at 22:29


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: