Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Die “Kerk” gróéi!

with 7 comments

Christina Landman meen dat geloof gestrem én laat groei het in 2008. Die Christendom het, reken Landman, in 2008 “búite die ‘Kerk’ gegroei”!

“Bybelskole wat nie aan spesifieke kerke behoort nie, het met 26% gegroei. ‘n Dominee vertel my dat, binne sy gemeente, die mense wat Sondagoggend eerder dienste op die radio of TV volg met 30% gestyg het”, sê Landman.

Noujatóé!

Hierdie “kerk wat aan die buitekant groei” onderskraag die samelewing op drie maniere: “Een, wanneer ons met wysheid na buite kan praat oor politieke onreg, en met liefde na binne mekaar kan versorg. Twee, wanneer massasaamtrekke gelowiges laat sê: kerklose Christene is ook óns mense. Drie, wanneer die samelewing erken dat hulle tog die kerk nodig het – om vir oud en jonk morele waardes en selfdissipline te leer. En ook dat pret ons godsdienstige plig is.”

Nee, dis reg so. En dis moerse cute om die mense wat “buite die kerk” saamdrom ook as “óns” te aanvaar – anders is daar een van die dae nie meer ‘n “ons” nie. Maar het ons werklik nodig om snert soos ‘n “God” te aanvaar ten einde logiese goed tot voordeel van die samelewing te doen?

En is dit nie baie beter om morele waardes en selfdissipline ver weg te kweek van die moordadige, haatdraende, bevooroordeelde “God” en die liegbek “Jesus wag-net-gou-hier-ek-kom-nóú-terug-dan-lewe-ons-vir-átyd-saam-by-Paps Christus” nie!?

Landman het ook onlangs die fliek Religilous gaan sien. Sy sê dis ‘n kak fliek. (Sy sê nie “kak” nie; sy’s te ordintlik – sy sê goed wat beteken dat sy meen dis ‘n kak fliek.)

“Is die kerke en hulle dogmas so belaglik soos Religulous beweer?”, vra Landman.

Toe gaan soek ek op die Internet ‘n maklik verstaanbare lys van die Christelike Dogma en kry dié versameling by www.carm.orgChristian Apologetics & Research Ministry:

Basic Christian Doctrine

1.           There is only one God Isaiah 43:10; 44:6,8; John 17:3; 1 Cor. 8:5-6; Gal. 4:8-9

2.           God is a Trinity 2 Cor. 13:14; 1 Pet. 1:2

3.           There are no Gods before or after God Isaiah 43:10

4.           God knows all things 1 John 3:20

5.           God is all powerfulPsalm 115:3

6.           God is everywhereJer. 23:23,24

7.           God is sovereign Zech. 9:14; 1 Tim. 6:15-16

8.           God is spirit John 4:24

9.           God created all that exists Gen. 1:1; Isaiah 44:24

10.       Spirit does not have a body of flesh and bones Luke 24:39

11.       God has always been God Psalm 90:2

12.       Jesus is God John 1:1,14; 10:30-33; 20:28; Col. 2:9; Phil. 2:5-8; Heb. 1:8

13.       Jesus became a man Phil. 2:5-8

14.       Jesus has two natures: divine and human Col. 2:9; 1 Tim. 2:5

15.       Jesus was sinless 1 Pet. 2:22

16.       Jesus is the only way to God the Father John 14:6; Matt. 11:27; Luke 10:22

17.       The Holy Spirit is God Acts 5:3-4

18.       The Holy Spirit is not a force. He is alive Acts 13:2

19.       The Bible is inspired by God 2 Tim. 3:16

20.       All people have sinned Rom. 3:23, 5:12

21.       Man did not evolve, he was created Gen. 1:26

22.       Adam and Eve were real people Gen. 3:20; 5:1; 1 Tim. 2:13

23.       Death entered the world because of Adam’s sin Rom. 5:12-15

24.       Sin separates us from God Isaiah 59:2

25.       Jesus died for all our sins 1 John 2:2; 2 Cor. 5:14; 1 Pet. 2:24

26.       Jesus’ sacrifice was a substitution, for us 1 Pet. 2:24

27.       Jesus rose from the dead in His physical body John 2:19-21

28.       Those who reject Jesus will go to Hell Rev. 20:11-15

29.       Hell is a place of fiery punishment Matt. 25:41; Rev. 19:20

30.       Hell is eternal Matt. 25:46

31.       The unsaved go to hell forever Rev. 21:8

32.       Salvation is a free gift of God Rom. 4:5; 6:23; Eph. 2:8-9

33.       The Bible is the Word of God2 Tim. 3:16

34.       Jesus will return visibly to earth Acts 1:11

35.       Christians will be raised from the dead when Jesus returns 1 Thess. 4:14-17

36.       There will be a rapture (being caught up into the clouds with Jesus)1 Thess. 4:14-17

37.       There will be a final judgment2 Pet. 3:7

38.       The damned will be thrown into a lake of fire Rev. 20:15

39.       Satan will be cast into the lake of fire Rev. 20:10

40.       There will be a new heavens and a new earth2 Pet. 3:13; Rev. 21:1

Jip, professor Landman, die kerke en hulle dogmas is inderdaad so belaglik soos Religulous beweer.

Written by Nathan Bond

December 22, 2008 at 09:08

Posted in Religion must go!

7 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Con-tester, ek het bewys van die ontasbare en dit is jy wat nog agter is, in die opsig.
    Wat die waarheid betref, het jy nog nooit gereageer op teksverse wat ek al gegee het en blykbaar is dit bokant jou vuurmaak plek.
    Jou bewussyn van die ontasbare, is blykbaar nog nooit ontwikkel.

    Hans Matthysen

    March 12, 2009 at 22:32

  2. Hans Matthysen skryf (26 Feb 09 at 6:39 pm):

    Con-tester, die waarheid wat ek ken, het ontstaan, voor die klomp datums wat jy hierbo na verwys.

    “Die waarheid … het ontstaan”!? Lekker man, lekker – soos DW dikwels skryf. Jy dink nou seker jy’t iets beet met ±33 A.D., of hoe?

    Hans Matthysen skryf (26 Feb 09 at 6:39 pm):

    Jy blyk beperk te wees tot die tasbare en wanneer jou tasbare liggaam tot niet gaan, sal jy aardsgebonde wees.

    En jy hou aan om die ontasbare te verdedig asof jy dit kan bewys, maar jy kan tot nou toe nog steeds nie.

    Hans Matthysen skryf (26 Feb 09 at 6:39 pm):

    Omdat jy nie meer ‘n tasbare liggaam sal hê nie, sal die tasbare (aardse) vir jou van geen nut wees nie.

    En siende dat jou bewussyn vernieteg sal word wanneer jy vrek sal al hierdie onbewysbare, ontasbare boelsjit jou net mooi niks baat nie.

    Con-Tester

    February 26, 2009 at 23:13

  3. Con-tester, die waarheid wat ek ken, het ontstaan, voor die klomp datums wat jy hierbo na verwys. Jy blyk beperk te wees tot die tasbare en wanneer jou tasbare liggaam tot niet gaan, sal jy aardsgebonde wees. Omdat jy nie meer ‘n tasbare liggaam sal hê nie, sal die tasbare (aardse) vir jou van geen nut wees nie.

    Hans Matthysen

    February 26, 2009 at 18:39

  4. O ja, Hans Matthysen, dis altyd ’n puik idee om die goed way mense vir jou sê deeglik te ondersoek. En as hulle dan nie tasbare bewys daarvoor kan lewer nie dan is dit ’n nog beter idee om dit afteskryf, veral as hulle vir jou herhaaldelik wil wysmaak dat hulle van die enigstes is wat Die Ewige En Onveranderlike Waarheid™® (℗ & © 325 AD*) magtig is.

    _____________________
    * Soos hersien 381, 431, 449, 451, 553, 680-681, 692, 754, 787, 869-870, 879-880, 1123, 1139, 1179, 1215, 1245, 1274, 1311-1312, 1341-1351, 1409, 1414-1418, 1423-1424, 1431-1445, 1512-1514, 1545-1563, 1672, 1870-1960, 1962-1965 Anno Dominee/Dom Min Nie. et seq.

    Con-Tester

    February 17, 2009 at 08:34

  5. Wanneer Christina Landman iets sê, sal ek dit eerder deeglik ondersoek, want sy kan ook maar soms lekker dwaal.
    Nathan, jy ken nie die Heilige Gees nie, dus blyk dit of jy besig is, met ‘n twak storie.

    Hans Matthysen

    February 16, 2009 at 20:49

  6. Con-Tester

    Your caveat is duly noted. Yet I am happy to report that I have told the Holy Ghost off on several occasions before.

    I have interviewed the Holy Ghost some time ago and will soon publish the text here.

    Nathan Bond

    December 22, 2008 at 13:47

  7. 41. All sins will be forgiven, except as noted in Matthew 12:31, Mark 3:29 and Luke 12:10 (three separate mentions, nogal), and further expanded upon in Leviticus 24:16, 2 Samuel 12:14 and 1 Kings 21:10.

    (Good thing, then, that this blog entry concerns sonny Jeeeebust and his Pa instead of their insubstantial/transubstantial/consubstantial alter-ego-cum-sock-puppet.)

    Con-Tester

    December 22, 2008 at 13:20


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: