Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Helen Suzman is dead at 91

with 9 comments

Helen Suzman is dead at 91

helen-suzman-image2This is a sad day for South Africa.

Helen Suzman is the very avatar of sticktoitiveness, of intellectual bravery and commitment to conviction.

I salute her. Her influence will remain. And that is what eternal life is.

helen-suzman-cartoon

Written by Nathan Bond

January 1, 2009 at 15:20

Posted in Religion must go!

Tagged with

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Piesang verkoper , wat bedoel jy met Helen dat :” En sy was Joods”
    Is dit amper soos die Souties , jy weet mos , een voet staan in Engeland, die ander een in SA en iets hang in die see.

    DW

    January 8, 2009 at 12:28

  2. Piesangverkoper, is dit dieselfde doos wat glo selfs gesterf het vir die “regte” van Ali Ismail Abbas Hamza, Perwez Kambakhsh, Aisho Ibrahim Dhuhulow, Rauf Amin en al die kinders wat daagliks van honger in Afrika sterf?

    Ek het al gehoor van dié snaar.

    Hoekom vra jy?

    Nathan Bond

    January 7, 2009 at 07:58

  3. Nathan, het jy al gehoor van die liberale Jood wat 2000 terug in Palestina geleef en wat alles in die stryd gewerp (selfs sy lewe opgeoffer) het vir jou regte?

    Die piesangverkoper

    January 7, 2009 at 06:59

  4. Piesangverkoper

    Something I wrote in 2004

    Midde-Oosterse politiek gaan oor baie, baie dinge. Maar Midde-Oosterse politiek staan op mitologie en word bedryf deur mense wie se constituents verskillend gló oor absolute snért.

    Nathan Bond

    January 5, 2009 at 07:35

  5. Klaas

    Baie dankie vir die persoonlike opmerkings!

    Ek sou graag meer wou hoor van jou herrineringe oor Winnie Mandela se Brandfort-geskiedenis, veral omdat ek bevriend is met iemand wat destyds daar gewoon het en heerlike “onbelangrike” (állerbelangrike!) stories vertel.

    Gebruik my epos as jy nie hier wil skryf nie – nathan.e.bond@gmail.com

    Nathan Bond

    January 5, 2009 at 07:15

  6. Nee gaaf, maar die rede hoekom ek gevra het is want toe die (oorwegend sekulêre) Jode van Israel ‘n paar dae gelede Gasa ingeval het, was daar ‘n “olifant in die vertrek” en ek het gewonder waar hy nou heen is. Ek sou graag wou uitvind hoe jy hieroor dink.

    Die piesangverkoper

    January 5, 2009 at 06:28

  7. Nathan

    Jy is reg oor wyle tant Helen. ‘n Vry gees wat die land so 50 jaar vooruit was. Ek moet sê: Ek het so effense mislikheid ervaar toe ek sien FW was een van die kisdraers. Daai ou het haar haar hele lewe lank verguis. Net toe sy die parlement in ’89 verlaat het, het FW die Damaskuslig gesien. Daar is neimand so entoesiasties soos ‘n nuutbekeerde nie!

    Ek het so klein paadjie met me Suzman gestap. Ons het ontmoet toe ek haar in 80 en 81 altyd Brandfort toe geneem het vanaf Bloem-lughawe om aan Winnie Mandela verslag te doen na Helen se besoeke aan Nelson op Robbeneiland. Ek was ‘n Prog-bestuurslid in die VS. Nodeloos om te sê: Die Veiligheidspolisie het ons hel gegee, al was alles wettig en met die nodige permitte. So twee jaar gelede het ek haar e-pos opgespoor en ons het lekker gesels oor die ou dae en die veranderings.

    Helen se waarste woorde ooit het sy op die PFP nasionale kongres in ’87 (dalk ’86?) in Johannesburg gespreek. Dit was midde-in die noodtoestande, en ek was depressief of ons ooit verandering gaan sien, toe sê sy vir my eenkant oor ‘n koppie tee: “This little regime is spent (Bedoelende die toe magtige NP!) Our new struggle in the future will be to maintain classic liberal values.” Weer eens was sy almal ‘n stap voor. Sy kon toe al die diktatoriale ondertone in die ANC ruik.

    Klaas

    Klaas

    January 5, 2009 at 01:01

  8. En ek is Suid-Afrikaans.

    Nathan Bond

    January 4, 2009 at 10:29

  9. En sy is Joods.

    Die piesangverkoper

    January 4, 2009 at 08:39


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: