Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Blowjobs and Nagmaal

with 25 comments

Blowjobs and Nagmaal (the Eucharist)

A number of sins are considered so heinous by the Catholic Church that only the Pope can grant absolution.

One of these abominations is spitting out the buscuit just after it has become the actual flesh of the Christ.

Which means a priest can spit after giving a choir boy a blowjob, but he can’t spit once he has Jesus on the tip of his tongue.

Catholics. Half of Christendom, roughly. All of ’em fucking cuckoo.

Written by Nathan Bond

January 18, 2009 at 21:56

Posted in Religion must go!

25 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. As julle boetie of sussie ‘n moord pleeg, is julle hele familie moordenaars? Nouja, dit is die julle dommes redeneer.

    Hans Matthysen

    February 26, 2009 at 22:15

  2. Vandag is ‘n voorbeeld van “van uitstel kom afstel”. Daan, ek het gisteraand laat jou bydrae gelees. Ek het hierdie perfekte respons in my kop gereed gehad vir jou, maar gedink dat ek dit vanoggend sal neerpen. Moerse fout, want vanoggend kan ek niks onthou nie! En dink Nathan mag dalk daaraan geraak het, want ek onthou dat ek in my skrywe uit ‘The God Delusion’ wou aanhaal.

    Ek verneem dat daar deesdae in sommige kerke weggedoen word met die intimiderende en verdoemende verhale van die hel. Daar was selfs onlangs in Die Burger gedebatteer oor wat die hel werklik is, en of dit ooit bestaan?!

    Ek voel ‘n fok. Ek gaan nie ou stories hier uitlap van hoe ek deur ‘n priester gemolesteer was nie, want ek was nie. So ook was ek ‘n taamlike ‘level headed’ laaitie wat versigtig was om alles in die kerk op te vreet. Die feit bly staan, vir ‘n paar jaar, ongeag my relatiewe level headedness, het ek in ‘n hel geglo. En ja, ek was kakbang daarvoor.

    Daan, vanuit jou skrywe lei ek af dat jy ‘n besonderse aangename mens is met ‘n skerp sin vir humor. (Is ek reg?!) El vermoed dat jy op Sondae hoofsaaklik die ‘mooi’ verhaaltjies aan die kinders vertel, maw die verhale Jesus, Samaritaan ens ens. Die feit bly staan, een of ander tyd gaan daardie kinders gekonfronteer word met die ‘realiteit’ van die hel.

    Scenario:
    “Wow, Jesus is so great. Hy sterf aan die kruis vir ALMAL! Maar vir wat?”

    “Sodat jy nie hel toe hoef te gaan nie”

    “Wat’s dit, dan?”

    Nee wat, hierdie stront stories moet end kry.

    rick

    Rick

    January 27, 2009 at 02:28

  3. Daan
    Jou “… Klein persentasie walglike, afstootlike, gewetenlose Rooms Katolieke priesters…” het my laat dink aan die verhaal wat Richard Dawkins vertel in Hoofstuk 9 van The God Delusion:

    ‘n Vrou onthou twee gevalle uit haat jeug – ‘n priester wat haar gemollesteer het en die walging wat sy ervaar het omdat daar vir haar gesê is dat ‘n skoolvriend, wat tragies gesterf het, in die hel brand – omdat sy ‘n Protestant was..

    Vrot asem en sweterige vingers kan nog vergeet word, maar die vrees in ‘n 7-jarige hart oor die hel skaad die mens vir ewig.

    Jy, Daan, en jou medegelowiges fôk kinders op. Vergeet die “klein persentasie walglike, afstootlike, gewetenlose Rooms Katolieke priesters” en dink aan die louter snert wat jy as “katagesehoof” (soos jy vir Pat van Niekerk skryf op Feelin’ Vrot? Fantasize) aan kinders verkondig het.

    Dít, Daan, is wálglik.

    Nathan Bond

    January 26, 2009 at 18:40

  4. Daan

    Hoekom is jy ‘n Protestant ?

    DW

    January 26, 2009 at 17:03

  5. DW skryf

    “Sonder die Katolieke Kerk was daar geen Christen geloof vandag nie . Jy praat teen jou eie Christelike wortels .”

    Fokket DW, maar jy kan darem maar ongelooflike, onverdunde fokken kak praat. Wat de fok het my opinie oor ‘n handjievol siek fokken perverts met my Christelike wortels te doen?

    DW skryf verder

    “Die Christelike geloof is in die besonder ‘n bespotting , maak nie saak of jy aan die Katolieke , Ortodokse of Protestante speen suig nie.”

    Fokket DW, maar jy kan darem maar ongelooflike, onverdunde fokken kak praat. Dit is jou en ‘n handjievol ongelowiges se opinie wat vit my net soveel beteken as my inkomstebelastingaanslag van 10 jaar gelede.

    Dan skryf DW ook

    “Of praat en HOOR jy die Bybel ANDERS as die 34 000 verskillende Protestante sektes?”

    Fokket DW, maar jy kan darem maar ongelooflike, onverdunde fokken kak praat. Ek praat nie die Bybel nie en ek HOOR nie die Bybel nie. Ek LEES die Bybel soos al die ander Protestante.

    Daan Van der Merwe

    January 26, 2009 at 14:13

  6. Johan se ::””Jy’s scary.

    Vorendag het een “o”.”””

    Jirre Jissis , nou toe nou.

    DW

    January 26, 2009 at 13:24

  7. Daan skryf:”
    Dit is ongelukkig waar.

    ‘n Klein persentasie walglike, afstootlike, gewetenlose Rooms Katolieke priesters maak ‘n bespotting van godsdiens in die algemeen en die Christelike geloof in die besonder.”””

    Sonder die Katolieke Kerk was daar geen Christen geloof vandag nie . Jy praat teen jou eie Christelike wortels .

    Die Christelike geloof is in die besonder ‘n bespotting , maak nie saak of jy aan die Katolieke , Ortodokse of Protestante speen suig nie.

    Of praat en HOOR jy die Bybel ANDERS as die 34 000 verskillende Protestante sektes?

    DW

    January 26, 2009 at 13:23

  8. Daan
    Ek dink nie geweld moet verdere geweld ontlok nie. As kinders nie geleer word dat die priester altyd beter weet nie en as daar nie van kinders verwag word om snert te glo soos “God” nie – en dat die priester weet wat “God” wil hê nie… dán kom ons dalk iewers, as jy die woordkeuse sal verduur.

    Nathan Bond

    January 26, 2009 at 09:59

  9. Dit is ongelukkig waar.

    ‘n Klein persentasie walglike, afstootlike, gewetenlose Rooms Katolieke priesters maak ‘n bespotting van godsdiens in die algemeen en die Christelike geloof in die besonder.

    Hulle moet gekastreer word en vir die res van hulle lewens in ‘n sel saam met ten minste 4 sodomiete met 10 duim peningsiele opgesluit te word.

    Daan Van der Merwe

    January 26, 2009 at 09:53

  10. As ek nie van beter geweet het nie, het ek gedink jy probeer soos Breytenbach wees.

    Johan Swarts

    January 23, 2009 at 13:15

  11. BWB

    I have this Emo Phillips version…

    “I was walking across a bridge one day, and i saw a man standing on the edge, about to jump off. So I ran over and said “stop! don’t do it!” “Why shouldn’t I?” he said. I said, “Well, there’s so much to live for!” He said, “Like what?” I said, “Well…are you religious or atheist?” He said, “Religious.” I said, “Me too! Are you christian or buddhist?” He said, “Christian.” I said, “Me too! Are you catholic or protestant?” He said, “Protestant.” I said, “Me too! Are you episcopalian or baptist?” He said, “Baptist!” I said, “Wow! Me too! Are you baptist church of god or baptist church of the lord?” He said, “Baptist church of god!” I said, “Me too! Are you original baptist church of god, or are you reformed baptist church of god?” He said, “Reformed baptist church of god!” I said, “Me too! Are you reformed baptist church of god, reformation of 1879, or reformed baptist church of god, reformation of 1915?” He said, “Reformed baptist church of god, reformation of 1915!” I said, “Die, heretic scum”, and pushed him off.”

    Nathan Bond

    January 21, 2009 at 21:52

  12. Nathan – Do you have that tale of the two guys who meet and find out they’re both faithful – wow; Christians – Yay; Baptists – double -wow; Irish; etc Then they find out they are even of the same sect!
    BUT then they finally find they’re on the opposite side of some small theological subtlety – so they kill each other!
    Where can I find it again? Really well written, and I need it in my armoury for “those times” when the idots say something that just INVITES a sharp thrust.

    BTW, much as I love language, I have become very anti spelling purists!! Spelling does not matter to me anymore (deliberately!). Dit amiseer my ok.

    bewilderbeast

    January 21, 2009 at 20:39

  13. Dit verstom en amiseer my dat krietiesie op hierdie blog dit oor taalgibryk en speling het. Not an idea wifin a cuntry maail. Ori taalgibryk en speling.

    Godgelowiges en hulle tolirante maaikies. Godsk!

    Nathan Bond

    January 21, 2009 at 17:30

  14. Jy’s scary.

    Vorendag het een “o”.

    Johan Swarts

    January 21, 2009 at 10:28

  15. Jirre Jissis Johan , dat jy nou met so ‘n wysheid voorendag kom …..jissis

    DW

    January 20, 2009 at 21:17

  16. “Taalles” het 2 l’e.

    Johan Swarts

    January 20, 2009 at 16:29

  17. Dis fokken hilarious! Jou naam is “nie-ateis”??!! Really regtig? Definieer jy jouself regtig na aanleiding van wat jy NIE is nie? How sad is that?

    Listen doll, as jy jou op hierdie blog begeef moet jy weet wat jy gaan kry. Dis soos om etv se laataand fliek te kyk en dan te kla oor die pornografies is. Mens noem dit vrye wil. O fok, ek het vergeet – die idiote glo nie in vrye wil nie. Dit gaan alles oor die jirre se wil!

    Red nou ‘n fokken nasie ….

    Irma Kroeze

    January 20, 2009 at 12:00

  18. 39,000 Christian denominations!

    T-h-i-r-t-y _ n-i-n-e _ t-h-o-u-s-a-n-d!

    Holy Spirit she speaks with forked clapper to poor idiots.

    Nathan Bond

    January 19, 2009 at 15:38

  19. Nie -ateïs

    Ek dink Mr. Bond gebruik sagte woordjies as hy oor godsdiens praat. Ek sou dink om met dwelmverslaafdes te praat is om in ‘n duidelike afstootlike en kragtige manier hulle sotlike gebruik aan die kaak te stel.
    Inteendeel hierdie dwelm-gotte van die Bybel (in die geval) behoort van die aangesig van die aarde verban te word.

    DW

    January 19, 2009 at 14:58

  20. Jy het. Na my kommentaar het jy dit verander na “pos”.

    Johan Swarts

    January 19, 2009 at 13:47

  21. While it is true that Roman Catholics make up roughly half of all people who claim to be Christian, as a denomination Roman Catholicism comprises almost twice as many adherents as its nearest rival, Protestantism. Surprisingly, the number of Christian denominations is about 39,000, and even within some of them, perhaps even most of them, there are tensions over scriptural interpretations. The bottom line is that for something that is supposed deal in “universal and eternal truths,” there’s a heck of a lot of differentiation, even conflict, among individuals and groups – a startling fact when one considers that they all proceed from more or less the same source material.

    But, no, it’s all those other 38,999 interpretations that are in error, not ours. Never ours.

    Yeah, right.

    Con-Tester

    January 19, 2009 at 12:20

  22. Dís ál wat jy oor hierdie waansin te sê het Johan!?

    Dat “e-pos” met ‘n koppelteken geskryf word?

    Nou-ja-to-e.

    Ns. Hóékom sê jy my “e-pos” word met ‘n koppelteken geskryf? Ek het nie die woord gebruik nie. Ek moet seker maar dankbaar wees vir die taallles. So… dánkie, Johan.

    Nathan Bond

    January 19, 2009 at 11:02

  23. “E-pos” word met ‘n koppelteken gespel, Nathan.

    Johan Swarts

    January 19, 2009 at 10:42

  24. Nie-ateïs

    Hierdie pos van my – en ander ook – is inderdaad afstootlik!

    Maar nie náástenby so afstootlik soos ‘n “kerk” wat meen dat om ‘n beskuitjie uit te spoeg érger is as om ‘n seuntjie seksueel te molesteer nie!

    Die godsdiens is ‘n walglike idiotologie (sic). Ek kan nie ordintlik wees oor die godsdiens nie. Godsdiens kan nie langer verduur word nie. Die mensdom kan dit gewoon nie bekostig nie.

    Nathan Bond

    January 19, 2009 at 07:14

  25. Mnr Bond, u opinies op die internet, en veral op hierdie blog, begin nou werklik afstootlik raak. U bewys die ateïsme geen guns nie en die Christendom eintlik ‘n baie groot een. Ek moet net ‘n draai hier maak om opnuut te besef u oortuigings is aanwysings na ‘n doodloopstraat.

    Nie-ateïs

    January 19, 2009 at 02:03


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: