Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Please God

with 14 comments

All I want from “God” is 5 minutes of His time.

F-I-V-E… M-I-N-U-T-E-S.

I am told that a thousand years to “God” is like a day. So, what I am really asking for is 1/1250th of a single “God-second”.

I want “God” to momentarily disengage from running the multiverse and fly into CNN’s Atlanta Head Office for a brief media statement. I even took the liberty of writing the text for His Indefatigable

Hi ya’all. Just to put your minds at ease: I am God.

I exist. I… am.

Christians/Muslims/Jews/Hindus/Buddhists/other (scrap the non-applicable) are generally right.

I will soon return to earth to take those of you who want to go, to where I live when I don’t travel.

But for the moment I am running the multiverse and it’s a huge job.

However, I am, as I have said to Moses just 3 days ago.

Jeez, you people are impatient! Two days and you’re jittery.

Gotta go.

If “God” can’t give me this fleeting moment of his time His Almighty can go fuck himself.

But, hey, just think about it: Most all of human strife eliminated in 5 earth minutes!?

Come on “God”! Do this thing!

Written by Nathan Bond

January 28, 2009 at 16:30

Posted in Religion must go!

14 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Con-tester, so you believe God exists and you have found evidence.

    Hans Matthysen

    March 12, 2009 at 23:51

  2. Based on available evidence, god is a cosmic prankster with a galaxy-wide mean streak.

    Con-Tester

    February 27, 2009 at 08:48

  3. Nathan, you guys are screwing yourselves, with your incorrect perception of God, or what God is about.

    Hans Matthysen

    February 26, 2009 at 23:22

  4. HY sê:

    “Sê vir Con-tester dis net die ongelowiges (iets gemompel van ‘infidels’ ook) wat moet worrie oor die “last bang”! Ek weet van sy slimpraatjies. Dis ateïste soos hy wat nou moet begin worrie. Vir die gelowiges -en Con-tester sal goed weet wie almal ek bedoel – is dit “hemels” hier aan die annerkant. My belofte is mos so opgeteken in die GROOT boek?”

    Con-tester, ek is maar net die boodskapper!

    Fredericke Adonis

    January 30, 2009 at 15:09

  5. Dear god,

    We humbly request that Your Worship please control Your Worship’s troops because they are getting up to silly and dangerous things that appear to be not in line with Your Worship’s Eternal Truth™® (℗ & © 325 AD*).

    While we would not presume to know Your Worship’s mind, we are deeply concerned that these events, though almost six months in the past, indicate that Your Worship’s control has slipped ever so slightly, and that it would be in all of Your Worship’s devotees’ interests if Your Worship was firmly to regain control of the situation.

    That is, if Your Worship’s no doubt intensely busy schedule will permit such an intervention.

    We would like to thank Your Worship in advance for Your Worship’s cooperation in this matter.

    Sincerely,
    AT Heist & Co.

    —————————-
    * As amended 381, 431, 449, 451, 553, 680-681, 692, 754, 787, 869-870, 879-880, 1123, 1139, 1179, 1215, 1245, 1274, 1311-1312, 1341-1351, 1409, 1414-1418, 1423-1424, 1431-1445, 1512-1514, 1545-1563, 1672, 1870-1960, 1962-1965 et seq.

    Con-Tester

    January 30, 2009 at 11:42

  6. Yeah. No “please God” moment for anyone.

    Nathan Bond

    January 29, 2009 at 21:36

  7. Geweet ek moet nie betrokke raak nie. Nou kom Hy, ja HY!, en praat met my:

    “Tell Nathan that I do not show myself or my miracles to non-believers (atheïsts)”. This can and will be born out by fact! I will show myself and miracles only to believers whom all will attest to this fact!”

    Shit, (sorrie) hoe skrik ek. Dis waar! Sorry Nathan, no “please God” moment for you!🙂

    Fredericke Adonis

    January 29, 2009 at 18:33

  8. JC

    As “God” mý 5 minute gee, gee ek “God” ál my tyd! As “God” homself kom openbaar word ek sy grootste dissipel. Ek is mos nou nie mál nie! As “God” is sal ek “God” aanbid! Maar totdat die bliksem kom gesig wys…

    Nathan Bond

    January 29, 2009 at 16:15

  9. Fredericke

    Glo my, ek stem saam met jou. En natuurlik volg daar nou ‘n “MAAR”…

    Ek het reg van die begin af – Januarie 2003, toe ek die pen teen godsdiens opgeneem het – gesê dat ek geen reputasie het om te beskerm nie en dat dié feit my die geleentheid gee om te skreeu en te skel.

    Ek meen dat daar géén gevallestudie bestaan wat aandui dat godgelowiges met mooi woordjies en ‘n meelewende houding tot insig gebring kan word nie. Báie groter geeste as ék het al probeer en jammerlik gefaal. Ek stel eintlik nie belang daarin om ‘n godgelwoige te “oortuig” nie; ek wil net hê ‘n godgelowige moet in my houding en my taalgebruik en my spot en hoon die walging wat ek aan die godsdiens het raaksien. En moontlik sal een godgelowige iewers, eendag, terwyl sy ‘n kleinkind laat doop of terwyl hy uit die nagmaalbeker drink onthou dat daar iemand is – Bond – wat dink die godsdiens is belaglik.

    Ek het al verskeie male na Christian Thomasius ( 1655-1728 ) verwys wat ‘n enorme aandeel gehad het om heksejagtery te beëindig deur die geloof in hekse belaglik te maak.

    Ek is hier om te sê jy is waansinnig om godsdienstig te wees. Ek sê dit op die baarste manier moontlik en los die mooi woorde vir die voorbeeldige geleerdes.

    Nathan Bond

    January 29, 2009 at 16:13

  10. Nathan – ek stem saam met jou dat daar gepraat moèt word, maar tog so dat mense oortuig word van die onsin waarin hul glo. Glo my, krasse uitlatings (en ek en jy weet HOE kras jy kan wees!) verhard mense se breinselle en verhoed hul om logies te dink. Jy weet tog geloof is nie onderworpe aan die logika nie, maar op die een of ander manier moet mense oortuig word om te begin DINK – vir hul selwers! Dan sal hul moontlik die “bròngedagte” met ‘n oper oog beskou. Om al die onmoontlikhede van die bestaan van God, gode en alles wat daarmee saamhang, vir hulle uit te wys, vir hulle te verduidelik, te redeneer – werk net nie. Nee, mense moet SELF begin DINK! Dit is waar die werk lê! Kry die mense aan die dink, moet nie redeneer nie. Ek herhaal – dit werk nie om te redeneer nie. Logiese redenasie bestaan nie vir ‘n gelowige nie – en juis DAAROM is ek skaam. Ek was so ‘n gelowige!

    Fredericke Adonis

    January 29, 2009 at 12:47

  11. As die mens tog maar net 5min per dag van sy tyd aan die lees van die Bybel kan afstaan….

    (Openb 10:5) En die engel wat ek op die see en op die land sien staan het, het sy hand na die hemel opgehef,

    (Openb 10:6) en hy het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskape het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, dat daar geen tyd meer sal wees nie;

    Maar na 21 Mei 2011 sal daar ongelukkig geen (genade)tyd meer oor wees nie.

    Verskoning: Ek het nie tyd nie…?

    Die skepsel het nie tyd vir die Skepper van tyd nie…. hoe lagwekkend hartseer is dit tog nie. Om nie eers van die lastering teen Hom te praat nie…?

    johannes coetzee

    January 29, 2009 at 12:38

  12. Ek is bly jy het geskryf FA!

    Ek is self skamerig oor dit wat ek eens geglo het. Oukei, ek is báie skaam daaroor.

    Maar daar móét gepraat word. En ôk nie sommer oor daai opwiehus onsin soos die “Skepping” en die “Vloed” en so aan nie; oor “gód” – die bróngedagte wat die waansin aanvuur.

    Nathan Bond

    January 29, 2009 at 12:03

  13. Hi al jul ouens. Ek besoek reeds jare dikwels soortgelyke webwerwe sonder om “betrokke” teraak. Nathan was natuurlik op verskeie “teenwoordig” en volg ek sy “tirade” baie lank.
    DW – ek verstaan, deur God aan te val, jy met ‘n draai eintlik die gelowiges wil bykom. Ek dink direkte “aanval” of ten minste kritisering van die blindelingse geloof in die een of ander bonatuurlike wese die beste uitweg is. Ek wil dus eintlik sê jou aanvalshoek is verkeerd. Dit vervreem net godegelowiges om te redeneer en te DINK!
    Ek self het nie behoefte om die al die godegelowiges te oortuig nie – “I am too embarrassed that I was in the same position and held the same beliefs for many years in spite of often doubting the ***** that was being fed to me!” Regtig, ek skaam my nou dood oor die strooi wat ek saam met 96% van die wêreld se bevolking geglo het. Ek, en ek weet meeste op hierdie blog, het van kindsbeen die strooi ingekry en as mens is dit skynbaar ‘n gebrek dat jy als inneem en naief glo wat voorvaders en ouer mense jou ‘ingee’. Wees dus maar geduldig en praat met ‘n sagter stem as kritiek uitgedeel word. Ek glo daar is baie mense (gelowiges) wat wel baie vrae het rondom geloof en die bybel en verwante stories, gebruike, ens, maar “durf” nie hul eie geloof in twyfel te trek nie – te veel op die spel – al is dit die onderbewuste wat dit ‘deurgee’!

    Fredericke Adonis

    January 29, 2009 at 11:30

  14. Ek weet nie of God regtig belangstel in die aarde of wat hier aangaan nie . Hierdie fok-jou houding van God is seker te danke aan die triek wat Satan en sy Engele op hom (God) in die hemel op hom getrek het.

    Dalk is God te skaam om vir Satan onverskoning te vra oor die derduisende jare se verpligte musiek maak sonder ‘n smoke break .(soos in 24/7 sonedr slaap)

    Maar dan aan die anderkant as ‘n jy mooi na hierdie movie tussen God en Satan kyk , kan die vraag opkom of Satan homself nie as God voordoen nie. Want – die foking God is jaloers , hy belowe om die aarde op te fok , gaan die mense opfok en in ‘n onblusbare vuurpoel gooi wat nie heeldag sy gat lek of sy kakpraat glo nie. In die Bybel is God trots daarop as ongehoorsame kinders se koppe teen rotse stukkend gekap word , hy verkrag ‘n tienerdogter (Maria) , vermoor minstes 25 miljoen mense en lieg as hy sê dat hy ‘n God van liefde is. Die God van die Bybel is ‘n foking reeksmoordenaar , verkragter , swendelaar en blatante leuenaar .

    Jammer Nathan , die kont het nie die guts om sy gevreet op aarde te kom wys nie. God is die foking Satan – fok hom.

    DW

    January 29, 2009 at 09:40


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: