Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

“Ek jok vir Jesus!”

with 48 comments

Angus Buchan lieg as hy sê, soos Neels Jackson hom op 27/4 in die Afrikaanse koerante aanhaal, dat “Jesus” hom “van die randjie van die dood teruggebring” het, want op 28/4 word daar berig dat daar “niks ernstigs fout” met hom is nie.

“Maar as die waarheid van God deur my leuen oorvloediger geword het tot sy heerlikheid…” (Rom 3:7).

En was dit nou ‘n “wonderwerk” of “boereverneukery”?

Written by Nathan Bond

April 28, 2009 at 15:30

48 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. It wasn’t god who saved ole Angus Bake-’em. The ANC is trying to do that — if only the various children didn’t bicker so fiercely over nothing. Politics+Religion = Trouble.

    Con-Tester

    November 3, 2011 at 15:13

  2. Kertjieng!!! $$$$$$$$$$$

    ErickV

    October 14, 2011 at 05:12

  3. Potatoes — mashed, frittered, fried, baked, chipped and Angused — on the menu at this year’s Feast of Tabernacles in Jerusalem.

    Con-Tester

    October 13, 2011 at 10:34

  4. Nathan.

    Dit reflekteer inderdaad baie sleg op sulke skirminkels, maar, soos jy, plaas ek ook ‘n hoë premie op kinders se reg om gelukkig te wees.

    En ek is bevrees, mense wat graag wil hoor van ‘n pie in the sky when you die, sal dit wel êrens te hore kom; dan nie by die moerboer nie, dan elders.

    Doktor Einstein

    December 24, 2010 at 08:00

  5. Natuurlik is dit goed dat mans ophou (te veel) drink en hulle vrouens slaan en hulle kinders mishandel, Dokter E…

    Maar ek meen dit reflekteer sleg op dié wat nodig het om geweld af te sweer as hulle in ‘n kabouter in die lug moet glo ten einde te doen wat net eenvoudig reg is.

    Hoeveel skade – gewoonlik aanvanklik “onsigbaar” – doen Buchan nie deur mense te belieg en te oortuig van wat nie ís nie?

    Hy is inderdaad ‘n boereverneuker.

    Nathan Bond

    December 24, 2010 at 06:35

  6. Rogue

    Daar is min dinge in die lewe waaroor ek géén twyfel het nie.

    Ek het géén twyfel dat Angus Buchan ‘n swendelaar is nie, dat sy massa-byeenkomste massa-histerie veroorsaak en dat hy die verskriklikste onsin kwytraak.

    As ek egter eerlik is moet ek toegee dat as die moerboer, hetsy met, of ten spyte van sy wolhaarstories, 100 mans laat ophou brandewyn drink het en daarmee saam om hulle vrouens te slaan en hulle kinders te mishandel, dan het hy reeds ‘n reuse taak verrig.

    Doktor Einstein

    December 24, 2010 at 06:28

  7. of Angus nou die waarheid vertel of nie,dit sal niemand skade aandoen nie.Inteendeel baie mense gaan na die MMC huis toe en probeur hulle lewens verander,al is dit net vir n week of twee.Baie bekeer hulle self en dan raak huise beter.Kinder is meer gelukkig want pa slaan nie vir ma nie of kom weer dronk by die huis nie.Ek praat van ondervinding want ek was een van daai pa,s.Die vraag wat mense hulle self moet vra is,help oom Angus mense.Die land is so vol geweld en mense word vir ñ selfoon vermoor en nog minder.Wat is so verkeerd as iemand opstaan en sé dat dit tyd is om soos mans op te tree en nie soos barbare nie.Selfs al haal jy Jahweh uit die prentjie en dit is ontmoontlik bly die boodskap steeds goed.Staan op en maak ñ verskil,want dalk sal jy ophou om te kla oor ales.As iemand R150 rand uithaal en vir 2weke ñ beter persoon is sal net ñ paar miljoen kos dan sal ons met mekaar kan saam leef en gelukkig wees al is dit net vir 2weke.As oom Angus ñ crook is dan sal Jahweh hom uitsort,maar as hy the reël thing is,en in my hart weet ek hy is dan sal Jahweh almal uitsort wat met Angus gespot het.Vir die mense wat dink dat bekeering en geloof ñ foefie is,kom na my huis toe en praat my familie.My kinders ken nou hulle regte pa en my vrou kan weer smile vir n slag.Vir my wel,ek wil net dankie sê vir Jesus wat ñ sondaar soos ek kon vergeef en nogsteeds lief hê.Jahweh was nog altyd koning en sal altyd koning bly.Daar sal altyd mense wees wat liewer geld op sy internet sal betaal as wat hulle,hulle ewigheid van verlosing sal wil betaal.Vir daai mense wat so negatief is wil ek net sê,Jesus het jou lief al is jy satan se hoëpriester Jesus wag vir jou want Hy sal jou nie verstoot nie.As jy guts het en nie bang is nie probeur net vir een week om Jesus te volg.Jou lewe sal verander want jy sal sien hoe slaan satan jou dan met klomp dinge.Die krag lê in die bloed my vriende en Jesus het genoeg vir ons gestort sodat satan nie kan maak wat hy wil nie.Vir julle wat sleg praat van oom Angus,in die naam van Jesus seun van die alerhoogste Jahweh verklaar ek dat Hy jou ook lief het my vriend.Het jy die guts om teen satan te draai,ek het en ek wen daagliks met Jesus my Verlosser en vriend.Ek is lief vir jou Jesus .

    rogue

    December 24, 2010 at 01:28

  8. Zenn

    “As jy na enige van die blog se boodskappe deur Morne – hulle kyk gaan dit net oor persoonlike aanvalle.”

    Zenn, daar is n verhaal in die Bybel wat te make het met n splinter en n balk…jy is beslis nie onskuldig nie.

    “Net soos ek nie vir Morne as persoon ken nie ken hulle ook nie vir Angus nie maar kyk hoe gaan hulle aan oor die man.”

    As Angus wyd en syd sy stront kan verkondig, hoekom mag mense nie hul stem dik maak teen dit wat hy verkondig nie? Is gelowiges dan verhewe bo kritiek? Nie in hierdie blog nie. Hierdie blog is juis op die been gebring om hard en reguit te praat oor die sinneloosheid van geloof.

    “…so dit is verkeerd, en dit maak nie saak of jy ‘n gelowige is of nie.”

    Dit maak seker nie saak nie, maar dit verstom my hoe gelowiges aan die nonsens bly vasklou. En daag jy hulle dan uit om sekere van hul absurde geloofsoortuigings te verduidelik, dan gooi hulle al te dikwels hul poppe uit die pram.

    “Dit is vir my jammer dat jy jou stadig gedistasieer het van geloof en dit gebeur baie in die kerkeen om verskeie redes. Om deel te wees van geloof is nie maanskyn en rose nie…”

    Soos ek in n vorige skrywe dit baie duidelik gestel het: Moenie vir my jammer wees nie. En geloof kan nie maanskyn en rose wees as jy n kritiese denker is nie? Hoe kan jy gerus voel as jy glo dat diegene wat nie jou geloofsoortuiging deel nie, jou vriende inkluis, vir ewig gaan brand?

    “Daar is baie predikers wat ek self net so na sal luister en dan draai ek maar om want jy kan na ‘n rukkie baie goed agterkom of hy uit selfvoldaning praat en nie ‘n Boodskap bring.”

    Watse boodskap?

    Oor jou seun is ek uiteraard jammer en ek het al persoolik beleef hoe dit ouers raak wanneer hul n kind verloor. Om egter antwoorde by ‘god’ te soek gaan beslis nie help nie. Om te dink dat jy n seun verloor het omdat jy, byvoorbeeld, teen god gesondig het of omdat god jou n les wou leer, is bloot n kak gedagte. For that matter kan jy net sowel gaan kers opsteek by Peter Pan!

    Zenn, een punt wat die meeste ateiste op hierdie blog mee saamstem is dat geloof niemand se respek verdien nie. Hoekom kan ek vir jou reguit se dat die ANC of AWB kak is, maar ek mag geen sulke kommentaar lewer oor jou geloof nie? “Want dit is my geloof en dis wat ek glo, man!?”

    Om jou hoop en vertroue in iets te plaas wat nie bestaan nie is berrie gevaarlik! Die laaste 5 minute van Bill Maher se Religulous som die gevaar van geloof mooi op. Gaan kyk dit, en dan gesels ons weer.

    rick

    Rick

    May 5, 2009 at 14:11

  9. Zenn skryf (Mei 4, 2009 om 8:03 nm):

    Wel gedaan met jou kommentaar want ten minste is trand oordentlik sonder enige belediging. … [O]ns werk lekker saam want ons vat mekaar nie persoonlik aan met verskille nie.

    Gaan lees tog weer jou eerste klompie kommentare (Mei 3, 2009 om 3:03 nm; Mei 3, 2009 om 9:23 nm & Mei 3, 2009 om 9:05 nm) voor jy vir almal begin wys watse lagwekkende tipe huigelaar jy nou eintlik is. Want die treurspel hierso is hoe gelowiges aanhoudend kan jok, veral vir hulself, en nie eers agterkom dat hulle so maak nie. Oor omtrent alles.

    Con-Tester

    May 5, 2009 at 09:49

  10. As jy na enige van die blog se boodskape deur Morne – hulle kyk gaan dit net oor persoonlike aanvalle.

    O wee, vader, waarom het u my verlaat???

    ‘n Paar van zenn se opmerkings:
    – op George se blog:
    1. “Shame George you and your friends (so little in numbers)
    2. “you and your pee-wee followers talk
    3. “self righteous persons just as yourselfs.
    4. “Keep your gossip going at least it give you something to do and you show the world who is really the ignorant.
    – op hierdie blog:
    5. “hierdie klomp (ingesluit hulle pee-wee daddy George) kan nie eers ‘n rugby span volmaak nie
    6. “Stripclub? dit wys jou waarmee hulle slim breine volmaak so hulle aan die gang kan kom om hulle breine te laat werk.
    7. “hierdie klomp pee-wee volgelinge laat my dink aan daai boelies op skool wat ‘n selfbeeld probleem het en klein outjies moet boelie om raakgesien te moet word
    8. “want hulle het daai klein brein sindroom
    9. “Ek nooi om eendag in my klas te kom sit dan sien ons hoe groot is jou brein.

    Wie in glashuise bly…”

    Zenn, nou gestel ek gesels nou so mooi oulik en rustig met jou, waaroor moet ek gesels? Toe jy op George se blog begin kerm het, het jy nog niks substantieel gese waarop ek kan kommentaar lewer nie. Jy is net die heeltyd besig om te kerm. As jy wil he ek moet beskaafd met jou omgaan dan moet jy ‘n ondwerp opper waaroor ‘n mens kan praat. M.a.w. hou op met kerm.

    Morne Alberts

    May 5, 2009 at 09:12

  11. Rick

    Wel gedaan met jou kommentaar want ten minste is trand oordentlik sonder enige belediging. Jy weet by die werk het ek baie mense wat saam met my werk wat verskillende opvattings het, maar ons werk lekker saam want ons vat mekaar nie persoonlik aan met verskille nie. As jy na enige van die blog se boodskape deur Morne – hulle kyk gaan dit net oor persoonlike aanvalle.

    Jy is dood reg ek ken vir Morne nie, heel moontlik is hy ‘n baie aangename persoon, maar die trand van hulle kommentaar op die blog laat veel te wense na (miskien sal hy nou weer se ek kerm of huil). Net soos ek nie vir Morne as persoon ken nie ken hulle ook nie vir Angus nie maar kyk hoe gaan hulle aan oor die man.

    Rick daar is baie arrogasie in ons wereld en dit is ‘n evil wat tot baie russie ly, maar ongelukkig kom dit in alle sosiale groepe voor en het nog geen situasie bereder nie, so dit is verkeerd, en dit maak nie saak of jy ‘n gelowige is of nie.

    Dit is vir my jammer dat jy jou stadig gedistasieer het van geloof en dit gebeur baie in die kerkeen om verskeie redes. Om deel te wees van geloof is nie maanskyn en rose nie…want jy het met mense in die kerk te doen wat baie keer hulle “eie eken opinie” wil afdwing. Maar ek kom al ‘n lang pad saam met sulke mense en dit krap baie diep. Ek glo natuurlik dat ek nie kerk toe gaan vir die ander kerkgangers nie, maar eerder om ‘n persoonlike groei in my geestelike verhouding met God. (miskien sal die ander se jy kan nie so verhouding he met iemand wat jy nie kan sien nie, maar nou ja ek los dit maar daar)

    Daar is baie predikers wat ek self net so na sal luister en dan draai ek maar om want jy kan na ‘n rukkie baie goed agterkom of hy uit selfvoldaning praat en nie ‘n Boodskap bring. Dit gee gelowiges ‘n baie slegte nasmaak want dit maak die wolhaar stories.

    Daar is baie vrae wat ek ook maar vra, wat ek seker nooit ‘n antwoord voor sal kry nie… soos waarom moes my 17 jarige seun twee jaar terug gesterf het as hy in die jeug van sy lewe was en reeds so bevooreg was om sy eie besigheid te kon begin het en nooit ooit vir my enige probleme in of buite die skool gegee het nie.

    Zenn

    May 4, 2009 at 20:03

  12. Zenn, en ander gelowiges

    Zenn skryf aan Morne, “So jy sal bly soos jy is vir die res van jou lewe… misluk en soekend en afbreukend teenoor die wat nie met jou saam stem nie.”

    Hoe op dese aarde kan jy vir iemand so iets skryf wat jy van geen kant af ken nie?

    In die verlede het ek al verwys na religieuse arrogansie. Met die afgelope golf van booskappe van Angus-onbdersteuners het hierdie arrogante trant weer kop uitgesteek. Feitlik elke gelowige het verklaar hoe bitter jammer hy/sy vir die nie-gelowiges voel, dat daar vir ons gebid word, en dat ons sal moet sien en kom klaar wanneer die oordeelsdag eendag aanbreek.

    My maat(s), moenie vir my jammer wees nie! My stelselmatige distansiering van geloof is die beste ding wat nog met my gebeur het. En, dit mag dalk tot jou verbasing wees, maar ek is steeds lief vir die mense om my en geniet steeds die lewe sonder om in n klomp wolhaar stories te glo.

    rick

    Rick

    May 4, 2009 at 05:34

  13. Ek weet niemand kan my dwing om in god te glo nie. Netso kan niemand my dwing om in feetjies en allerhande ander stront te glo nie. En eks fokken bly.

    Dis vir my so snaaks as jy sekere dinge kwytraak maar HEELTEMAL vergeet om dit op jouself van toepassing te maak. Jy ken daardie idioom van wie in glashuise bly moenie klippe gooi nie. Of daardie stukkie in jou gunsteling boekie wat se dat hy wat sonder sonde is eerste klip gooi.

    M.a.w. jy gaan vasgevang bly in jou god-illusie totdat jy besluit om te verander. Waar is ek misluk? Kerk maak my misluk. Om daar te sit en luister hoe die dominee kak praat en misluk te raak oor die sondes wat ek geerf het van ‘n vroutjie wat lus gehad het vir ‘n appeltjie.

    Ek is soekend, ja, soekend na kennis. Hierdie kennis is baie beter as nuttelose beloftes oor ‘n hemel wat nie bestaan nie. Die enigste ding waarna julle stene soek is god. Julle soek en julle soek, maar fok, julle kry niks nie.

    Is ek afbrekend? Jy ervaar alles wat teen jou godsdiens gaan as afbrekend. Dis daardie vervolgingswaan waarin julle verkeer. Heel waarskynlik die openbaringboeke se verhaaltjies.

    Kom ons hou ‘n respek-partytjie vir al die gelowe. Vir die terroriste, fundamentaliste, ens. Kom ons respekteer sommer vir god wat ‘n voorstander van kindermoord, massamoord en verkragting is.

    Jy wil he ek moet jou klasse kom bywoon? Dink jy sowaar ek gaan sukkel in jou klasse? Ek is ook ‘n student. Kom speel bietjie saam met my in die kognitiewe wetenskappe en dan gesels ons weer oor klassies.

    Zenn, vandat jy begin sanik het op George se blog het ek nog nie EEN ENKELE argument van jou af gehoor nie. Net ‘n gekerm heelpad. Is daar iets spesifiek wat jy probeer bewys deur hierdie geraas of praat jy maar net omdat god se selfoon beset is?

    Morne Alberts

    May 3, 2009 at 22:34

  14. Ja “ou Con” ek sal my bespotlik maak vir God enige tyd. Gevaarlik, jy het dit gese en dit is hoekom ek gese het julle is bang en nou het julle hierdie intimideurende houdings, kan nie praat sonder om te vloek en afbreukend.

    Ek het nuus vir jou alle mense wat dink hulle is christene gaan beslis nie hemel toe nie… maar jy sal dit ook nie verstaan nie ne al is dit net julle wat breine het.

    Zenn

    May 3, 2009 at 21:23

  15. Morne

    Geen persoon kan jou dwing om te glo God bestaan nie. Verandering, soos in my Bestuur studente materiaal, sal vir jou wys dat motivering is nodig on te verander en verandering kom net te midde van ‘n behoefte vir verandering. So jy sal bly soos jy is vir die res van jou lewe… misluk en soekend en afbreukend teenoor die wat nie met jou saam stem nie.
    (plaas dat julle die mooi en unieke bevindinge van weetenskap op ‘n ondentlike manier met ons deel en dan respekteer ons elkeen ons eie opvattings van geloof)

    Pik a traantjie vir jou…ag nee wat so mors ek nie my tyd nie. Jy dink jy is die enigste wat ‘n brein het..Ek nooi om eendag in my klas te kom sit dan sien ons hoe groot is jou brein. ha ha

    Jy is dood reg wie verstaan die spirituele wereld regtig ten volle. Daar net so baie onbeantwoorde vra by dit as in julle weetenskap, so is ons verhewe bo mekaar….neeeee.

    Nee DW die ouens soos jy het my by die skool (baie jare terug)hammerkop genoem, so weereens is jy misluk en verkeerd gewees. Ja, 2000 jaar te laat nogal…dit is seker om julle wat so stadig verstaan om op te vang en n kaans te gee.

    Zenn

    May 3, 2009 at 21:05

  16. Zenn skryf (Mei 3, 2009 om 3:03 nm):

    [W]anneer ons almal eendag sterf vat ons niks saam nie en al sy fokus op die aarde is niks werd nie. So wereld se goed beteken niks. Hy moet eerder ‘n aarde maak soos God dit gedoen het dan kan hy begin praat.

    Ag ja, ou Zenn. Wat jy hierbo geskryf het wys weereens hoekom julle gelowiges gelyktydig so gevaarlik en so bespotlik is. Julle voel vere daaroor om die wêreld se toekoms en julle kinders se breine op te neuk want julle “weet” mos julle gaan eendag vir ewig langs julle aaklige hemelpappa sit. Te lekker, man.

    Con-Tester

    May 3, 2009 at 18:09

  17. Mooi so, hierdie klomp (ingesluit hulle pee-wee daddy George) kan nie eers ‘n rugby span volmaak nie maar dink hulle slim breine het die wereld gemaak.

    Kom ons kyk wie gaan wen tussen ons halwe rugbyspan en jou strooimanspan.

    Hulle beweer soveel goed oor Angus, ek wonder as hulle voor hom gaan staan en moet bewys of hulle iets te se gaan he of vol verskonings.

    Ek sal vir hom in sy gesig se wat ek van sy twak dink en daarna vir hom uitlag. Dan kan ons aan ‘n gebakte aartappel smul, of ‘n aartappel- en kool(kop)bredie. Agge nee, julle stene het mos vergeet om vir sy plaas se verwoesting te betaal. Ai ai ai. Nou het hy nie meer aartappeltjies oor nie.

    Jy weet hierdie klomp pee-wee volgelinge laat my dink aan daai boelies op skool wat ‘n selfbeeld probleem het en klein outjies moet boelie om raakgesien te moet word,

    Sien jy hoe het jou kerk jou denke besmet? Jy word so gereeld vertel dat daardie stoute ateisties boelies so lelik en nors is en weh weh weh pik ‘n traantjie vir my.

    maar as hulle voor die onderwyser of ouers is dan kruip hulle soos kreef dinges op die seebodum rond.

    Weereens, bring jou dominee/priester/omie/tanie/aartappelboer en ek sal se wat ek heeltyd se.

    Hulle kan self niks anders as wat hulle kan sien bewys nie, ingesluit George, maar die fynste detail van alle bestaan die werk hulle nog aan.

    Jou punt is? Al die ingeligtes hier weet hoe wetenskap werk. As ons all die fyn detailtjies gehad het sou daar nie meer wetenskap wees nie.

    Ek wonder wat sal hulle doen as Hy wel kom??

    Ek sal hom uitlag. Daar is GEEN manier hoe enigiets my OOIT gaan oorreed dat god bestaan nie. Selfs nie al verskyn iets skielik voor my aangesig of steek ‘n nat altaar aan die brand nie. En as god wél bestaan het? Wel, dan sou ek NOGSTEEDS vir hom uitlag. So ‘n skollie soos in die ou testament sal ek NOOIT in my lewe dien nie. Ek sal hom elke oomblik uitvloek soos wat ek ‘n vuil misdadiger sal uitvloek.

    Hulle is bang nou praat hulle n groot klomp nonsens om hulle self te kalmeer.

    HAHA so gepraat van bang. Wie se boudjies is bietjie skrikkerig vir die warm vlammetjies? Hiert jy, so ‘n warm vlammetjie lek dan nou aan my boudjies. Lekker gebraaide boud saam met aartappelslaai – ag skuus, die aartappels is op.

    .sooooo hy erken daar is ‘n gewete in ‘n persoon. Ek wonder net wat sal hy gewete as klasifiseer? (spook, sy slim brein, rationele denke).

    Ek dink nie enigiemand hier gaan die moeite doen om jou te antwoord nie. Jy sal in elk geval nie luister of verstaan nie.

    Koos jy weet ek het gelukkig ‘n goeie humorsin want as jy na die klomp die redenasies (al om hulle eie gat) kyk kan mens net lag.

    En wat van jou passer-geloof in god? Ek glo want ek glo want ek glo want ek…

    Morne se hulle fokus op die aarde

    Nee, dis jou maatjie Koos wat gese het:
    Om die waarheid te sê hy (Angus Buchan) probeer Suid-Afrika en selfs die wêreld ‘n beter plek maak.” Hoekom sal ou Angussie dan nou so iets doen?

    hy moet net onthou wanneer ons almal eendag sterf vat ons niks saam nie en al sy fokus op die aarde is niks werd nie

    Gelukkig verloor julle niks in die proses nie. Ek gaan wel my brein verloor.

    oor dat hulle nie die spirituele wereld verstaan nie

    En jy verstaan nie die gahkalkgdalasfl wereld nie.

    nou steek hulle hul vreese agter die nonsens weg want hulle kan nie die teendeel bewys nie.

    Watse teendeel? Jy moet nog eers die deel bewys.

    Morne Alberts

    May 3, 2009 at 17:49

  18. Koos skryf:”Net vir interessantheid DW,hoe sal jy Suid-Afrika n beter plek wil maak?Almal kry om na n stripclub te gaan?”

    Jy weet Koos , eerstens as mense ophou kakpraat deur valse hoop daar te stel , hetsy dit politieke beloftes , geloofsgenesing of ‘n beter lewe in die hiernamaals is , is dit al ‘n begin.

    As jy eers besef jy het net een lewe en die maksimum daaruit haal is dit al ‘n begin.

    Maar om steentydperk mites aan te hang en te glo die in boek wat dink die aarde is plat as goddelik is lagwekkend .

    Daarom sal ek eerder na ‘n stripclub toe as om na die kak te luister (of om na ‘n Anus show te gaan kyk ) wat jy as werklikheid glo.

    Hoe dink jy sou Jesus jags geword het as hy by ‘n stripshow was,siende dat hy so baie van prostitute gehou het?

    DW

    May 3, 2009 at 17:36

  19. Koolkop Zenn skryf :”Ek wonder wat sal hulle doen as Hy wel kom??””

    Ek gaan vir liegbek vra hoekom is hy foking 2000 jaar laat !!!!

    DW

    May 3, 2009 at 17:22

  20. Koos

    Mooi so, hierdie klomp (ingesluit hulle pee-wee daddy George) kan nie eers ‘n rugby span volmaak nie maar dink hulle slim breine het die wereld gemaak.

    Stripclub? dit wys jou waarmee hulle slim breine volmaak so hulle aan die gang kan kom om hulle breine te laat werk. Hulle beweer soveel goed oor Angus, ek wonder as hulle voor hom gaan staan en moet bewys of hulle iets te se gaan he of vol verskonings.

    Jy weet hierdie klomp pee-wee volgelinge laat my dink aan daai boelies op skool wat ‘n selfbeeld probleem het en klein outjies moet boelie om raakgesien te moet word, maar as hulle voor die onderwyser of ouers is dan kruip hulle soos kreef dinges op die seebodum rond.

    Hulle kan self niks anders as wat hulle kan sien bewys nie, ingesluit George, maar die fynste detail van alle bestaan die werk hulle nog aan. God het dit reeds daargestel maar hulle wil he God moet homself bewys. Ek wonder wat sal hulle doen as Hy wel kom??

    Hulle is bang nou praat hulle n groot klomp nonsens om hulle self te kalmeer. Die een se Angus se gewete sal hom pla….sooooo hy erken daar is ‘n gewete in ‘n persoon. Ek wonder net wat sal hy gewete as klasifiseer? (spook, sy slim brein, rationele denke).

    Koos jy weet ek het gelukkig ‘n goeie humorsin want as jy na die klomp die redenasies (al om hulle eie gat) kyk kan mens net lag.

    Morne se hulle fokus op die aarde, hy moet net onthou wanneer ons almal eendag sterf vat ons niks saam nie en al sy fokus op die aarde is niks werd nie. So wereld se goed beteken niks. Hy moet eerder ‘n aarde maak soos God dit gedoen het dan kan hy begin praat.

    DW wil ‘n “meeting” met God he… hy besef dalk nie hy het reeds een en ek dink nie hy gaan so grootbek wees as wat hy will weet of vloek nie.

    Johann hierdie klomp sal aanhou spot want hulle het daai klein brein sindroom oor dat hulle nie die spirituele wereld verstaan nie nou steek hulle hul vreese agter die nonsens weg want hulle kan nie die teendeel bewys nie.

    Zenn

    May 3, 2009 at 15:03

  21. Kan ek dit bewys?Nee,kan julle bewys dat dit nie so is nie?

    Jammer, maar die burden of proof le op jou skouers omdat jy iets as feit voorgee.

    op watter maniere doen hy iemand skade aan met sy predikings?

    Jy het nie my geweer-in-die-hand-stop verwysing gesnap nie, ne?

    Oja Morne,toe jy Angus met die Taliban vergelyk het,toe kon ek my lag nie meer hou nie,maar jy het nogal n goeie humorsin.

    Let wel: ek het Buchan nie met die Taliban vergelyk nie. Ek het, tevergeefs, probeer uitwys dat “maak die wereld ‘n beter plek” ‘n relatiewe konsep is. Die Taliban het ook die idee dat hulle die wereld vir hulle mense ‘n beter plek maak. Daarom moet jy eers vir my veduidelik wat jou definisie van “‘n beter plek” is. Dan sal jy sien dat jou idee in konflik is met baie ander idees van “‘n beter plek”. Watter “beter plek” is nou eintlik die beste plek?

    Glo maar wat julle wil,maar moenie omdat julle bang is dat hy dalk reg is,aanhom om hom te beswadder nie,anders is julle,volgens julle teorie,mos niks beter as Angus nie.

    Na watse teorie verwys jy? Ek sukkel om te verstaan hoe om iemand te “beswadder” my gelykstel aan Angus.

    Morne Alberts

    May 3, 2009 at 12:12

  22. Ha. (Net twee die keer, en niks uitroepteken ók nie.)

    Jy raak vervelig, ou. Span in jou brein. Dalk leer jy iets. Angus Buchan sê vir mense dis oukei om nie vir jouself te dink nie. Hy sê vir mense dis oukei om’n ou uitgediende boek vol teenstrydighede as ’n lewensgids te gebruik. Duidelik het hy jou met dié dwaas breinspoeling bygekom. En wie sê dat “bekering,” al het Angus Buchan die hele wêreld “bekeer,” ’n goeie ding is? Gaan lewe eers ’n jaar of twee in Iran of Tibet of Bangladesh. Ja, ja, ek weet: dis mos nie jou geloof in daai plekke nie. Raaaiiit.

    Die absolute kák wat gelowiges bereid is om te glo.

    Con-Tester

    May 3, 2009 at 11:50

  23. DW wat beteken fokking?Nogal ironies dat vir iemand wat dink dat hy nie n koolkop is,hy nie kan spel nie.Nou sê nou vir my in net EEN sin waarom ek nie moet dink dat jy n retard is nie?Julle kon my nog nie geantwoord het nie,op watter maniere doen hy iemand skade aan met sy predikings?Uhm waar hoor ek dat daar al duisende mense bekeer is?In dieselfde koerant waarna DW so spontaan verwys.Kan ek dit bewys?Nee,kan julle bewys dat dit nie so is nie?Oja Morne,toe jy Angus met die Taliban vergelyk het,toe kon ek my lag nie meer hou nie,maar jy het nogal n goeie humorsin.Glo maar wat julle wil,maar moenie omdat julle bang is dat hy dalk reg is,aanhom om hom te beswadder nie,anders is julle,volgens julle teorie,mos niks beter as Angus nie.Mooi DW,jy het vir jou nog n vriend of twee gekry wat teen Angus is met daai briewe.Laat weet maar as jy vir jou 200 000 teenstanders gekry het.Net vir interessantheid DW,hoe sal jy Suid-Afrika n beter plek wil maak?Almal kry om na n stripclub te gaan?

    Koos

    May 2, 2009 at 23:47

  24. Waarvan het Anus die mense bekeer? Hy leer hulle juis kakpraat . Dit is juis dat jy nie kan fokking dink nie dat julle by Anus opland. Jy beweer Anus probeer die wêreld ‘n beter plek maak – kak man , is jy foking dom of waar kom jy aan die kak.

    As jy nie kan sien dat daar iewers groot fout is nie geniet maar Anus se volgende konsert.

    Iemand wat vir Beeld skryf praat van die MMC as KOOLKOPPE . Ek sou dink sy beskrywing is perfek.
    Kan jy vir my in drie sinnetjies vertel hoekom jy nie ‘n KOOLKOP is nie? ( of is dit te veel gevra vir ‘n KOOLKOP.)

    http://jv.news24.com/Beeld/Opinie/Briewe/0,,3-2085-73_2509900,00.html
    http://jv.news24.com/Beeld/Opinie/Briewe/0,,3-2085-73_2509902,00.html
    http://jv.news24.com/Beeld/Opinie/Briewe/0,,3-2085-73_2509906,00.html
    http://jv.news24.com/Beeld/Opinie/Briewe/0,,3-2085-73_2509594,00.html

    DW

    May 2, 2009 at 11:43

  25. Ha ha. (Net twee die keer, en niks uitroepteken ók nie.)

    Con-Tester

    May 1, 2009 at 22:14

  26. Het Angus Buchan al derduisende mense tot bekering gebring of nie?

    Hét hy? Waar is die bewyse dat daardie mense werklik bekéér het?

    Dan kan hy mos nie te veel kak praat nie

    Hoeveel kultusse het al mens bekeer? So hulle praat ook nie kak nie.

    waar hy enige iemand deur sy predikings al kwaad aangedoen het nie.

    Om vir iemand ‘n geweer in die hand te stop doen ook geen kwaad nie.

    Om die waarheid te sê hy probeer Suid-Afrika en selfs die wêreld ‘n beter plek maak.

    Regtig? Beter vir wie? Die Taliban probeer ook die wereld ‘n beter plek maak.

    Dis omdat almal net voort donner en nie dink,

    HAHA hoe ironies.

    dat daar dalk iets belangrikers en dalk iets Groter as hulleself is nie.

    Dis die probleem. Julle fokus op julle hemelstoeltjies, nie op die aarde nie. Ons fokus op die aarde. As julle stene regtig iets vir die wereld wil doen dan moet julle ophou tjank oor dinge wat in die wetenskap aangaan, bv. stamselnavorsing.

    Morne Alberts

    May 1, 2009 at 19:58

  27. Dalk nie, maar antwoord net my vraag.Het Angus Buchan al derduisende mense tot bekering gebring of nie? Dan kan hy mos nie te veel kak praat nie en ek kan nie sien waar hy enige iemand deur sy predikings al kwaad aangedoen het nie. Om die waarheid te sê hy probeer Suid-Afrika en selfs die wêreld ‘n beter plek maak. Dis meer as wat die meete mense in ons land kan sê. Geen wonder ons land lyk soos dit lyk nie. Dis omdat almal net voort donner en nie dink, dat daar dalk iets belangrikers en dalk iets Groter as hulleself is nie. Elkeen probeer alles vir eie gewin doen, kyk maar na die regering as voorbeeld.

    Koos

    May 1, 2009 at 18:12

  28. Jy moet obviously baie verveeld met jouself wees. Kry ‘n lewe dude!!

    Johlett

    May 1, 2009 at 16:43

  29. Koos , sal jy sê dat Benny Hinn en Reinhard Boncke wat al miljoene mense tot bekering gebring het ook oulike ooms soos Anus Angus is.

    Is ek ook ‘n pissie as ek sê hulle is net sulke kakpraters soos Angus.

    DW

    May 1, 2009 at 15:41

  30. “julle vriende se lewens aangeraak”

    Dankie tog hy is nie ‘n katolieke priester nie.

    Morne Alberts

    May 1, 2009 at 11:34

  31. Hans Matthysen skryf (April 30, 2009 om 8:40 nm):

    Mense moet baie dom wees om te glo…

    Uiteindelik skryf jy ’n waarheid. Geluk, man!

    Con-Tester

    May 1, 2009 at 08:14

  32. Ha ha ha!

    Con-Tester

    May 1, 2009 at 08:07

  33. Al rede waarom julle nie Angus kan verdra nie is omdat hy tien teen een al van julle vriende se lewens aangeraak en op n positiewe wyse verander het en nou is julle kwaad omdat hulle ni meer saam met julle n sinnelose lewe wil lei nie.Weet julle wat,julle is n klomp pissies wat n oom wat al derduisende mense tot bekering gebring het se naam wil sleg maak,omdat julle te bang is dat hy dalk reg is en julle verkeerd.En as julle rerig dink dat hy n bedreer en n lekeprediker is,waarom doen julle moeite om in hierdie onderwerp te reply?dis tog nie julle wat “bedrieg” word nie…

    Koos

    April 30, 2009 at 22:28

  34. Dink net, as Angus net R10.00 kry vir elke persoon wat sy towery bygewoon het, dan is hy ‘n baie gelukkige man. Persoonlik glo ek, dat hy baie meer gekry het. Die mense verstaan sekerlik nie wat in Hand. 8 staan omdat hulle glo dat hy ‘n groot krag van God is. Mense moet baie dom wees om te glo, dat hy nie ‘n stewige deel van die inkomste vir die dag ontvang nie.

    Hans Matthysen

    April 30, 2009 at 20:40

  35. Jammer, hier’s ek weer.
    Johann! Jy se:
    “Maar ja julle is heeltemal reg oor die klomp varke wat nie betaal het nie. Elkeen wat enige plek gaan kamp behoort tog te besef dat ‘n toilet, ’stort, ‘n lekker show, 20 eerstehulp punte en jou tent staanplek mos ‘n hengse bargain is teen R 150 vir die naweek.”

    Jy’s VERKEERD, swaer: Daai ander ou wat n groot byeenkoms op n heuwel gehou het het die brood en die vis verniet verskaf, asook die show. Daar’s nie geskryf oor die stort ennie toilet, maar as ek moet raai het hy nie n enkele shekel daarvoor gevra nie.

    Nee wat, Angus verneuk julle. As hy net harder wou bid kon hy die ding gratis gedoen het.

    bewilderbeast

    April 30, 2009 at 17:26

  36. Haai Johann, maar die “varke” kan mos seker enige oomblik n bliksemstraal verwag? Angus nie betaal nie!?! Dis sonde! Die hele blerrie doel vannie naweek is dus in sy maai in. Sies, julle varke!

    En hy spits hom juis op Mighty Rich Men – dis nie asof hy onder die blerrie arm bliksems in die townships preek nie! Hy bid vir cholesterol genesing, nie AIDS en sulke kak nie.

    What’s the world coming to?

    bewilderbeast

    April 30, 2009 at 17:19

  37. 1. Angus, entrepeneur:
    R150 X 140 000 poephols = R21m cash (Twenty one MILLION RONT);
    Start a church = no tax;
    Use “prayer” to pay for everything = no expenses.

    2. Me, jaap:
    Find out where Angus is lying;
    Go elsewhere.

    I think that makes it Angus 1, Me 0 – no?

    (Jealously, I must confess I can’t wait for the Swaggart / Bakker moment when we catch this Zambian Scotsman with his troosers doon!
    Although, after this latest “I had a heart attack, but there’s no trace of it” stunt, maybe he’s more the Jim Jones KoolAid type?).

    bewilderbeast

    April 30, 2009 at 17:11

  38. Johann

    Jy ken my nie baie goed nie so jy sal nie weet dat ek nie ligtelik iemand bespotlik maak nie. Tewens, ek respekteer elke mens, Christen, Moslem, Jood, Boeddis, Ateis, Agnostiek, ELKE mens se oortuigings.

    My probleem met die Moerboer is dat hy, Angus Bucan, ‘n bespotting van die Christelike geloof maak. En nee, Ek is beslis nie bang nie, maar jy sal my beslis nie by ‘n Angus Bucan freakshow sien nie.

    Ek kyk eerder na Jerry Springer op TV. Dis net so vermaaklik, maar baie geriefliker en goedkoper.

    Daan Van der Merwe

    April 30, 2009 at 11:23

  39. Daan , toe die chopper opgestyg het en die mense gebid het , hoekom het Angus nie op die Here vertou dat hy genees is nie . Ek sou verwag het hy sou dadelik die pilot beveel om te land en openlik te verklaar dat hy genees is.

    Hoekom nou na ‘n foking dokter toe gaan ? Weet hulle dan meer as God (die 3 gotte wat 1 is maar 3 is )

    Of is sy geloof nie groot genoeg nie ?

    Dit is ‘n kak storie man .

    Of dalk het hy gou sy skelmpie in die dorp gaan besoek. ….. of dalk moes hy gou wegglip want hy kon nie sy lag meer inhou vir die 100 000 de vir wie hy met ‘n slapriem gevang het.

    DW

    April 30, 2009 at 11:00

  40. Jy weet Contester , ek het ‘n bietjie gesit en dink oor hierdie een van jou .In die normale sin van die woord is die ou ‘n kakprater wat nie skroom en skaam om mense te belieg nie.

    Maar ja gee hom krediet , net soos vir Benny Hinn , foket om jou pose so lank te hou en die kakpraat so lank aan die gang te hou sonder om vir jouself te lag is merkwaardig.

    Kom ons kyk maar wie se bubbel bars eerste , Angus s’n of die duisend blinde fools wat eweskielik vir Liewe Jeeeeesus awesomely ontmoet het.

    Maar ja , hoe lank kan jy mense bedoender en voor lieg voordat jou gewete jou begin pla. Vir psigopate soos die geagte lekeprediker is daar seker ander reëls. Hoeveel maal gaan onskuldige mense nog gevang word deur swendelaars soos Anus….. piramiede skemas sal seker nooit uitsterf nie …..Anus se MMC , Vermaas , Garries se vrotmelk maak jou mooi skema , Hinn , ABC , Marietjie vd Bijlpark maak jou gou ryk .

    Foket en elke keer word gewone mense gevang.

    Of dalk is dit soos die spreekwoord sê , gee hulle wat hulle wil hê en fok die res….. Kry vir julle, julle dom gelowige dose , julle verdien Anus Angus.

    DW

    April 30, 2009 at 10:47

  41. Leon :”God to open your ears and your eyes so that you can see His Glory”

    Fuck “His” glory . I want to see this ass-hole God personally. I have a couple of questions for this zot (God)
    Can you arrange a meeting between Him and me ?

    DW

    April 30, 2009 at 10:25

  42. Johan skryf :”Sterkte manne. Sien julle volgende jaar daar…of is julle nie mans genoeg nie?”

    Nee fok broer . Ek gaan eerder na ‘n strip club toe en kry pit kos daar .

    Jissis hoe sal ek my ooit kan vergewe as ek na Angus se kak moet gaan kyk.

    DW

    April 30, 2009 at 08:26

  43. Shame on all of you.Angus Buchan is a true disciple of Jesus Christ. May God continue to bless him and give him strength as its written in Phillipians 4:13.Maybe you should all stop and think for a moment that Hell is real and that blasphemy of The Holy Spirit is unforgiveable.Thank You Jesus for people like Angus that can impart the word of the living Lord Jesus Christ .He is only a messenger from God telling us all to repent turn away from our wickedness so tha God can Hear from Heaven and heal our land .I will be praying for God to open your ears and your eyes so that you can see His Glory

    Leon williamson

    April 30, 2009 at 05:23

  44. Spot julle manne met enigiets wat julle nie verstaan nie? Gaan volgende jaar self na die “konsert” dan gee julle daarna weer bietjie terugvoer.

    Maar ja julle is heeltemal reg oor die klomp varke wat nie betaal het nie. Elkeen wat enige plek gaan kamp behoort tog te besef dat ‘n toilet, ‘stort, ‘n lekker show, 20 eerstehulp punte en jou tent staanplek mos ‘n hengse bargain is teen R 150 vir die naweek. Ja dit was net R 150 al word daar aangegaan asof dit R 1500 per persoon was. Oeps ek het bergeet selfs R 20 is te veel of ‘n “money making” storie as dit enigiets met geloof te make het.

    Sterkte manne. Sien julle volgende jaar daar…of is julle nie mans genoeg nie? Maar bietjie bang vir iets wat mens nie kan sien nie ne🙂

    johann

    April 29, 2009 at 22:27

  45. Goeie punt, Daan! Ek gee jou gelyk: dit was ‘n móérse wonderwerk!

    Nathan Bond

    April 29, 2009 at 20:26

  46. Natuurlik was dit ‘n wonderwerk!! Verstaan julle goddelose klomp bliksems dan nie?

    Angus het ‘n hartaanval EN ‘n beroerte aanval gelyktydig gehad. Hy was baie, baie, baie amper dood! Hulle het hom met ‘n chopper hospitaal toe gevlieg en ten spyte van verskeie toete, onder andere ‘n heavy workout op die treadmill, kon die dokter NIKS met Buccie fout vind nie.

    Dit bewys tog onteenseglik dat sy herstel ‘n wonderwerk is!!

    Daan Van der Merwe

    April 29, 2009 at 15:18

  47. “[N]iks ernstigs fout” met Angus Buchan nie? Ek sou graag wil weet wat ernstig reg is met die ou!

    Con-Tester

    April 28, 2009 at 22:19

  48. Boereverneukery beslis! Hoe geniet ek nie hierdie onnoselheid nie. Die volgende stuk is van omie Angus (Anus??) se webblad – selfs die Mighty Manne verneuk hulle eie profeet:
    “DONATIONS & FARMERS CAMP RESERVATION PAYMENT
    Thank you to all who duely registered for the conference and made payment for farmer’s camp reservation.
    Only one third of all campers made payment for using the camping facilities.
    WE APPEAL TO ALL WHO CAMPED AT SHALOM FARM AND HAVE NOT YET MADE THEIR CONTRIBUTION TOWARDS CAMPING FEES TO PLEASE PURCHASE YOUR CAMP TICKETS TO HELP THE FARMERS ON WHOSE LAND YOU CAMPED.
    If you have not yet paid for your camping at MMC, click here. If you would like to make a donation, please visit the Shalom Trust Store.”
    Daardie helikopter-stunt moes vrek baie gekos het.
    Nog iets, en dit is “truely” (as in duely, sic! Of dalk bedoel hulle rêrig almal moes dubbel betaal… hmmm… ek’s dalk die onnosel een!) waar: daar’s altyd ‘n ongelooflike korrelasie tussen hierdie irrasionele “met die Heilige Spook gevuldheid” en ‘n totale onvermoë van die “vervuldes” om koherent, sonder spelfoute, en met logika ‘n sin te voltooi. Laat staan nog ‘n paragraaf. Altyd hoofletters (dalk praat die Spook net in hoofletters?) en met stringe uitroeptekens (dit laat – in die kop van die grootgeestige skrywer – die lesers waarskynlik dink die voorafgaande stelling moet geïnspireerd wees deur ‘n opperwese. Amper soos die Bybel…)

    Amused Skeptic

    April 28, 2009 at 21:51


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: