Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Die dose sê nee vir dose

with 13 comments

Die Here sê vir die GKSA

Hoe is dit móóntlik dat mense met ten minste ‘n bietjie hoërskool ‘n 99-bladsy verslag kan laat opstel en debat voer oor die ”vraagstuk” of mense sonder penisse dieselfde werk kan doen van mense met penisse. No heavy lifting is required – jy moet net ‘n gladde bek hê en dieselfde kak glo as die mense wat jy besoek.

Jy moet ‘n regte doos wees as jy meen dat iemand wat ‘n doos hét nie ‘n ouderling kan wees nie terwyl jy wat ‘n doos ís ‘n ouderling kan wees.

En hóékom kan vroue nie ouderlinge wees nie?

Want dis “die uitkoms wat die Here gegee het” nadat mans eeue gelede gesê het ‘n manlike god het so gesê.

Assebliéf tog! Daar is gewoon géén manier om met enige mate van respek op hierdie besluit te reageer nie.

Wat is die “Here” se beheptheid met hoe mense pis?

Ek wonder hoekom ‘n penis nódig is vir ‘n ouderling… wat gebéúr op GKSA huisbesoeke!? Of is die opperdose van die GKSA perdalkies bang dat besoekte broeders nie hulle se gulpe toegeknoop sal hou nie?

Arme dom dôners.

Ek hoop hierdie skrywetjie gee érg aanstoot.

En voor hierdie god van die GKSA… hoor nou hoe word daar gesê moi het nie respek vir vroue nie!

Written by Nathan Bond

July 4, 2009 at 10:07

Posted in Religion must go!

13 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Bewilderbeast, daar is uitsonderings.

    Hans Matthysen

    August 21, 2009 at 22:18

  2. Ek sal ook versigtig wees, want die slang kan hulle moontlik verlei.

    Hans Matthysen

    August 21, 2009 at 22:17

  3. Daan, Alle kerke is in dieselfde besigheid: Vertel leuens vir geld. Amper soos stand-up comedians (behalwe dat hulle – die bliksems – die waarheid vir geld vertel).

    En luister bietjie na jouself: Jou minagting vir Dawkins is presies wat die kerk met Galileo ens gemaak het. In elke geval sover waar die kerk teen kennis gevaar het moes hulle later erken hulle was verkeerd. In elke geval! Wanneer leer julle?

    Vra jouself mooi: Waarom is party christene so sterk teen Dawkins, maar baie minder teen (bv) Judaism of Hinduism? Snaaks, ne? Dalk dat Dawkins se waarheid die geld dreig, terwyl ander gelowe heilig is (hulle is mos “in dieselfde besigheid”).

    bewilderbeast

    July 22, 2009 at 12:51

  4. Daan :Om van die pragtige vroulike predikante nie eers te praat nie….

    Maak jy nie die Papp nou ‘n bietjie dik aan nie .

    DW

    July 7, 2009 at 13:17

  5. Hoe bekwaam is hulle Daan , wil jy vir my sê hulle praat meer goddelike kak as mans? Huh ?

    DW

    July 6, 2009 at 12:37

  6. Hiermee bedank ek die foking Doppers amptelik – om IRMA se woorde aan te haal – “Ek sê al jare die doppers is dom dose “ dat hulle haar finaal van die sotlikheid geloof bekeer het.

    Wat vir my mind boggeling is , is dat ‘n vrou met ‘n opinie ‘n bedreiging is vir die jaloerse testosteroon gedrewe gotte van die Bybel inhou. Shame !!!!

    DW

    July 6, 2009 at 12:32

  7. Daan, ek het in die Hervormde Kerk grootgeword en selfs begin teologie swot. Daar is nie ‘n beter manier om te leer dat die geloof van binne af verrot is nie. En dit gaan nooit beter word nie, want soos Nathan sê – dit berus op twak.

    Terloops, ek kom op die volgende gesegde van Hippocrates af: “There are, in fact, two things, science and opinion; die former begets knowledge, the latter ignorance.” Raai waar pas geloof in???

    Irma

    July 6, 2009 at 08:31

  8. Hoesê Daan?

    “Ons is nie álmal só nie!”

    Julle ís. Almal glo in dieselfde onsin. Selle poeding, net ‘n ander sousie… en die sousie smaak ôk ma’ baie dieselfde.

    Nathan Bond

    July 6, 2009 at 07:31

  9. Ai Irma! In die Hervormde Kerk is baie bekwame, vroulike ouderlinge wie glad nie dink dat hulle dom dose is nie. (en ek ook nie) Om van die pragtige vroulike predikante nie eers te praat nie….

    Laat die Doppers in vrede en konsentreer op Dawkins.

    Daan Van der Merwe

    July 5, 2009 at 20:54

  10. En weet jy wat is die ergste? Ek sê al jare die kerk is toksies vir vrouens. Ek sê al jare die doppers is dom dose. En nou het hulle dit bewys. As jy ‘n vrou is en jy bly in die kerk, mag jy voor die fok nie meer kla nie. Want dan is jy ook ‘n dom doos.

    Irma Kroeze

    July 5, 2009 at 12:01

  11. Hoekom ek hoop dit aanstoot gee, gebedsgogga? Ek “hoop” dit gee aanstoot, want ek meen die GKSA-broers is helemal te fôkkin stoepit om skaam te kry en die dom dôners behóórt skaam te kry vir hulle gemoedsbekakkende onnoselheid.

    Nathan Bond

    July 5, 2009 at 08:37

  12. “Hoekom”!? Vir dieselfde rede dat 1994 gebeur het.

    Con-Tester

    July 4, 2009 at 23:04

  13. Hoekom sal dit aanstoot gee? Jou opinie is mos jou opinie – of dit reg of nie reg is nie. Geniet jou sienswyse. Mooi Loop.

    prayerweb

    July 4, 2009 at 17:15


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: