Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

“God” se storie met die GKSA

with 4 comments

Dr. Neels Smit, voorsitter van die GKSA-sinode wat nee gesê het vir vroue in die ampte van predikant en ouderling, het aan afgevaardigdes gevra om die uitslag te aanvaar as “die uitkoms wat die Here vir ons gegee het”. Hoekom het “die Here” vir die NG Kerk – en vir die Metodiste en vir die Anglikane selfs, ‘n ánder antwoord gegee? Hoekom is “die Here” nie konsekwent nie? Hoekom kan “die Here” nie sy maaind opmaak nie? Hoekom fôk “die Here” mense so rond? En hoe kan “die Here” met énigiets vertrou word as hy so inkonsekwent is?

En – dit is my pot se deksel: hoekom sou ‘n vrou ‘n lid wou wees van ‘n organisasie – of dit nou gode of gipstuinkabouters verkoop – wat haar minag!?

Written by Nathan Bond

July 5, 2009 at 08:49

Posted in Religion must go!

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Godsk! Dié profytjie is mos nou afdoende bewys dat die meesters by die radiostasie nie hulle eie kak glo nie. Behalwe as hulle net genoeg oorhou om tot en met 21 Mei 2011, of watôkal, uit te saai en die res weggee. Elke keer as ek hier van die familie-radio lees wil ek fisies siek raak. Die louter kák wat mense glo!

    Nathan Bond

    July 23, 2009 at 16:04

  2. Glory.glory ou johannes. Ek sien jou radiostasie het $120m wins gemaak in 2007. Wat te maak met allie geld voor 2011? 21 Mei.

    En ek sien julle L Ron Hubbard sê soos volg:
    Departing from Calvinist doctrine, Camping teaches relative free will of humanity, and that humans are not totally depraved (aw, thanks, Harold!). However, he subscribes to the idea that salvation is unmerited, cannot be achieved by good works or prayer, and is a pure act of God’s grace, and that those to be saved were chosen “before the foundation of the world”.

    Anders gestel: Tough luck if you aint chosen, china. Lees dit mooi, johannes. Dit sê jy kan glad nie seker wees van jou eie redding. Ou Harold ook nie. Be afraid, johannes coetzee.

    I find it fascinating that this bit of terrifying end-news is filed under glory/glory.pdf. Reminds me of what Butch Hancock said he was taught in Texas: “God loves you and you’re going to burn in hell!”

    bewilderbeast

    July 22, 2009 at 11:54

  3. Nathan hiermee ‘n link na die nuutste Bybelstudie aangaan die begin van die Oordeelsdag op 21 Mei 2011

    http://www.familyradio.com/graphical/literature/glory/glory.pdf

    (Hand 17:30) God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer,

    (Hand 17:31) omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.

    Mag God elkeen van ons genadig wees.

    johannes

    Family Radio listener (South Africa)

    johannes coetzee

    July 7, 2009 at 09:37

  4. Dalk is dit nie juis inkonsekwentheid nie maar eerder dat die ou grapjas deesdae erg seniel mompel. Só kan elke mens dan net dit hoor wat hom of haar pas – en daaroor stry ook.

    Con-Tester

    July 6, 2009 at 11:00


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: