Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Die Doppers dop ‘n gehoortoets

with 33 comments

Na die afgelope Doppersinode wat nee gesê het vir vroue in die ampte van predikant en ouderling, het die voorsitter, dr. Neels Smit, aan afgevaardigdes gevra om die uitslag te aanvaar as “die uitkoms wat die Here vir ons gegee het”.

Maar toe gaan “die Here” en hy gee die Doppergemeente Wapadrant ‘n geheel ánnir antwoord!

God is regte ou karnallie!

In die gemeente Wapadrant kan vroue steeds as ouderlinge bevestig word.

“Die Here” het gepraat.

Ek vra ‘n prokureursvriend van my wat met ‘n advokaat sal gebeur as verskeie partye onafhanklik van mekaar ‘n regsmening oor presies dieselfde kwessie vra en die advokaat vir elke party ‘n verskillende mening gee…

My vriend sê dit sal nie gebeur nie.

Miskien moet “die Here” by ‘n balie aansluit.

‘n Nagbalie.

Die Doppers is dom dôners.

Written by Nathan Bond

July 19, 2009 at 09:36

Posted in Religion must go!

33 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Johannes, dankie man, want mens moet soos ‘n kind wees om te deel aan die Koninkryk van God.

    Hans Matthysen

    October 6, 2009 at 21:53

  2. DW jy gaan nog meer “snaakse dinge” tot en met 21 Mei 2011 sien gebeur, veral vanuit die geledere van Hans se gesante wat hulself nog onder die gesag van een of ander kerk of gemeente bevind. Die laaste ouens waaraan jy jou gedurende hierdie laaste dae moet steur is ‘n predikant, of dominee of pastoor of rabbi, of priester wat nog deel van ‘n gemeente of kerk is. Ons leer uit die Bybel die volgende

    (2Th 2:3) Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf

    (2Th 2:4) die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.

    en verder dat almal wat hulself tans onder die gesag van een of ander kerk of gemeente struktuur bevind onder ‘n krag van dwaling verkeer…

    (2Th 2:11) En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo,

    (2Th 2:12) sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.

    Daar is net een Waarheid, die gebeure op 21 Mei 2011 gaan die kaf van die koring finaal skei…!

    Maar as jy jou wil steur aan dit wat deur die dudes in kerke gaan jy net verder van daardie een Waarheid weggelei word….!

    johannes coetzee

    October 1, 2009 at 19:04

  3. Johannes Johannes Johannes is jy nog hier ?????

    of is jy in Mexiko ??????????

    Gods Johannes , die ou luister ook na Radiostasiekerk

    Mexiko-stad – Die man verantwoordelik vir die kaping van ’n vliegtuig op Mexiko se internasionale lughawe was ’n godsdienstige fanatikus.

    Jose Flores het Woensdag ’n Boeing 737 met meer as 100 passasiers gekaap met ’n Bybel in die hand en beweer hy is op ’n heilige sending.

    Flores (44) het die AeroMexico-vliegtuig op die aanloopbaan gekaap en geëis om met die land se president, Felipe Calderon, te praat.

    Flores het ’n vals bom aan boord gehad en gedreig om die vliegtuig op te blaas as hy nie die president persoonlik oor ’n aardbewing kan waarsku nie.

    “Hy het gesê hy is ’n predikant en dat ’n boodskap uit die hemel hom gelei het om die vliegtuig te kaap,” het die Mexikaanse minister van sekuriteit, Genaro Garcia, aan verslaggewers gesê.

    DW

    October 1, 2009 at 15:23

  4. Hans

    Jy moet fokus my kind, jy moet fokus…!

    johannes coetzee

    October 1, 2009 at 08:41

  5. DW, die “kak” is in jou oë en ek stel voor dat jy dit gaan uitwas anders gaan dit brein aantas. Moontlik het jy al van ‘n bad gelees waarin jy jou oë kan gaan uitwas.

    Hans Matthysen

    September 29, 2009 at 22:08

  6. Ja wat, so tussen Matthysen se hardlywigheid en Coetzee se buikloop is dit moeilik om vas te pen wie se stront die ergste stink. Ek sit maar ’n wasgoedpennetjie op my neus en lag vir hulle terwyl hulle mekaar met hulle eie riool gooi.

    Con-Tester

    September 29, 2009 at 20:56

  7. DW klink vir my jy was eens op ‘n tyd ‘n dopper of dalk een van die 3-susters…?

    Jy moet fokus my kind…!

    johannes coetzee

    September 28, 2009 at 10:33

  8. Hans , wie se kak die styfste of slapste is , is nie die punt nie – kakpraat het sy jou weergawe of Johannes se weergawe of die fokking Doppers s’n of die katolieke s’n – BLY KAKPRAAT en kak stink , hetsy dit slap of styf is .

    JY HANS , jou kakraat en Johannes se kakpraat – bly kakpraat.
    Jou foking 3 gotte is net so min soos Johannes se 3 foking radiostasie gotte.

    DW

    September 26, 2009 at 21:05

  9. DW, hoekom reken jy dat my sogenaamde “kak” is stywer as Johannes se “kak”?

    Hans Matthysen

    September 23, 2009 at 15:50

  10. DW

    Trust jy die wetenskap, laat Hans sy kerk trust …. en ek sal die Bybel trust (nie soos Hansie en sy kerk van die Bybel ‘n mockery maak nie).

    Ongelukkig sal sommige van ons na 21 Mei 2011 nie meer hier kan wees om spreekwoordelik te claim…”ek het jou mos gesê nie…!!”

    As jy en jou wetenskaplikes reg is en die “groot een” vind voor die 21ste Mei 2011 plaas dan kan jy dalk daarna (whenever dit ookal plaasvind…) dalk daarop roem dat jy (en jou wetenskaplikes…) dit reg gehad het.

    As Hans en sy kerk dit reg het naamlik dat hulle sinode eers daaroor moet sit en bepaal wanneer die wederkoms gaan plaasvind, sal nie ek of jy met Hansie daaroor praat nie want ek vermoed dat dit dalk langer as ‘n 1000jaar kan duur om ‘n sinodebesluit oor so ‘n gewigtige saak soos die wederkoms te besin en te besluit. As dit hulle nou net mooi amper 2000jaar geneem het om oor die klein en groot doop te besin weet ek nie hoe lank hulle oor die wederkoms gaan besin nie…?

    Omdat God egter getrou is aan Sy Woord (die Bybel) moet Hy op 21 Mei 2011 begin met Sy Oordeelsdag en moet Hy volgens Sy Woord op 21 Oktober 2011 hierdie heelal geheel en al vernietig deur dit met vuur te verteer. As ek korrek is sal ek hopelik (en ek hoop van hart jy en Hansie ook) nie na 21 Mei 2011 hier wees om enigsins daarop te roem dat die Bybel toe al die tyd waar was nie. Nie dat ek of enige iemand enigiets het om op te roem nie want alle eer kom die God van die Bybel toe, Hy is tog immers die Skepper van die hemele en die aarde, van beide die teenswoordige maar ook van die toekomstige…!

    1Kor 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word,

    1Kor 15:52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.

    1Kor 15:53 Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.

    1Kor 15:54 En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning.

    1Kor 15:55 Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?

    Daarom weereens ….

    1Kor 15:57 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.

    1Kor 15:58 Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.

    Mag God elkeen van ons genadig wees.

    johannes coetzee

    johannes coetzee

    September 22, 2009 at 12:29

  11. Johannes skryf ;hou jou oog op 21 Mei 2011 vir die moeder van alle aardbewings… jy behoort binne die volgende oorblywende 620 dae meer daarvan te wete te kom.

    Natuurlik praat die geoloë van ‘n groot een wat gaan kom , so ook van vulkane en die pole wat al hoe kleiner word.

    Die selfde wetenskaplikes se woorde oor die groot aardbewing wat moontlik mag kom en wat jy gebruik om jou lawwe gods teorie te verduidelik verwerp egter jou goddelike skeppings storie van ‘n paar duidend jaar gelede. So daar is geen – soos in fokol – verband tussen jou god se aardbewing en wat wetenskaplikes deur navorsing en toetsing waarneem nie.

    Hoekom gebruik jy nie eerder die wetenskaplikes se bevindings oor evolusie en vergeet van jou Radio kerk se kakpraat.

    Jy en Hans glo beide in dieselfde kak . Slap kak – soos joune – en stywe kak soos Hans s’n bly nog steeds KAK.

    DW

    September 16, 2009 at 15:08

  12. Con-Tester, I know what I know and their are many like me, yet you don’t seem to realize that I am not alone. The Body of Jesus Christ consists of many members.

    Hans Matthysen

    September 11, 2009 at 21:43

  13. Con-T

    hou jou oog op 21 Mei 2011 vir die moeder van alle aardbewings… jy behoort binne die volgende oorblywende 620 dae meer daarvan te wete te kom…!

    Die waarskuwing word tans wereldwyd deur “many others” op voetsoolvlak uitgebasuin…!

    Kerkgangers soos Hans is die eerstes wat dit al gehoor het maar sal laastes wees wat dit sal glo…!

    Ek het ‘n Buddist vriend (wat niks van die Bybel af wil weet nie en ook nie glo dat daar ‘n Skepper God is nie) hy het eendag vir my laat blyk dat “moedernatuur” die vermoee het om die mensdom tot stilstand te dwing…! Die geoloë praat onder mekaar van ‘n aardbewing wat te wagte is as “the Big One”…

    Hou 21 Mei 2011 dop…. die evidence is in die Groot Boek…!

    (Openb 16:18) En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.

    Vir diegene wat na 21 Mei 2011 hier op aarde na 5 maande nog lewendig gaan wees wag die laaste finale vernietigende dag op 21 Oktober 2011 wanneer hierdie heelal deur vuur verteer gaan word.

    (2Pe 3:10) Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.

    En hierdie is nie een van daai “hand onder die Bybel” Hansie slim kerk-storietjies of kerk-verhaaltjies nie. Selfs serious kerkgangers soos hans en “many others including your fellow believers” weet daar is ‘n D-Dag….!

    Daardie dag gaan op 21 Mei 2011 begin, jy kan meer daarvan tewete kom maar ongelukkig uit geen ander bron as die Bybel. Die Bybel, die Bybel, die Bybel…wat die Woord van God is. Maar ongelukkig nie soos wat die wereld se “kerke” die Bybel in hulle blinde arrogansie lees nie….!Die Bybel verklaar dat hulle tans onder ‘n krag van dwailng verkeer wat van God Self afkomstig is.

    Mag God elkeen van ons genadig wees.

    johannes coetzee

    Family Radio luisteraar (Suid Afrika)

    johannes coetzee

    September 8, 2009 at 10:56

  14. Yes Hans, you’ve repeatedly made it clear that you, and you alone of all human beings, know all the answers to life and that you cannot be mistaken in that regard. But, you see, I and many others including your fellow believers think you’re talking kak. That’s because you still haven’t offered anything that even approaches evidence. All you’ve got is “It’s true because I say it’s true. I can show you an old book.

    You need to do quite a bit better than that. I submit that a good place to start would be earnestly trying to comprehend the meaning of the word “evidence” because it’s an obvious hole in your presentation.

    Con-Tester

    September 5, 2009 at 00:36

  15. Francois you appear to have no comment on the topic and so you seem to want to change the subject. Shame!

    Hans Matthysen

    September 3, 2009 at 21:09

  16. Con-Tester, that is what you life is to me, just wishful thinking and mass delusion.

    Hans Matthysen

    September 3, 2009 at 21:07

  17. Dis nie Moses wat “getoor” het nie dude… dit was die God van die Bybel wat aan Moses in sy ongeloof gedemonstreer het wie Hy werklik is. As dit van Moses sou afgehang het, het hy nou nog daar gestaan met sy kierie in sy hand.

    Wat vir die mens onmoontlik is is vir God (van die Bybel) moontlik…die mens bly nou maar eenmaal ‘n wese wat God glad nie uit sy eie sal soek nie. Daar is niemand wat God soek nie, self nie een nie.

    (Rom 3:11) Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.

    Ja die ouens in kerke wil graag sien hoe God “getoor” het en nou probeer hulle dit ook doen aangehits deur satan natuurlik….! Die god wat Hans en vele ander christene tans onwetend in hulle kerke aanbid.

    (2Th 2:3) Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf

    (2Th 2:4) die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.

    johannes coetzee

    August 30, 2009 at 20:51

  18. Hans, please learn how to write proper sentences. Your comments make no sense whatsoever.

    Francois

    August 28, 2009 at 19:37

  19. Johannes

    Dink jy iemand kan regtig toor. Soos bv. om ‘n stok te vat en dit in ‘n slang te toor.

    DW

    August 28, 2009 at 15:14

  20. No, it isn’t. It’s evidence of wishful thinking and mass delusion.

    Con-Tester

    August 28, 2009 at 13:27

  21. Con-Tester, my way of life is evidence and many others like me.

    Hans Matthysen

    August 26, 2009 at 21:38

  22. Yes, I know that you believe all of that, but it’s self-deceptive hogwash. You still have shown no evidence for any of your preposterous claims.

    Con-Tester

    August 22, 2009 at 20:23

  23. Con-Tester, my name art Hans Matthysen, a part of the body of Jesus Christ, whom is the representative of God, whom is wisdom, power, love, light (understanding), spirit and the word and not a man.

    Hans Matthysen

    August 21, 2009 at 22:14

  24. Irony, thou name art Hans Matthysen.

    Con-Tester

    August 7, 2009 at 21:29

  25. Johannes, ek het reeds onder een van die ander onderwerpe jou vannaand geantwoord.
    Jy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat jou gegee is. Word wakker asb.

    Hans Matthysen

    August 6, 2009 at 22:03

  26. “Genadiglik ken die ware kudde die stem van hulle Herder…!”

    Skape, die hele lot godiote.

    Nathan Bond

    August 1, 2009 at 13:05

  27. Hansie jy het noggie my vraag beantwoord nie. Gaan almal wat lidmate van jou gemeente is hemel toe, maw is elkeen wat deur julle kerkraad as lidmaat toegelaat is deel wees van die “bruid” van Christus, maw is almal van julle deel van die “ewige kerk”…?

    Hansie jy weet netso goed soos ek, die antwoord is nee. En jy weet ook netso goed soos ek dat die meerderheid van diegene wat nog lidmate van kerke is, is “kaf” of “onkruid” en dat slegs ‘n klein oorblyfsel “koring” is. En daarby raak diegene wat “koring” is algaande minder. Tot en met die 21ste Mei 2011 gaan hulle nog minder raak aangesien hulle dit net eenvoudig nie langer daar kan bly nie. Want die lam wat hom as die Lam voordoen het die stem van die draak.

    (Rev 13:11) En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak.

    (Rev 13:12) En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oë, en hy maak dat die aarde en die wat daarop woon, die eerste dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees is.

    (Rev 13:13) Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die mense.

    (Rev 13:14) En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ‘n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het.

    Genadiglik ken die ware kudde die stem van hulle Herder…!

    johannes coetzee

    July 30, 2009 at 17:22

  28. Don’t worry, “dr”* Neels Smit: Just wait a while and “die Here” will give you a different answer. She’s had to change her mind on every single matter of importance and she’ll be plastic on this one too. (And who to entrust your lying to IS a matter of importance).

    *”dr” because I don’t believe theology is in any way actually entitled to award degrees. Lying should not be tolerated in any university and I can only think they do so for two reasons: The usual fear of religious backlash; And MONEY.

    bewilderbeast

    July 22, 2009 at 11:11

  29. Solank dit nie uit ’n nagmaalsbeker is nie…😛

    Con-Tester

    July 22, 2009 at 08:48

  30. Nathan en Con-Tester, ons kan ‘n dop daarop drink.

    Hans Matthysen

    July 21, 2009 at 21:39

  31. Johannes, God het nog nooit die kerkstruktuur uitgegooi wat Hy deur Jesus tot stand gebring het. Ek het jou reeds in hierdie aspek weerlê en jy het tot nou toe nie daarop gereageer nie.

    Hans Matthysen

    July 21, 2009 at 21:38

  32. To little to late….dis nou bykans 20jaar nadat God die kerke en kerkstrukture “uitgespuug” het en Satan in die plek van God die voorwerp van aanbidding geword het.

    (2Th 2:3) Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf

    (2Th 2:4) die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.

    Hiermee die link na ons nuutste Bybelstudie.

    http://www.familyradio.com/graphical/literature/judgment/judgment.html

    johannes

    Family Radio luisteraar (Suid Afrika)

    johannes coetzee

    July 19, 2009 at 12:02

  33. Sy verskillende gehore is te bang om toe te ken dat die knorrige ou doos mos heeltyd mompel. Dalk het hy gevorderde Alzheimer’s ook nog. G’n wonder almal sê hulle verstaan hom mooi.

    Con-Tester

    July 19, 2009 at 10:27


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: