Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Hoe doen jy dít aan ‘n kind!?

with 8 comments

Hoe doen jy dít aan ‘n kind!? Hóé!? Hóé!?

‘n Pistoolskoot gaan af.

‘n Ma word ernstig gewond.

‘n Vyfjarige seuntjie troos sy pa: “Pappa, moenie bekommerd wees nie. Ek het klaar vir Liewe Jesus gevra… my mamma gaan orraait wees.”

Die vrou sterf kort daarna.

Ek wil weet watter soort hartelose idioot ‘n kind die soort snért leer wat die kind se wêreld so om hom laat ineenstort. Sulke kindermishandelaars behoort opgesluit te word. Dis sulke varke wat my onwrikbare teenstand van die doodstraf laat wankel.

Hóé kan mense ‘n kind so mislei!?

Het Christene géén skaamte nie; géén gewete nie!?

Daar is géén manier hoe die wêreld die georganiseerde onsin van godsdiens langer kan bekostig of verduur nie.

Géén.

En die walglike, wrede, waandenkende wandluise wat kinders van “Liewe Jesus” se “liefde” vertel behoort uit die samelewing verwyder te word.

Siés! Sies mágtag!

Written by Nathan Bond

July 19, 2009 at 09:37

Posted in Religion must go!

8 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Bewilderbeast, maybe she realizes that the kingdom of God is not of this world. Life is very brief, it’s like a falling of a leaf.

    Hans Matthysen

    September 11, 2009 at 21:49

  2. Just been to a cancer fundraiser. A glossy calendar with pics of 12 cancer “survivors” on it, all dressed glamorously. One young lady (21) was there to tell her story of colorectal cancer. Horrifying major surgery, bag, hospital, chemo, radiation, etc. One thing she learned from her ordeal: “The Lord is merciful”.
    Obviously learnt the snert well.

    bewilderbeast

    August 21, 2009 at 16:27

  3. Dit is duidelik dat nie een van julle, is in staat om so ‘n kind te troos nie en tog kan julle net klippe gooi. Moontlik is dit omdat julle self geen troos het nie.

    Hans Matthysen

    July 23, 2009 at 22:00

  4. Nee, Hans. Net dat die kind liewers die laaste paar oomblikke by sy ma was, nie besig was met mitiese onsinnige leuens herhaal nie.

    bewilderbeast

    July 22, 2009 at 11:03

  5. Fokkit Hans, net omdat sommige op hierdie blog nie in die stront glo waarin jy glo nie, maak hulle nie gewetenlose, gevoellose ‘bullebakke’ nie. Sies vir jou, man!

    Rick

    July 22, 2009 at 10:30

  6. Asseblief tog!

    Nathan Bond

    July 22, 2009 at 07:23

  7. Daar is niks fout daarmee en daardie kind het die troos dat sy mamma by Jesus is. Julle bullebakke sou natuurlik verkies, dat daar geen vertroosting vir so ‘n kind moet wees. Sies vir julle!

    Hans Matthysen

    July 21, 2009 at 21:46

  8. “Religion poisons everything.” To which one can add, “Children’s minds first and foremost.”

    Con-Tester

    July 19, 2009 at 10:27


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: