Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Die Christengod in die Kaapstad-stadion

with 31 comments

23 Maart 2010. Die Christengod.

Vréémd!

Hy kan gemoedsbekakkende vloermoere gooi. Soos daai keer toe Adam en Eva sy vrugte gesteel het (Gen iii.xiv-.). Soos toe ‘n klomp kinders – ‘n paar kínders! – een van sy profete gespot het (2Kon ii.xxii). Soos toe die arme Efraimiete nie die die woord “sjibbolet” kon uitspreek nie (Rigters xii.vi.).

En dan moet hy altoos gesmeek word vir die mees voor die hand liggende behoeftes van sy “kinders”.

As ons die godiote moet glo het ons hier te make met die almagtigste, skerpste organisme in die veelal…

Maar hy moet gesmeek word vir elke ding wat sy onderdane – oor wie hy so mal is dat hy sy eie seun gestuur het (hy’t nie sélf gekom nie!) om hulle van hulleself en die voormalige aartsengel (Lucy Phûr) te red – nodig het.

Jirre, soos u waarskynlik op CNN gesien het, word FIFA se Sokker Wêreldbekertoernooi eersdaags hier in Suid-Afrika gehou. Maar ons land gaan gebuk onder erge misdaad, Jirre. U sal dit weet as u gereeld na die nuus kyk en koerante lees. So, Jirre, wil u ons nie help nie, tóé!?

Jirre, dis droog, ag gee ons net so ‘n biekie reën; Jirre, die swartes moor ons boere uit; ag gee ons net so biekie veiligheid (keer tog die ka, die karnallies).

Jissis, wéét “God” nie hierdie goed nie; ken hy nie sy kjinnirs se behoeftes nie?

Oor die droogte ding…

Jy honger jou dogter uit totdat sy soos ‘n Etiopieër lyk. Jy sien hoe sy elke dag agteruit gaan. Jy doen fôkkol. Jou dogter vra vir kos. Jy doen fôkkol.

Later kry sy ‘n paar pêlle bymekaar – met mxit-boodskappe, want sy’t ôki veel lugtyd oor nie. Hulle almal sing vir jou liedjies en hou hulle hande uit na jou en vertel jou hoe ‘n amazing fôkkin pa jy nou eintlik is:

“Oom het die pragtigste boude!”

“Oom het die mooiste glimlag!”

“O, oom, oom is die vriendelikheid self!”

“Ek wens oom wil my op universiteit kom haal sodat ek vir altyd by oom kan bly!”

“Asseblief, oom, asseblief!, gee vir Ossewania tog ‘n biekie kos. Oom, sy is hónger, oom! Haar nood is groot, oom.”

“Oom, asseblief tog, oom, ontferm oom oor oom se dogter, asseblief oom en gee haar kos, oom.”

“Oom, ons vra hierdie dinge nie omdat ons dit verdien nie oom, maar in oom se naam, oom.”

Uiteindelik pis die gekerm jou so af dat jy vir Ossewania ‘n emmer Kentucky gaan koop.

En dan bars die lot los:

“Oom! O, oom! O, oom is so wonderlik, oom!”

“Oom, oom is genadig, oom! En lankmoedig! Oom, oom is die groot gewer, oom!”

“Oom, oom is die beste!”

“Dankie oom! Dankie! Dankie dat oom oom oor Ossewania ontferm het, oom!”

“O, oom, oom is voorwaar die beste pa wat daar is. Daar is nie nog ‘n pa soos oom nie, oom!”

Jiirijissisfôk!

Is alle gelowiges fôkkin stoepit!?

Written by Nathan Bond

March 23, 2010 at 14:20

Posted in Religion must go!

31 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Five months to reply, Hanswors! Not bad, even by your rarefied ionospheric standards. As for “ons kan geen gesprek met die man voer,” that’s Croesus-rich coming from a hypocritical buffoon who has never answered a serious question of mine and who always simply claims for himself the upper hand without being able to offer even the slightest justification, reasoning or argument in support of it. Just bland, bald assertion predicated on an unfounded sense of smug superiority.

    But you don’t have the foggiest notion what I’m talking about, do you Hanswors?

    Con-Tester

    December 21, 2010 at 23:24

  2. Hanswors, if you really believe, as deluded Danni-booi van der Moerig seems to, that I’m just aping Nathan then you (a) haven’t paid any attention to anything I’ve said (surprise, surprise!), and (b) you’re even more desperately deranged than even I have any inkling of.

    Con-Tester

    December 21, 2010 at 23:01

  3. Daan, geen wonder ons kan geen gesprek met die man voer.

    Hans Matthysen

    December 21, 2010 at 22:52

  4. Jy sien wat ek bedoel, Hans.

    As Nathan Bond sê: Ay-yay-yay. Ay-yay.

    Dan sê Breindood du Toetser: Ay-yay-yay. Ay-yay.

    As Nathan Bond sê: Boggom!!

    Dan sê Conrad Rodin du Toetser: Wow, Nathan!!! Dit was ‘n great Boggom!!!!!

    Daan Van der Merwe

    July 21, 2010 at 22:06

  5. Ay-yay-yay. Ay-yay, Hans.

    Con-Tester

    July 21, 2010 at 18:31

  6. Con-Tester, man loses face not Jesus but of course you would not know the difference.

    Hans Matthysen

    July 21, 2010 at 18:15

  7. Jesus loses face. This time in a field in Hungary, nogal. Here’s a picture. It’s worth considerably more than a 1000-word theology. More fodder for the credulous multitudes, and pareidolia be damned. Ay-yay-yay. Ay-yay.

    Con-Tester

    July 7, 2010 at 12:26

  8. Hans, jy is nie werklik bereid om die waarheid na te gaan nie.

    Con-Tester

    May 25, 2010 at 20:14

  9. Con-Tester, jy wil nie werklik die waarheid weet nie.

    Hans Matthysen

    May 25, 2010 at 20:12

  10. Hans, hou tog op met die verskonings. Hier’s hulle weereens. Al 400+ van hulle.

    Tyk jou piek.

    Con-Tester

    May 19, 2010 at 21:08

  11. Con-Tester, gee hulle een op ‘n slag, dan sal ek jou op elkeen antwoord en nie met die doel om te beïndruk nie.

    Hans Matthysen

    May 19, 2010 at 20:39

  12. Dit is seker omdat jou heilige Babbel ’n oorvloed onsin en waansin bevat, Hans.

    En daai 400+ weerprekings? Kry vir jou want ek’s nog min beïndruk.

    Con-Tester

    May 6, 2010 at 23:59

  13. Con-Tester, dit wil vir my voorkom of jy nie meer sinvol oor die Bybel kan gesprek voer nie.

    Hans Matthysen

    May 6, 2010 at 22:03

  14. Hans, jou huigelary word al hoe duideliker. Jy vra laat mense “dink eerder oor wt [sic] ek te sê het” maar jy doen nie soos jy van ander verwag nie.

    Con-Tester

    April 5, 2010 at 22:20

  15. ErickV, moet my nie te vlak kyk nie en dink eerder oor wt ek te sê het.

    Hans Matthysen

    April 5, 2010 at 21:35

  16. McBrolloks, moet my dus nie onder dieselfde kam skeer as die waaraan jy gewoond is nie. Dit is goed dat ons oor iets kan saam stem en jy sal verbaas wees oor hoe baie ander dinge daar is waaroor ons kan saam stem.

    Hans Matthysen

    April 5, 2010 at 21:33

  17. Screw-tin-eyes, ek wys jou net wat in die Bybel staan en het geen een geoordeel, maar wel beoordeel volgens die meesterplan.

    Hans Matthysen

    April 5, 2010 at 21:30

  18. My bliksem Hans! Die paar breinselle wat jy het, het gebots en ‘n spark gemaak! Ek het waaragtig nie gedink dat jy ook ‘n bietjie sin kan praat nie.
    Miskien is vandag die eerste dag van die res van jou lewe. Of is dit dalk ‘n April grap?

    ErickV

    April 1, 2010 at 07:06

  19. Nie jou kerk se mense nie, reg ??? Al julle splitergroep-gelowe wat ander so maklik veroordeel vir hulle geloof. Wonder waar sit die balk🙂

    screw-tin-eyes

    April 1, 2010 at 06:13

  20. Wow Hans, nooit gedog ek sou met jou saam stem oor enige iets nie.

    McBrolloks

    March 31, 2010 at 23:30

  21. Evangelis artappelkop is maar net nog ‘n Simon die towenaar, wat maar ook baie mense mislei. Hy maak seker meer geld as met boerdery.

    Hans Matthysen

    March 31, 2010 at 22:22

  22. Jesus was really, really dumb. Here comes old Potatohead and shows Him how to make money. And that without even performing miracles; all he needed was his Jesus kiosk where you had to buy food and drink. Now imagine when Jesus was on the mountain and He multiplied the little fishes and few loaves of bread into food for thousands, the money He could have pocketed. Jesus must be just a little nervous the day when Potaohead, Billy Graham and all these money spinning preachers will arrive in Heaven. Perhaps, just perhaps God will demote His Son and promote one of these successful bullshit experts. I mean, God always needs money, correct?

    Savage

    March 25, 2010 at 15:43

  23. What, no multiplication of a couple of snoek and some roosterkoek!? What kind of “god” was in attendance?

    Nathan Bond

    March 25, 2010 at 09:38

  24. I was informed that old Potatohead charged R40 a ticket at his Jesus concert, which amounts to roughly R2 million; not bad for a few hours’ BS. I believe the concert goers’ food and drink were confiscated at the gates; you had to buy from Jesus’ own kitchen. What a racket!

    Savage

    March 25, 2010 at 09:31

  25. Savage wrote (March 24, 2010 at 4:56 pm):

    Now, Con-Tester, how can you disprove this?

    Thumbscrews, a cold heart and patience.

    Con-Tester

    March 24, 2010 at 19:25

  26. “The roughly 50 000 Christians who on Monday packed the Cape Town Stadium to listen to evangelist [potatohead] to pray for the stadium [the stadium did a tap dance] ahead of the World Cup, showed that the city was all set for the event.”

    These reporters are knuckleheads. This showed nothing!

    “But I saw God there; He spoke to me personally; I saw it.”

    Now, Con-Tester, how can you disprove this?

    Savage

    March 24, 2010 at 16:56

  27. Mr Slaptjip’s petitionings succeeds, apparently: Everything … went smoothly and there were no crime-related incidents.

    South Africans also now had the opportunity to show visitors how God could improve the lives of people and also how different religious groups could live together in peace.

    Angus clearly has mash for brains. Cold, lumpy, curdled mash. No gravy.

    Con-Tester

    March 24, 2010 at 11:39

  28. Ek wonder hoeveel geld steek ou aartappelkop in sy sak na elke so byeenkoms? Van die ou mense hier op die blog onthou seker die fliek “The day of the locust.” Terwyl die geprekery en duiwels uitgedrywing en siekes geneesing plaasvind in die saal, is daar ‘n scene wat wys hoe die geld tills in die agterkamers sing.

    Maar dis natuurlik money for Jesus. En aangesien Jesus nou nie hier is om dit in ontvangs te neem nie, sal ek dit maar solank spandeer. Sjoe, maar dis ‘n mooi BM daardie!

    Savage

    March 24, 2010 at 07:28

  29. Ek is jammer om dit te hoor, McBrolloks. Is dit daai groot Bouvier van jou? (Daar was ‘m foto van jou en hom op die ou Prometheus blog.)

    Ek sal ook vir San Francisco de Assisi bid, soos die Pirate in Steinbeck se Tortilla Flat; sy hond is binne minute gesond gemaak.

    Savage

    March 24, 2010 at 07:17

  30. My dog is at the vet. He is very sick. I am hoping he pulls through.

    Just to be sure, I told my wife we have to pray for him. He could use all the help he could get. Apart from two brilliant vets, using the most modern science, I thought I’d better cover all the bases.

    So I invented a Saint to pray too.

    So we are praying to St Ball-Licker. The patriot saint of un-neutered dogs.

    I will keep everyone posted about his progress.

    McBrolloks

    March 23, 2010 at 22:29

  31. Ja, ons arme ou volkie. So versteurd deur spoke en geeste en die duiwel. En dit nogal in vandag sy tye.

    Dis so kinderagtig. Veral vir ‘n klomp groot mense. Maar hulle breine het op ‘n vroee ouderdom opgehou om heentemal te ontwikkel.

    Hulle het geen krietiese denke nie. Hulle raak regtig kwaad as iemand vir hulle se hulle god bestaan nie. Hulle is te bang om eers daaraan te probeer dink, want hulle glo hulle god lees hulle gedagtes, en gaan hulle straf.

    Hulle glo as hulle broer in ‘n motor ongeluk sterf, nadat hy peop dronk probeer huistoe bestuur het, dat dit hulle god se wil was, want hulle god wou sy siel daar by hom he in die hemel.

    Hulle glo dat hulle ouers wat op hulle familie plaas vermoor was, die duiwel se werk was.

    Hulle glo dat hulle ouma wat beroof was en in die kop geskiet was en vir dood gelos is, maar oorleef het omdat ‘n briljante brein chirurg haar lewe gered het, god se wonderwerk was.

    Hulle bid vordat hulle vliegtuig opstuig en voordat hulle gaan land, en gedurende terbulance, dat god asseblief tog hulle gatte moet bewaar, en veilig weer op die aarde neersit.

    Hulle bid vir genesing terwyl hulle siek is, maar gaan in elk geval maar na die dokter toe vir medesyne en operasies. Maar dit is net god wat genees. Dit is net deur god se genade en hulle gebede dat hulle weer gesond geword het.

    Hulle kom almal bymekaar op ‘n sondag, huil na die maan in aaklige harmonie, en aanbid hulle spoke, sodat hulle weer van voor af kan gaan sondig vir die ander 6 dae van die week.

    Hulle piss op ander mense se regte, want niemand mag enige iets doen wat nie deur hulle god goed gekeur word in sy ou boek nie.

    Hulle piss op wetenskap, want wetenskap is evil wat nie hulle gode respekteer nie.

    Hulle indokterneer ander mense se kinders, deur hulle bang te maak met hulle gelowe en spook stories, sodat hulle ook in hulle spoke glo. Daar is mos niks erger as ‘n kind wat leer om vir homself te dink nie. Sulke dinge moet uit gerooi word. Hulle god hou van sy volgelinge dom en deur die kak. Die tipe mense wat enige iets sal glo, en doen, solank dit in hulle gode se naam verklaar word.

    Hulle is vyande van kritiese denke. Hulle is vyande van enige iets wat hulle nie verstaan nie, wat deur slimmer mense verklaar word, want enige iets wat hulle nie verstaan nie, is hulle god se werk, en het niks met die wetenskap uit te waai nie.

    Hulle is basies ‘n groot pyn in die gat, orals waar hulle is, gaan, en nog ooit was. Die letsels wat hulle orals gelos het, word moeilik gesond.

    Hulle het die planeet se kaart met bloed ingekleur. Hule is ook nog nie klaar nie. Hulle het eintelik maar nou eers begin.

    Hulle sal nooit leer nie en nooit groot word nie. Hulle breine is besmet met ‘n virus, wat hulle met opset aan hulle kinders oordra.

    Pasop vir hierdie mense. Hulle is orals. Hulle is gevaarlik, en mens kan seker wees dat ‘n mens nooit enige iets rasioneel van hulle af kan verwag nie. Dis een ding waarop ons almal kan staat maak. Dat hierdie mense nie rasioneel sal optree nie.

    McBrolloks

    March 23, 2010 at 16:23


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: