Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

“Goeie Vrydag”

with 48 comments

Goeie fok

2 April 2010

Dis vandag die 205ste hedernking van Hans Christian Andersen, die skrywer van die heerlikste stories – The Steadfast Tin Soldier; The Snow Queen; The Little Mermaid; Thumbelina; The Little Match Girl; The Ugly Duckling…

Maar niemand kan natuurlik stories maak soos die Jode nie.

Ek is ‘n groot fan van Jewish Folklore. En Joodse kommediante! Die wroeging! Die weemoed! Oy, vey.

Die Goeie Vrydag storiekanon. Dit moet die koek vat.

Onthou, die storie se aanhanagers noem dit Góéie Vrydag.

Op dié dag, Góéie Vrydag, word die man in wie die Christene hulle ganse bestaansreg regverdig wreed vermoor.

Eers word hy iets allerverskrikliks gebliksem – soos in ‘n Tarantino moewie, voordat daardie geloofsfrats, Mel Gibson, die dwarslat met stadige kamerawerk hemelhoog opgestoot het en elke bloedspatseltjie tot in die ontvanklike harte van breinlose akoliete gejammerklaag het.

Sy tormentors gesel hom en spot hom.

En dan kruisig hulle hom.

Hy sterf.

Hierdie wreedheid is die gevolg van Adam en Eva wat Jesus se pa se vrugte gesteel het en met dié “onbeskryflike misdaad teen die mensdom en al die organismes in die veelal” die ganse almagtige goddelike ekwilibrium in sy moer in gestuur het.

Fôkkin vrúgte!

As ek “God” óóit sou kon ontmoet het, sou ek hom ‘n kissie vrugte gegee het: “Dé. Hier’s vir jou ‘n bietjie  Kaapse vrugte. Is jy nou tevrede!? Kan ons nou met ons lewens voortgaan!?”

Maar Jesus kon die punch vat.

Opoffering? Watse “opoffering”!?

‘n Moerse pak slae en ‘n pynlike dood – 24 uur se kak – en kul jou hier en kul jou daar en siédaar: ‘n voorsetting van die ewige lewe (wat met 9 maande, ‘n vlietende oomblik in die goddelike duisend-jaar-soos-een-dag kak tydens Maria se swangerskap en sowat 18 uur in die “graf” onderbreek is) en al die regte en voorregte wat daarmee saam gaan.

Wanneer sy paps hom sê, volgens die mense met papsakke tussen die ore, volgende Maart, gaan Jesus terugkom en die nasate van sy tormentors iets allerverskrikliks kom opfôk.

Wat ‘n storie!

Ek het lank gelede hieroor geskryf – klik hier.

Written by Nathan Bond

April 2, 2010 at 18:12

Posted in Religion must go!

48 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Con-Tester, verwys na die onderwerp op hierdie blog van “Absolute proof of absolute nothing”.

    Hans Matthysen

    May 14, 2010 at 09:25

  2. Con-Tester, verwys na die onderwerp op hierdie blog van “Making a case for Theology”.

    Hans Matthysen

    May 14, 2010 at 09:15

  3. McBrolloks, have you heard of an allegory? You seem to think that the story in Joshua is history and no wonder you are confused. I have pointed this out before, yet you seem to fall back into the same old grove, when reading the Old Testament.

    Hans Matthysen

    May 14, 2010 at 09:07

  4. Hans, nog ietsie mooi uit jou bebel uit. Jou god het ‘n lus vir bloed wat vir niks skrik nie. ‘n Fokken wrede kont as daar nog ooit een was, wat selfs die onskuldige kinders en vroumense laat vermoor.

    So Joshua and his warriors traveled to the water near Merom and attacked suddenly. And the LORD gave them victory over their enemies. The Israelites chased them as far as Great Sidon and Misrephoth-maim, and eastward into the valley of Mizpah, until not one enemy warrior was left alive. Then Joshua crippled the horses and burned all the chariots, as the LORD had instructed. Joshua then turned back and captured Hazor and killed its king. (Hazor had at one time been the capital of the federation of all these kingdoms.) The Israelites completely destroyed every living thing in the city. Not a single person was spared. And then Joshua burned the city. Joshua slaughtered all the other kings and their people, completely destroying them, just as Moses, the servant of the LORD, had commanded. However, Joshua did not burn any of the cities built on mounds except Hazor. And the Israelites took all the captured goods and cattle of the ravaged cities for themselves, but they killed all the people. As the LORD had commanded his servant Moses, so Moses commanded Joshua. And Joshua did as he was told, carefully obeying all of the LORD’s instructions to Moses. (Joshua 11:7-15 NLT)

    McBrolloks

    May 12, 2010 at 23:43

  5. Hans Matthysen skryf (Mei 6, 2010 om 21:39):

    Ek het reeds op een van die ander plekke jou sogenaamde weersprekings in die Bybel beantwoord.

    Jy jok al weer vreeslik vir jou lesers, Hans. Probeer dus gerus weer ’n keer.

    Con-Tester

    May 12, 2010 at 22:31

  6. McBrolloks, dit wil voorkom asof almal se verstand nie geopen is om die Skrifte (Bybel) te verstaan.
    Luk 24:45 Toe open Hy hulle verstand om die Skrifte te verstaan.

    Hans Matthysen

    May 12, 2010 at 22:04

  7. McBrolloks, ek sien ook dat al die prentjies toon Jesus en die Apostels met lang hare en tog lees die volgende;
    1 Kor. 11:14 Of leer ook die natuur self julle nie dat as ‘n man lang hare dra, dit vir hom ‘n oneer is nie;

    Hans Matthysen

    May 12, 2010 at 22:00

  8. Hans, 99.999% van al die prentjies wat ek nog ooit van liewe jesus gesien het, beeld hom uit as ‘n wit man, met blonde hare, en blou oe.

    Jesus was 50% joods, en 50% van sy pa, god. God het die jond meisie wie se naam Mary was verkrag, en dis waar jesus vandaan gekom het. Arme Mary. Ek is seker sy wou fokkol met al daardie kak uitgewaai te gehad het nie.

    Maar dan is dit mos alles net ‘n klomp stront anyway.

    McBrolloks

    May 6, 2010 at 21:45

  9. Savage, jy probeer die vyeboom storie op ‘n natuurlike manier te sien en ons is soos bome wat tydig en ontydig Godsvrug behoort te dra.

    Con-Tester, neem maar ook kennis van wat ek hier gesture het. Ek het reeds op een van die ander plekke jou sogenaamde weersprekings in die Bybel beantwoord.

    Screw-tin-eyes, wat laat jou dink ons het die Bybel verander? Jy dink seker die Eksegese is die regte weergawe.

    DW, wat kan een nou vir jou sê. Die Koran het ontstaan want die Arebiere sien nie kans om Jesus te aanvaar omdat hy na die vlees ‘n Jood was.

    Hans Matthysen

    May 6, 2010 at 21:39

  10. Net terug na die video. Ek luister hulle sing:

    “en gee ons ons daaglikse brood” (of iets in diervoege)

    Ek wonder wat die veglustige, wreede Jesus, wat onskuldige vyebome laat vrek, met die ouens gaan doen wat met die kosgeld weggekom het? Hulle broekspype bewe beslis.

    Savage

    April 29, 2010 at 18:21

  11. Hans skryf: “Screw-tin-eyes, die Bybel gaan nie oor die skepping van die natuur nie. Die Bybel gebruik sinnebeelde om aan ons boodskappe deur te gee.”

    Dis nie hoe ek dit verstaan nie. Wanneer het jou sekte besluit julle gaan die betekenis van die Bybel verander om julle te pas en nie te moet notisie neem van blerrie feite en bewyse wat in die pad van die goeie bybelstorie gekom het nie. Rasionaliseer julle lekker ?

    Dis seker versinningsbeelde🙂

    screw-tin-eyes

    April 29, 2010 at 17:55

  12. DW, hierdie video is nie net scary nie, dis ook pateties om te aanskou. ‘n Klomp skape in ‘n kraal; kyk hoe is die area met toue afgesper. Jys reg, iets het baie baie verkeerd gegaan met die mens se psige in sy evolusie proses tot Homo sapiens.

    Wat vir my so komies is is die antagonisme wat die gelowiges met mekaar het. Vat nou maar vir Hans en Johannes; albei aanbid dieselfde god maar elkeen doen dit op net sy regte manier en die ander ou is verkeerd. Dis darem goed daar is nie ‘n god wat die ou spul moet uitsorteer op die oordeelsdag nie. Vaderland maar dit sou vir jou ‘n bakleiery afgegee het.

    Savage

    April 29, 2010 at 17:01

  13. Dit is lekker om te spot met geloof – MAAR fok as jy na die video kyk moet jy die dwase vreeslik jammer kry, foket man wat het verkeerd gegaan ? Hoe kan mense so fuctup wees en nog daarvoor betaal?

    Nee jissis …

    DW

    April 29, 2010 at 15:41

  14. Savage skryf ;Maar ek moet sê ons is bevoorreg dat ons iemand met die wysheid van Hans het om ons vrae rasioneel te beantwoord.

    En moet nie van sy godidioot maatjie Johannes vergeet nie.

    DW

    April 29, 2010 at 14:39

  15. Ja, Con-Tester, die Bybel maak maar bitter min sin vir my uit; maak nie saak van watter hoek jy dit benader nie. Ek was gereeld in die kak op skool omdat ek te veel vrae gevra het wat die sondagskool onderwysers nie kon antwoord nie. (“Dom vraag man, sit!”, was ‘n tipiese antwoord.) Maar ek moet sê ons is bevoorreg dat ons iemand met die wysheid van Hans het om ons vrae rasioneel te beantwoord.

    Savage

    April 29, 2010 at 12:28

  16. Hans Matthysen skryf (April 28, 2010 om 21:48):

    Die boodskap is dus om nie aan te hou met iets wat nie resultate lewer nie.

    ’n Boodskap wat jy duidelik keer op keer van die hand wys, Hans. Maar verklaar dit vir my: Toe hy agterkom die boom het nie vrugte nie, het jou liewe Jieeeesissss dit nie net laat vaar nie, hy’t die vyeboom vervloek sodat dit nooit weer sal vrugte dra nie. Verduidelik asb. vir my hoe daai aksie ene van ’n ou wat kamstig onophoudend vrede en liefde preek.

    Con-Tester

    April 29, 2010 at 08:30

  17. Hans verstaan jy die Koran ? Hoekom het jy die Koran opgegee?

    DW

    April 29, 2010 at 08:21

  18. Jammer Hans, maar ek verstaan nog steeds nie. Hoe kan die vyeboom vrug dra (aksie?) as dit nie sy tyd vir vrugdra was nie. Hy het homself mos nie gemaak nie (God het, en ook sy seisoene bepaal) en hier kom Jesus en maak hom dood. Hoe kan ‘n boom resultate lewer (vrugte dra) as sy skepper hom dit nie toegelaat het nie?

    Savage

    April 29, 2010 at 07:27

  19. Hans, hier’s hulle vir jou. Weereens.

    Con-Tester

    April 28, 2010 at 22:19

  20. DW, soos jy, verstaan Christopher ook nie die Bybel nie en het dit ook al opgegee.

    Hans Matthysen

    April 28, 2010 at 21:51

  21. Savage, die vyeboom waarna verwys word, wat nie vrug gedra het nie, stel ‘n aksie voor, wat onsuksesvol was en is daarom laat vaar. Die boodskap is dus om nie aan te hou met iets wat nie resultate lewer nie.

    Hans Matthysen

    April 28, 2010 at 21:48

  22. Screw-tin-eyes, die Bybel gaan nie oor die skepping van die natuur nie. Die Bybel gebruik sinnebeelde om aan ons boodskappe deur te gee.

    Hans Matthysen

    April 28, 2010 at 21:42

  23. Con-Tester, ek nooi jou uit om een vir een, elke sogenaamde weerspreking te noem sodat ek jou die teendeel kan bewys. Ek het nog geen verskonings aangebied nie en dit blyk jou verbeelding te wees.

    Hans Matthysen

    April 28, 2010 at 21:38

  24. Hans poep ; ek het al vir jou bewys, dat jy nie die Bybel reg verstaan of reg lees nie.

    Jissis Hans is jy te vlak of te geïndoktrineer om die kakpraat in die bybel te snap. Wat is so moeilik daaraan.

    Kyk hier ;

    DW

    April 20, 2010 at 12:24

  25. Hans, siende dat jy die Bybel so goed ken, ‘n vraag wat niemand vir my kon verklaar toe ek nog moes sondagskool toe gaan nie.

    Jesus het na ‘n boom gestap om vrugte te pluk; en dit staan geskryf in die Bybel dat dit nie die tyd vir daai tipe vrug was nie. Toe Jesus geen vrugte by die boom kry nie, toe het hy die boom laat vrek. Ek het gedog dit was wreed van hom maar jy kan seker dit vir my verklaar. (Ek probeer nie ‘n strikvraag vra nie maar sou graag ‘n antwoord wat sin maak wou hê.)

    Savage

    April 20, 2010 at 08:37

  26. Hans skryf: “Screw-tin-eyes, ek sien jy sluit my darem uit, want al glo ek, ignoreer ek nie wetenskaplike feite nie.”

    Waar sluit ek jou uit. As jy gelowig is, dan ignoreer jy die wetenskaplike feite. As jy hulle nie ignoreer nie, kan jy nie meer gelowig wees nie.

    Jy moet, of jou gat af rasionaliseer en dan maak dit steeds nie sin nie, of jy is ‘n kreasionis.

    Hierdie nuwe fossiel van Au. sediba het ‘n verdere spyker in die kis gekap – steeds sien ons dat daar nie ‘n skepper is nie. 1.9 miljoen jaar oue fossiel. Waar pas dit in by jou Bybel.

    Vertel ons of jy ‘n kreasionis is nie🙂

    screw-tin-eyes

    April 20, 2010 at 08:31

  27. Hans, in plaas daarvan om swak verskonings uit te dink, bestee eerder al daai moeite daaraan om 400+ weersprekings in jou sg. “heilige” boek op te los, soos al dikwels tevore van jou gevra. Daarna kan jy al jou “bewyse” lewer waaroor jy al talle kere so grootbek gepronk het. Toe nou, verbaas my met ’n klomp egte feite.

    Con-Tester

    April 19, 2010 at 22:55

  28. Con-Tester, ek het al vir jou bewys, dat jy nie die Bybel reg verstaan of reg lees nie. Jy was nie erkentlik toe ek julle daarop wys, dat jou sogenaamde weerspreking van die Bybel, nie ‘n weerspreking is nie.

    Hans Matthysen

    April 19, 2010 at 22:53

  29. Screw-tin-eyes, ek sien jy sluit my darem uit, want al glo ek, ignoreer ek nie wetenskaplike feite nie.

    Hans Matthysen

    April 19, 2010 at 22:49

  30. McBrolloks, you are confusing what I believe, with that of others and in that case, you are barking up the wrong tree. It would appear that your brain has been devoured.

    Hans Matthysen

    April 19, 2010 at 22:45

  31. Hans, julle bly afgunstig oor díé dat ons ongelowiges julle met feite en konsekwente redenasie aanhou bliksem. Toe nou, bewys my verkeerd. Sou jy moontlik een dag uit daardie groef kom, kan ons moontlik ’n sinvolle gesprek oor die onsinnigheid van die bybel voer.

    Con-Tester

    April 19, 2010 at 22:39

  32. Savage, dankie vir die posetiewe woorde en ek beskou julle nie as vyande nie. Ek beskou net julle wanpersepsie van God en die Bybel, naamlik; duisternis, as die vyand.

    Hans Matthysen

    April 19, 2010 at 22:38

  33. Con-Tester, jy is tot nou toe, nie in staat om my met jou redenasie te bliksem omdat jy, my verstaan van die Bybel, al ewig verwar met die van meeste sogenaamde Christenne. Sou jy moontlik een dag uit daardie groef kom, kan ons moontlik ‘n sinvolle gesprek oor die inhoud van die Bybel voer.

    Hans Matthysen

    April 19, 2010 at 22:34

  34. Hans, eerstens, ons ateiste of ongelowiges is net dit = geen geloof nie.

    Ons het nie allerhande feeste nodig om ons insekuriteite te ‘voer’ nie. Die wetenskap het dit vir ons ouens wat dink, maklik gemaak om geloof vaarwel toe te roep. Ons weet waar geloof vandaan kom, wat dit aan die gang hou.

    Ons het ‘n baie bewuste skuif gemaak weg van geloof, sodat ons nie verder vir die gek gehou word nie. Enige iemand wat die wetenskaplike feite ignoreer en steeds dink geloof is vir hulle ‘n opsie, is of siek of delusional. (Come to think of it, it’s the same thing🙂

    screw-tin-eyes

    April 9, 2010 at 08:58

  35. Hans Hans Hans……………..

    Seems to me the truth hurts a little, doesn’t it!

    Easter and the Easter Bunny goes together like yin and yang. Don’t come and tell me it has nothing to do with one another. Your christian brethren hijacked that poor rabbit, and used him, and still uses him, to get the interest of little children so you can brainwash them into celebrating the uprising of your zombie together. Just another false idol. Watch out, your lord thy god is going to punish you and your brethren. You are using a false idol for your own means. But then again, lies for jesus is perfectly acceptable.

    And come on……. Don’t act like a tit. Christmas and Father Christmas. Really! You want to tell me they have nothing to do with each other. Just another poor fellow who got hijacked to help you and your brethren lie to children to get them to worship the birth of your zombie god jesus. Another false idol. Your god is going to punish you. It’s in the first commandment of your stupid set of rules in your retarded book of fables.

    Ha-ha!!!!!!!!!! Your easter bunny and father christmas was totally made to serve your religious brainwashing’s purpose. Get them young, hey? Yes. And what better way to get a child’s attention by promising them easter eggs and presents. You guys are pathetic.

    But this is only half the story. Once you get the children’s attention with your nice little fantasy and presents, you tell them what they are really celebrating. And then you leave a nice aftertaste of hell in their young minds, if they don’t want to comply with your ghost worshiping and the stupid set of rules that goes with it.

    Keep on lying to yourself, and keep on lying for jesus. It seems to me that is one thing you and your brethren are really good at. But for fucks sake, leave the children alone. Once that religious meme is planted in their minds, they are going to grow up and be just as incapable of seeing through bullshit, just like you are.

    Your zombie god does eat brains.
    Brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains

    McBrolloks

    April 9, 2010 at 02:23

  36. Hans, ek moet sê ek bewonder jou volhardingsvermoë op hierdie blog. Vaderland, die vyande kom van alle kante, maar jy is soos ‘n alleenstaande Gideonsbende en weer elke aanslag suksesvol af. Mooi so, elke ware Christen sal trots wees op jou, en ek bedoel dit.

    Savage

    April 8, 2010 at 22:43

  37. Hans Matthysen skryf (April 8, 2010 om 8:12 nm.):

    [J]ulle bly maar afgunstig oor die, dat ons Christene ‘n held het om te vereer.

    Hans, julle bly afgunstig oor díé dat ons ongelowiges julle met feite en konsekwente redenasie aanhou bliksem. Toe nou, bewys my verkeerd.

    Con-Tester

    April 8, 2010 at 21:23

  38. DW, jy is seker jaloers en dit is hoekom jy snaaks probeer wees.

    Hans Matthysen

    April 8, 2010 at 20:33

  39. McBrolloks, you can’t be very bright should you not realise, that the Easter bunny thing, has nothing to do with Christianity and is but a commercial initiative.
    You appear to be the zombie.
    You seem to have nothing of interest to do, so you listen to church services, you despise. What a crackpot you appear to be.

    Hans Matthysen

    April 8, 2010 at 20:30

  40. Screw-tin-eyes, jy verstaan nie die paasvees wat Christenne vier nie. Niks verhoed julle atiote om julle eie soort paasvees te hou wat seker sou verskill met die van die Pagans en die van Christenne. Jou denke in die opsig, is maar blykbaar beperk.

    Hans Matthysen

    April 8, 2010 at 20:20

  41. Nathan, julle bly maar afgunstig oor die, dat ons Christene ‘n held het om te vereer. Jesus het die saak van ‘n lam of iets anders as dankoffer te gee, deur die kruis weg geneem en in die plek daarvan gee ons ons liggaam as ‘n offer vir die dienswerke van God.
    Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

    Hans Matthysen

    April 8, 2010 at 20:12

  42. Die gelowiges in die gotte kan die paashaas naweek maar gerus altyd op 1 April hou .

    DW

    April 6, 2010 at 12:34

  43. Like a good and well informed atheist, I listened to the easter church service on the radio this morning. Boy, did I laugh my arse off. Children wouldn’t believe the crap they preach from the pulpits. It is absurd, to say the least. But also sad… But hey, it’s a choice right?

    Wrong!

    Not for the little children who gets their sad arses dragged there by their ignorant and superstitious parents and grandparents.

    While listening to the radio, I heard many babies cry, and children making “noise”. He-he. Obviously they didn’t want to be there.

    I then walked to work. (Yes, I work on religious holidays) And I walked past a Roman Catholic Church. And this preacher, who was so obviously gay, (not that I give half a shit about sexual orientation, but the RCC does) shouted out loud and proud, as he was locking the big doors to the house of god: “He has rissen!!!!!!!!!!”

    Ha-ha.

    I love good news.

    McBrolloks

    April 4, 2010 at 18:57

  44. Happy Zombie Day everyone. I hope the head zombie, jesus fucking christ didn’t eat too many of you brains so far in your life.

    Brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains brains…….

    McBrolloks

    April 4, 2010 at 17:55

  45. Talk about hypocrisy. But then again, hypocrisy is the foundation of every religion.

    Here is the first commandment taken from the old testament:

    “And God spake all these words, saying, I am the Lord thy God, which have brought thee out of the land of Egypt, out of the house of bondage. Thou shalt have no other gods before me.”

    But then what is Easter without the Easter Bunny?

    Ha-ha. Just like Santa Claus. A clever way to get the kids interested, and then lay “the good news” onto them, with the after taste of hell if they don’t comply.

    Suffer the little children.

    McBrolloks

    April 3, 2010 at 20:13

  46. Wat vir my so interessant is, is dat daar maar min Christene gaan oplees het waar hierdie paasfees vandaan kom – geskiedkundig. Of miskien het hulle, maar dit pas nie in by hulle dogma nie en word dood gedruk as satanisties, soos altyd.

    Paasfees is geskaak deur Christene vir hulle eie magspel deur demagogiese leiers.

    Dit is ‘n ou paganistiese fees wat die Lente vier. En ook vrugbaarheid, wat met die Lente saamgaan.

    So weereens maak die Christene asof dit hulle fees is en dat niks voor die Bybelse kruisigings-paasfees bestaan het nie.

    Hoe gerieflik,… en hoe kortsigtig is die ‘skapies’ wat agter hierdie ‘herders’ aanloop. Hulle verdien seker maar om so mislei te word.

    screw-tin-eyes

    April 3, 2010 at 06:10

  47. Ek verstik omtrent in my Klippies en Kouk toe ek netnouma’ opi nuus herinner word dat die sleutels van die kerk aan die einde van die “Leidensweg” deur ‘n vooraanstaande Moslem familie in Jerusalem gehou word sodat die 8 Christengroepe nie daaroor baklei nie.

    Ggggggggódskkkkkk!

    Nathan Bond

    April 2, 2010 at 19:32

  48. En in die diepte van sy smart huil-vra seuntjie glo vir sy wrede pa hoekom hy hom versaak het sodat gelowiges aan die onanistiese idee kan vasklou dat ongeag hoe erg hulle god hulle treurige lewens opfôk, het hy hulle nie in die steek gelos nie.

    Die absoluut onlogiese kak wat Gristene bereid is om te glo…

    Con-Tester

    April 2, 2010 at 19:26


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: