Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Title Page Cartoons

with 10 comments

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

Written by Nathan Bond

July 4, 2010 at 18:54

Posted in Religion must go!

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Savage, ek ervaar net vrede, blydskap en geregtigheid in die Heilige Gees. Dit wil voorkom of jy nog nooit deel kon gewees het van die liggaam van Jesus Christus nie. Moontlik het jy bedrog saam met huurlinge ervaar dus moet ‘n man wakker wees.

    Hans Matthysen

    July 21, 2010 at 17:55

  2. ErickV, dis juis die punt! God het al aan jou verskyn en jy is te blind om dit te sien. As jy nog aan beelde dink is jy duidelik van koers af.

    Hans Matthysen

    July 21, 2010 at 17:47

  3. “God het nog altyd aan almal verskyn en dit is die blindes wat nie kan of wil sien nie.”

    Hans, soos net die kind wat kon sien dat die koning nie klere aan het nie? Die ander was almal blind vir die bedrog wat gepleeg is?

    Julle fundies het die vermoë om onskuldige kinders met julle indoktrinasie van hel, en bloed, en verdoemenis se breine so te besoedel met onverbloemde beeskak, dat hulle naderhand die koning se mooi geweefde klere sien. Julle moet aangekla en opgesluit word.

    Savage

    July 18, 2010 at 06:17

  4. Hans
    Jy het waaragtig ‘n geestelike probleem. Ek het nog nooit enige sogenaamde “god” gesien nie en ek is definitief nie blind nie. Al wat ek al gesien het is beelde van ‘n afgod wat aan ‘n kruis hang.

    ErickV

    July 16, 2010 at 05:53

  5. ErickV, wie het iets gesê van skryf of raak jy verward as jy net aan opium dink.
    God het nog altyd aan almal verskyn en dit is die blindes wat nie kan of wil sien nie.

    Hans Matthysen

    July 15, 2010 at 21:59

  6. Rick, fokus op die mondvol en vergeet van die beeldaanbidders.

    Hans Matthysen

    July 15, 2010 at 21:53

  7. Hans
    Soos gewoonlik praat jy net ‘n klomp kak. Geen “Word” is deur enige god in enige boek self geskryf nie. Dit alles kom van ‘n klomp herders af as gevolg van hersingskimme en nagmerries wat hulle gekry het en dan daarna het hulle vertel dat ‘n “god””aan hulle verskyn het. Opium is geneig om dit aan ‘n mens te doen!
    Hoekom het die sogenaamde god dan net aan persone duisende jare terug verskyn en nie meer aan huidige mense nie, is hy dan dood?

    ErickV

    July 7, 2010 at 09:18

  8. Nou dis ‘n mondvol, Hans!

    Dalk moet jy hier by my in die Verre Ooste kom aansluit. Ek dink die Boediste hier sal jou stukkend smaak met jou ‘enlightened’ idees.

    Rick

    July 6, 2010 at 12:19

  9. Everything in you live’s existed by the “Word” and the “Word” is God. Wisdom, Understanding (Light), Love, Spirit all existed before you and I and all things were thus created by God (the aforementioned), in your and my life. In your and my beginning, nothing existed until the above mentioned enlightened us.

    Hans Matthysen

    July 6, 2010 at 10:02

  10. About 2 years ago my grandaughter (now 7) asked her mom the following questions:
    God made everything, yes?
    Yes.
    God made the trees, yes?
    Yes
    God made the animals, yes?
    Yes
    God made me, yes?
    Yes
    Now, who made God? At this stage I had to bite my tongue not to answer.
    Mom’s answer:
    He was always there.

    Now that is also my question, who created God?

    If I have to answer that I would say MAN MADE GOD!
    (What is the old cliche again about “out the mouth of a sibling”?)

    ErickV

    July 5, 2010 at 07:29


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: