Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Countdown to doomsday

with 97 comments

15 Mei 2011. Dis glo 5 dae en 20 uur na die einde van die wêreld toe…

Ek het Johannes Coetzee reeds op 10 Oktober 2009 gevra dat hy my ‘n bottel Chateau Petrus 1961 moet gee as hy op 22 Mei – 5 dae en sowat 20 van nou af – nog nie “weggeraap” is nie.

Ek lek my lippe af…

Maar intussen, hier is ‘n transkripsie van die jongste kommunikasie op die brug van die Starship Eschaton.

Vlug-Admiraal Wilber Wright: Dis mý beurt om die joy stick vas te hou, Orville!

Vlug-Admiraal Orville Wright: Issie! Ek het nog ‘n halwe parsec oor!

WW: Se móér! Jy dryf al vandat ons op Wanking geland het om te pis! En dít was 10 parsecs gelede – fokkin hóé lank terug!

OW: Jaaaa, ma’ jy’t gesê as ek jou die helfte van my MacEden-burger gee kan ek ‘n ekstra parsec bestuur!

WW: Oééé! Jy kan liég, Orville! Ek het jou die helfte van my burger gegee sodat Magdalena eers mý voete kan salf!

OW: Ék lieg!? Jý lieg, boetie-ban! Maggie het my voetjies al drie maal gesalf net hier waar ek sit. Check it yt, my bra – hier sit sy met leë potjies onder my kontrolebord!

WW: Wát!? Maggie, hoe kón jy!?

MM (Maria Magdalena): Sorry, Willie, sýne is gróter…

‘n Bulderende Stem: Wat de fok gaan daar op die brug aan!? Moet ek Gabriël oorsein om julle twee se “voetjies” te knoop!? Hê!? Móét ek!?

OW: Jirre, hy fokkin weet ôk áls!

WW: Nee, toemaar Seun! Ons is oukei!

JC: Maggie, sálf tog Wilbur se voetjies dat hy kan bedaar. En as sy klaar is, Orville, gee die joy stick – die skip s’n – vir Wilbur. En… Maggie, dan wil ek jou in my kajuit sien…

MM, OW, WW: Oukei, Seun!

OW: Sien jy watter kak het jy nou weer gemaak…

JC: STÛLTE! Dryf die skip! En salf klaar! Ek gaan my fokkin humeur verloor! Julle is nou al honderd duisend ligjare besig om op my tiete te werk!

MM: Maar jy hét nie tiete nie, Seun!

JC: STÛLTE!! Gabriël, gaan sort daai lot uit op die brug…

MM, OW, WW: Néé, assebliéf Seun! Assebliéf! Net nie Gabriël nie.

MM: Asseblief, ja. Daai dônir maak ‘n mens pregnant sonder dat jy hom eers salf – hou hom weg!

JC: Laaste kans! Ons is nog 6 dae weg van die Aarde. Ek wil nie kak hê nie! Fókus! Julle kan op Aarde al die kak maak wat julle wil. Maar nou: Fókus! Kom, Maggie, kom. En boeties: Baklei nou wéér oor daai joy stick. Ek fôkkin laai julle iewers op ‘n fôkkin maan af – julle sal verfôkkinsmoor, vir al wat ék omgee…

(Word vervolg.)

Written by Nathan Bond

May 15, 2011 at 23:02

Posted in Religion must go!

97 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Hey, it’s exactly a month to go and we’ll all still be here just like before — though some of us more than others…

    Con-Tester

    September 22, 2011 at 09:26

  2. johannes coetzee jy is ‘n classic……jy maak my dag!!!! hahahahhahahahahhahahahahahahahahahah kliphard en aanhoudend….!!!!

    johannes coetzee

    August 23, 2011 at 16:45

  3. Dankie vir johannes coetzee wat vir my ingestaan het tot op die laaste…wie jy ookal is.

    johannes coetzee

    August 23, 2011 at 15:46

  4. Johannes, siestog, kom by asseblief man!

    Hans Matthysen

    May 31, 2011 at 20:35

  5. India and points east still holding stable. Seems Jeeeeeebussssst! shot a blank at the second coming. Harold Camping’s face is beginning to resemble a raw omelette, what with all that egg on it. My, my, won’t the throng and crush be just disappointed!

    3 hours and 29 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. Today’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 21, 2011 at 14:31

  6. Ek sien uit om hel toe te gaan, bewilderbeast. Ek sien uit daarna. Die moontlike ontstelling daarvan is dit heeltemaal werd want dan sal mens nie meer aan die onophoudende en ontsaglik onnosele gekerm, gekarring, gebabbel, geprewel en sinlose gedreun van godiote moet blootgestel wees nie. Dit sal ’n heel welkom verligting wees om net met denkende mense te kan verkeer.

    Con-Tester

    May 21, 2011 at 14:15

  7. @ bewilderbeast,lag is die beste medisyne.😆

    Ek hoor dat Eerwaarde nog op Facebook uithang.

    Satan

    May 21, 2011 at 13:30

  8. Just noticed: Con-Tester, your description of the Second Coming as an inconvenience must rank right up there among the naughtiest descriptions ever. Djy gaan hel toe, meneer.

    bewilderbeast

    May 21, 2011 at 12:15

  9. If johannes is stll here tomorrow morning, doesn’t that mean HE’S ONE OF US!!?

    bewilderbeast

    May 21, 2011 at 11:31

  10. @Satan: Your Pearly “Immigrasie en Sekuriteit” post had me laughing out loud! Have you seen the play by the Irish comedian where Jesus ‘comes again’ and is arrested by US immigration and packed off to Guantanamo Bay? Hey! Don’t be too harsh on the immigration officer: He was only following orders. After all, the guy had a beard, was from the Middle East, didn’t speak no English, and said he was prepared to die for his cause!!

    bewilderbeast

    May 21, 2011 at 11:30

  11. Which is crazier, I wonder? Camping and johannes coetzee – or all those “believers” who believe exactly the same shit but are too chicken to be nailed down to specifics?

    bewilderbeast

    May 21, 2011 at 11:22

  12. Cheers for the update, Tester. And here in the Hermit Kingdom it is eerily dark this afternoon, but I’ll put that down to the thunderstorm expected this evening. Otherwise everything still intact.

    Rick

    May 21, 2011 at 10:37

  13. No reports of New Zealand, Fiji, the Marshall Islands, etc. being in any way inconvenienced. Australia’s eastern seaboard still intact, Bruces and Sheilas conducting business as usual, mate. Fair dinkum.

    Increasingly, spatters of ovum begin to encrust Harold Camping’s countenance.

    Con-Tester

    May 21, 2011 at 10:24

  14. 8 hours and 9 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 21, 2011 at 09:51

  15. Ebiblefellowship (Harold Camping’s church) –

    -“The purpose of this tract is to inform you of the great urgency there now is in the world for each and every person to be reconciled to God.”-

    What for if only His elect people are saved.

    -“On May 21st, Judgment Day will begin and the rapture (the taking up into heaven of God’s elect people) will occur at the end of the …”

    Vrede

    soois

    May 21, 2011 at 08:34

  16. Johannes, jou laaste pos vertel my dat jou “sabbat” met sononder gister begin het. Juis my punt met die Adventiste wat wettiese godsdiens prober volg vir redding en dus Jesus se opoffering verwerp?

    Kol 2:16-17 “Daarom moet julle nie dat iemand vir julle voorskrywe wat julle moet eet en drink nie , of dat julle die jaarlikse feeste of die nuwemaansfees of die sabbatdag moet vier nie. Dit is alles maar net die skaduwee van wat sou kom; die werklikheid is Christus.”

    “Net so is daar die vir wie die een dag meer besonder is as die ander, terwyl ander weer alle dae as ewe belangrik beskou. Elkeen behoort seker te maak van sy eie oortuiging in hierdie verband. Die wat ‘n spesifieke dag uitsonder, doen dit vir die Here”. (Romeine 14:5-6a).

    Die sabbat was een van die seremoniële wette wat net ‘n skaduagtige betekenis in die Ou Testament gehad het, hangende die koms van die Messias (Kol. 2:16-17). Ons is nie meer onder die verpligting van wette oor kos (behalwe dit wat deur afgode besoedel is: Hand. 15:20), feeste en sabbatte nie, omdat die nuwe lewe in Christus nie van die onderhouding daarvan afhanklik is nie. In Hom het ons die rus van die Here betree, en behoort elke dag ‘n dag van toewyding aan Hom te wees. Of ons spesiale dae vir toewyding aan die Here het of nie, is ‘n saak van persoonlike oortuiging in die lig van ons omstandighede (Rom. 14:5). Ons het nie rigiede wetsbepalings wat dit betref nie, slegs ‘n lang Christelike tradisie van Sondag-aanbidding. Dit het begin by Jesus se opstanding uit die dood op ‘n Sondag en sy prediking aan die dissipels op dieselfde dag (Joh. 20:1,19-22,26), hulle ontmoeting ‘n week later weer op ‘n Sondag, en die uitstorting van die Heilige Gees op die sewende Sondag ná Jesus se opstandingsdag.

    Nuwe Testamentiese gelowiges uit die nasies moet daarop bedag wees dat hulle nooit deel van Israel en sy verbonde en wette was nie, en dit ook nie ná hulle bekering word nie. ‘n Belangrike deel van God se verbond met die Jode sluit die reg tot die bewoning van die land Israel in. Hierdie reg, sowel as ander aspekte van hulle verbonde met die Here, is nie op die kerk oordraagbaar en dus ook nie op hulle van toepassing nie.

    Maar die Sabbat is deel van die Ou Testamentiese wette, en Christene is vry van die Wet (Galasiërs 4:1-26; Romeine 6:14). Die hou van Sabbat word nie van Nuwe Testamentiese Christene vereis nie, hetsy of dit Saterdag of Sondag is. Die eerste dag van die week, “die Here se Dag” / “Lord’s Day” in engels (Openbaring 1:10) vier die Nuwe Skepping met Christus as ons Hoof. Ons is nie onderworpe aan die Mosaise Sabbat – vir rus nie, maar ons is vry om Christus te volg – godsdienstig. Die apostel Paulus sê dat elke Christen moet self besluit hoe om die Sabbat rus te volg, “Net so is daar die vir wie die een dag meer besonder is as die ander, terwyl ander weer alle dae as ewe belangrik beskou. Elkeen behoort seker te maak van sy eie oortuiging in hierdie verband. Die wat ‘n spesifieke dag uitsonder, doen dit vir die Here”. (Romeine 14:5).

    soois

    May 21, 2011 at 08:33

  17. ———————————–>>>

    Balanced Truths

    May 21, 2011 at 07:15

  18. Johannes,

    Ek glo dat jy deur Immigrasie en Sekuriteit sal gaan voordat jy by die “Pearly Gates” met jou harp toegelaat sal word. Neem net die nodige dokumente saam.😆

    Satan

    May 20, 2011 at 20:21

  19. 22 hours and 33 minutes*.

    (And never mind the erratic behaviour induced by a severe excess of self-imposed stress.)

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 20, 2011 at 19:27

  20. Johannes,

    dankie vir jou antwoord. Baie “christelik” van jou.

    soois

    May 20, 2011 at 17:46

  21. Jesus dankie dat U my in die laaste dae gebruik het om U naam te Heilig.

    Soos die Sabbat nou in ons mooi land aanbreek het ek my werk voltooi wat U my opgelê het.

    In U hande gee ek my gees oor.

    johannes coetzee

    May 20, 2011 at 17:41

  22. Miskien moet ek eers vir jou inlig wat ‘n sekte is.

    “Die term sekte verwys na ‘n afsonderlike religieuse gemeenskap of groepering wat as gevolg van sy leerstelling(s) of rituele in konflik is met die heersende opvatting van ‘n gevestigde kerk of ander groot religieuse organisasie of geloof.” – Wikipedia

    Dus is “kerke” soos die Jehovas en Adventiste wat glo dat slegs hulle leerstellings korrek is, en dat slegs hulle lede gered is, ‘n sekte. Ander kerke het ook verskille, maar jy sal nie hoor dat ‘n NG lidmaat vertel hoe die AGS lidmaat nie gered is nie, maar Jehovas, Adventiste en natuurlik julle ouens glo dat slegs julle hemel toe gaan.

    O ja, Hans is reg, die nuwe Jerusalem gaan uit die hemel neerdaal na die aarde (julle hou mos van Openbaring? Nou lees dit dan).

    soois

    May 20, 2011 at 17:23

  23. Ek dink nie die Here lees hier nie.

    Nathan Bond

    May 20, 2011 at 17:20

  24. Alle eer aan God …24 uur en 45 minute …

    [audio src="http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20110520_LOSLIP.mp3" /]

    johannes coetzee

    May 20, 2011 at 17:15

  25. Johannes,

    kom ek herhaal my vraag net om jou die moeite te spaar. Op watter gronde is ek te lig gevind? Die feit dat ek net nie glo die wegraping is op 21 Mei 2011 nie, of omdat “julle” klaar besluit het wie is gered? My Bybel leer my dat almal wat Jesus as verlosser aanneem gered is. Ek begin ook nou al meer en meer glo dat julle net nog ‘n sekte is.

    soois

    May 20, 2011 at 17:13

  26. Goeienaand Johannes Coetzee.

    Jy antwoord nie graag vrae nie, of het jy myne so twee poste bo joune gemis?

    soois

    May 20, 2011 at 17:11

  27. Ek groet in die naam van die Here Here wees ons sondaars more genadig .

    johannes coetzee

    May 20, 2011 at 17:06

  28. Wou sy kant van die storie hoor, maar ek reken jy is reg.

    soois

    May 20, 2011 at 16:52

  29. Soois, jy mors jou tyd. Ek het mos al vir jou gesê: Die man is so mal soos ‘n kakhuisrot.

    Daan Van der Merwe

    May 20, 2011 at 16:48

  30. Johannes Coetzee skryf “Soois geweeg en te lig bevind.”

    Con-Tester skryf “Careful there old boy, or you might soon find yourself in that other place … you know, the hot one where people who usurp your god’s authority, including the right to judge that allegedly is his alone…” Kyk hoe laat jy my wragtig vir die eerste keer met CT saamstem.

    Op watter gronde is ek te lig gevind? Die feit dat ek net nie glo die wegraping is op 21 Mei 2011 nie, of omdat “julle” klaar besluit het wie is gered? My Bybel leer my dat almal wat Jesus as verlosser aanneem gered is. Ek begin ook nou al meer en meer glo dat julle net nog ‘n sekte is.

    Vrede vir jou.

    soois

    May 20, 2011 at 15:46

  31. Dat RSG lugtyd spandeer op Eerwaarde se fokken-aanhoudende-bybelaanhalings…. ek wou skree!

    Ian Wessels moes die wetter meer in die rede geval het.

    Volgens Eerwaarde gaan die paw-paw die fan omtrent so 18:00 more strike.😆😆

    Satan

    May 20, 2011 at 15:09

  32. Volgens die Amerikaanse nuus vra “Family Radio” nog steeds vir donasies, selfs donasies wat nog drie dae gaan vat om te prosesseer!!!!
    En dan sien ek dat ou Bakoor Camping gaan voor sy TV sit om na die wegraping te kyk!
    Nou, wat van homself?
    Ek glo die ou fossiel dink net daaraan om geld vir sy pensioen by mekaar te maak!
    As ‘n mens fotos van hom sien, het hy in elk geval nie meer lank om te lewe nie!

    ErickV

    May 20, 2011 at 11:43

  33. Johannes,

    Hoe gaan Eerwaarde sy laaste dag op aarde deurbring?

    Gaan jou toegang tot die internet vandag gestaak word?

    Ek neem aan dat jy reeds vanaf die berge hier gesels?

    Jy het jou afspraak met Lynette van Praat Saam afgestel. :lol::

    Johannes, jy gaan Maandag steeds op moeder-aarde wees.

    Lekker man, tussen al ons athëiste!😆

    Gaan groot vandag, Eerwaarde!

    Satan

    May 20, 2011 at 10:14

  34. johannes coetzee wrote (May 19, 2011 at 21:50):

    Al wat jy doen is om die rooi streep finaal deur jou sinnelose lewe te trek.

    The True Crushtian™ speaks — and makes an absolutely stunning effort to refrain from judging.🙄

    Careful there old boy, or you might soon find yourself in that other place … you know, the hot one where people who usurp your god’s authority, including the right to judge that allegedly is his alone, supposedly go.

    johannes coetzee wrote (May 19, 2011 at 23:59):

    … miskien is dit vrees …..

    😆😆😆😆😆😆

    That’s almost as funny as how totally you’ve bought into Camping’s fairytales. Have you read lately the footnote that I include with the countdown stats? I s’pose not, but here’s the irony, as sad as it is, in the very likely event that you missed it: It’s you who’s fearful, not me, and you mean to infect as many people as you can with your fanciful fear bug. That includes children. As a grown man, you ought to be ashamed of yourself, peddling irrational bogeyman stories like that.

    1 day, 7 hours and 52 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 20, 2011 at 10:08

  35. Johannes,
    Ek het gese ek soek ‘n EERLIKE antwoord van jou, maw wat gaan JY doen indien die wegraping nie gebeur nie.
    Hou op met hipotetiese kak, soos die ark ens.
    Dit lyk my jy WEET jy praat kak maar wil dit nie erken nie.
    Fokkit, begin vir ‘n slag soos ‘n grootmens redeneer!

    ErickV

    May 20, 2011 at 08:14

  36. Erick V , ek het jou geantwoord. Jou probleem is jy wil hê ek moet vir jou ‘n antwoord gee wat jy graag wil hoor. Wat dink jy sou gebeur het as Noag gedoen het wat hy wou en God ongehoorsaam was ? Jy het jou bestaan op aarde te danke aan die gehoorsaamheid van Noag. Nog een van vele bewyse dat die Bybel waar is en dat jy net die Woord en die Woord alleen gehoorsaam moet wees.

    johannes coetzee

    May 20, 2011 at 07:21

  37. Johannes!
    🙂🙂🙂🙂🙂🙂

    Daan Van der Merwe

    May 20, 2011 at 06:20

  38. Johannes/Johnny,
    Ek wag vir jou antwoord!!!!!!!!!

    ErickV

    May 20, 2011 at 05:17

  39. My aardse titel , Eerwaarde, is net ‘n aanspreekvorm wat my posisie in die organisasie verteenwoordig. Dit is slegs ‘n inter- kommunikasie “titel” wat funksionele kategorisasie van take en delegering orden en kontroleer. FR saai reeds van 1954 of uit en soos in enige goeie organisasie is daar ‘n hiërargie wat gebou is op wat ons in die Woord en Woord alleen leer.

    Dit beteken glad nie dat ek meerderwaardig teenoor ander mag optree nie, inteendeel ons staan as nietige sondaars voor God en kan net op Sy genade staatmaak vir verlossing op 21 Mei. Verlossing is geen voldonge feit nie . My gebede is dat God ons almal genadig sal wees op die verskriklike dag wat oor minder as 42 uur die aarde gaan verwors met die moeder van alle aardbewings.

    Mag God julle almal genadig wees .

    Vrede en voorspoed.

    johannes coetzee

    May 20, 2011 at 00:25

  40. Ek hoop van ganse harte dat jou verleentheid op die 21 Mei nie nadelig gevolge en letsels op jou kinders gaan laat nie .
    Paulus se woorde dat sekere mense nie moet kinders hê nie is van toepassing op ateïste wat uit die bloedlyn van Kain afkomstig is met Satan ( die evolusie teorie) as hulle gemeenskaplike voorouer.

    Ek hoef jou nie te herinner aan die tyd nie , ek sien jy volg elke sekonde met oorgawe, miskien is dit vrees …..

    Mag God jou genadig wees dude.

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 23:59

  41. Con-T jy haal die woorde uit my mond, maar dit sal te laat wees vir jou.

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 23:20

  42. Yes, whatever you preach Johannes Coetzee. I’m curious why I’m suddenly getting to ya — but not that curious, really. We’ll see soon enough just who’s been talking kak all along, won’t we?

    1 day, 19 hours and 58 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 19, 2011 at 22:02

  43. Nog net 45 uur en 8 minute ……….

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 21:52

  44. Con –T jy sing net saam in die koor van die hoer van Babilon. Al wat jy doen is om die rooi streep finaal deur jou sinnelose lewe te trek. ( Gen 3:16)

    Dude, Judgement Day is ‘n waarheid wat van die eerste skeppingsdag ( Gen 1:1) regdeur die Bybel loop tot die hoogtepunt wanneer die sonde finaal deur die Messias op 21 Mei 2011 tot orde geroep gaan word.

    Daar gaan vir die regverdige DV geen 22 Mei 2011 wees nie. ( Psalm 23:1-8 , Matt 12:17)
    As jy owerspel met die hoer van Babilon wil pleeg gaan gerus voort daarmee , as jy geweeg en is en te lig bevind is sal satan hopelik jou trane afvee…..

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 21:50

  45. Johannes,

    Voordat jy begin fokus het op die “doomsday stuff”;
    Wat se tipe werk het jy gedoen?

    Jy het soveel energie en tyd gemors op die belaglikhede.

    Jy en die brigade is seker besig om te vas vir die wegraping?

    Mag daar groot asb nie kinders betrokke wees nie!!

    Satan

    May 19, 2011 at 20:16

  46. Drakensberge? Magaliesberge? Outeniquaberge? Kanonkop? Of sommer Lesotho se Malutiberge?

    Con-Tester

    May 19, 2011 at 19:29

  47. Nog 46 uur en 40 minute .

    Vlug NOU na die Berge toe .

    NOU DAT JY GEHOOR HET KAN JY NIE ONTKEN DAT JY NIE GEWEET HET DIE. HIERDIE TEACHING KAN JOU LEWE VERANDER !!!!!!!

    VREDE

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 19:20

  48. Johannes,

    1. Wag julle (?) nou in ‘n groep vir die sogenaamde wegraping?

    2. Hoe gaan jy weet wanneer die taxi gaan arriveer.
    Hoe gaan dit aan/afgekondig word?

    4. Is al die mense wat jou wegrapingkonsep gekoop het behoorlik ingelig van bogenoemde?

    5. Het jy bloot net daardie doomsday stuff uitgedeel en die mense aan hulle eie besluite oorgelaat?

    Huh, eerwaarde? 😆

    Satan

    May 19, 2011 at 15:55

  49. Ek het die woord “belang” uitgelos.

    ErickV

    May 19, 2011 at 15:07

  50. Johannes,
    Ek wag nog vir ‘n antwoord van jou!!!!!!!
    Ek stel nie in enige sekte se propoganda instrumente (Famieliedraadloos) nie!!!
    GEE MY JOU ANTWOORD OP MY VRAAG!
    Is jy nou regtig so onnosel?

    ErickV

    May 19, 2011 at 15:06

  51. The Queen’s Speech

    http://www.irishtimes.com/newspaper/breaking/2011/0518/breaking65.html

    “It is a sad and regrettable reality that through history our islands have experienced more than their fair share of heartache, turbulence and loss.”

    Talk about delusional. The old hoor. How is the millions of Irish people that died under British occupation during the 800 years fair compared to the few Brits that died while enforcing that brutal tyranny?

    What about taking their land and their livelihoods? What about enslaving them and forcing them to work for landlord if they don’t want to starve?

    Fair share? My fucking arse!!!!!

    McBrolloks

    May 19, 2011 at 14:56

  52. Erick V gaan lees ons Bybelstudie by http://www.familyradio.com.

    Die tyd is min dude jy het dit nodig.

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 13:03

  53. Erick jy sien verkeerd , God het die kerk reeds in 1988 uit sy mond gespoeg.

    2 dae 4 uur en 59 minute and counting

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 13:02

  54. Erick V
    Daar is niemand dower as die een wat nie wil hoor nie en daar is niemand blinder as die een wat nie wil sien nie . ( Spr 3:19 Opb 18:12)

    http://www.familyradio.com

    johannes coetzee

    May 19, 2011 at 06:38

  55. Johannes,
    Ek sien in “Kletskerk” jy noem jouself EERWAARDE Johannes Coetzee!!!

    ErickV

    May 19, 2011 at 06:06

  56. Johannes,
    Ek sien jy antwoord my nie. Dit beteken net een van twee dinge. Of jy het nie ‘n fokken koeken klue wat jy gaan doen as dit nie gebeur nie of jyself glo nie daarin nie, jy wil net aandag trek. Jy geniet natuurlik al die aandag wat jy kry want jy ly aan ‘n minderwaardige kompleks!

    ErickV

    May 19, 2011 at 05:17

  57. 🙂🙂🙂 Johannes, jy is fokken priceless.🙂🙂🙂

    Daan Van der Merwe

    May 19, 2011 at 03:12

  58. Johannes, jou wêreld waarin jy leef gaan sekerlik tot ‘n einde kom en dan hoop ek jy kom tot jou sinne om ‘n nuwe hemel en aarde te betree wat werklik is.
    Terloops, volgens die Bybel, daal die nuwe stad neer en jy gaan of vaar nie op daarheen nie.

    Hans Matthysen

    May 18, 2011 at 21:33

  59. Satan deur God in die put en onblusbare vuur verneder …

    Johannes: Nope, alive and kicking!😆

    Hoe gaan jy na 21 Mei cope met al daardie stemme in jou kop wat jou nou so histeries woorde in caps lock laat uitskree?

    Satan

    May 18, 2011 at 21:18

  60. Been hearing skydaddy’s voice again, have we?😆

    2 days, 21 hours and 10 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 18, 2011 at 20:50

  61. johannes coetzee

    May 18, 2011 at 20:04

  62. OP 21 MEI KOM ’N NUWE HEMEL DV,

    AS OORWINNAARS, SAL ONS ALLES ERF
    EN DRINK UIT DIE FONTEIN
    VAN LEWENSWATER, HEERLIK, REIN.
    EN GOD SAL OOR ONS SKYN.

    AS OORWINNAARS, SAL ONS ALLES ERF
    EN DRINK UIT DIE FONTEIN
    VAN LEWENSWATER, HEERLIK, REIN.
    EN GOD SAL OOR ONS SKYN.

    AS OORWINNAARS, SAL ONS ALLES ERF
    EN DRINK UIT DIE FONTEIN
    VAN LEWENSWATER, HEERLIK, REIN.
    EN GOD SAL OOR ONS SKYN.

    johannes coetzee

    May 18, 2011 at 19:53

  63. Vriende , nou dat julle weet (www.youcanknow.com , http://www.familyradio.com) dat Judgement Day oor minder as 71 uur plaasvind en die ware teachings gespreek is, is Judgement day ‘n gewete saak wat julle self moet voor pa staan.

    Nathan E Bond , geweeg en te lig bevind.
    Con-T geweeg en te lig bevind.
    Rick geweeg en te lig bevind.
    Daan vd Merwe geweeg en te lig bevind.
    Satan deur God in die put en onblusbare vuur verneder.
    Soois geweeg en te lig bevind.

    Mag God julle genadig wees , vlug na die berge ( Die woord en Woord alleen) die tyd is min , so spreek die Here Here ( Hand 3:12 Matt 24:12 Jes 18;23)

    Turn or Burn

    Vrede

    johannes coetzee

    May 18, 2011 at 19:14

  64. Smaak my the logistics of the Final Fuck-up is beyond the clumsy Camping cunts.

    Godsk.

    Nathan Bond

    May 18, 2011 at 13:43

  65. Apparently, it all goes down at 18:00 local time, wherever “local” happens to be. That means it starts at 18:00 on the International Date Line, moving eastwards as the globe rotates, hitting SA about 10 hours later (GMT+2) at 18:00 local time.

    It’s one of those great unsolved mysteries exactly how Camping worked out that his god moves at exactly the same rate as, but in the opposite direction to our planet’s rotation.

    But whatever. If it’s even vaguely as reliable as the first sentence of the comment Johannes Coetzee posted yesterday at 13:52, then we have nothing at all to fear.😉

    Con-Tester

    May 18, 2011 at 13:31

  66. … of, fok weet wat. Rick, ek sal ook maar met dit volstaan tot 22 Mei.

    Satan

    May 18, 2011 at 13:29

  67. Johannes en sy mede-gelowiges is al lankal verby die punt waar rasionele denke die orde van die dag is. Dis te laat om terug te draai, want dan het hulle misluk. Verder, al die vrae op hierdie blog en elders is soos olie op hulle vuur, dit maak hul geloof net sterker! Want sien, hierdie regverdige vrae wat geopper word (en waarvoor geen antwoorde gegee word nie) is juis waarteen hierdie lot gewaarsku is. Ons is die bad guys, die versoeking, die antichris, of fok weet wat. Wat ons eintlik is, is bloot mense wat weier om in kak te glo deur vrae te vra om van die oer-oue sinneloosheid ontslae te raak.

    Net jammer almal sien dit nie so nie…

    Rick

    May 18, 2011 at 13:14

  68. Johannes,

    Vlug berge toe?
    Julle wegrapingbrigade het sekerlik die GPS koördinate van die onderskeie eindpunte? Deel dit asb hier met ons.

    Ek glo wel dat jy so “disappearing-action” beplan……

    Satan

    May 18, 2011 at 12:44

  69. Hoe naïef is die mensdom om hulle te verlaag om vandag aardse skatte en mense leiers te soek terwyl die einde van alle tye in 77 uur en 30 minute volbring word.

    Vlug berge toe .

    Vrede

    johannes coetzee

    May 18, 2011 at 12:30

  70. En die klok hou aan tik en tik en tik , 77 uur en 36 min, net soos in die tyd van Noag (Gen 6-9)

    johannes coetzee

    May 18, 2011 at 12:25

  71. Johannes,

    Staak nou maar jou aanhalings uit jou bybel.
    Gaan jou nou nêrens bring om so te duck and dive nie. Ek sou dink dat iemand soos jy en Camping reeds Plan B gereed het?

    Satan

    May 18, 2011 at 12:06

  72. How is the Doomsday clock calibrated? Does the end come at 00h00 Aucland time, or Pretoria time, or Los Angelos time?

    Nathan Bond

    May 18, 2011 at 11:54

  73. Good. I’d be even more pleased if you thought instead about what I and others have pointed out to you in the past.

    Con-Tester

    May 18, 2011 at 11:24

  74. Con-T ek dink aan jou

    Joh 17:12 Toe Ek by hulle was, het Ek hulle in u Naam bewaar, die Naam wat U My gegee het. Ek het hulle beskerm, en nie een van hulle het verlore gegaan nie, behalwe die een wat verlore moet gaan sodat die Skrif vervul kan word

    johannes coetzee

    May 18, 2011 at 11:12

  75. ErickV, die vraag is al talle kere in die verlede aan Johannes Coetzee gerig. Hy’t tot nou toe nog nie antwoord gegee behalwe dat hy meen dit is net eenvoudig onmoontlik dat Camping se voorspelling verkeerd kan wees. Als antwoord wat jy gaan kry is ’n klomp bybelversies en ’n verwysing na die Family Radio webwerf waar jy glo die Egte Waarheid kan vind.

    3 days, 7 hours and 22 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 18, 2011 at 10:38

  76. Johannes,
    Wees nou eerlik vir ‘n slag. Wat gaan jy doen indien die wegraping nie gebeur nie?

    ErickV

    May 18, 2011 at 10:18

  77. Johannes

    Jou kop raas nie. Jy is fokken mal man! Skaam jy jou nie om sulke kak onder jou naam te skryf nie?

    Daan Van der Merwe

    May 18, 2011 at 09:58

  78. Julle lewe in fools paradys . (Gen 3:16 , Hand 1;11)

    Nog 3 dae en 9 uur en 4 minute ; Judgement day !!!!

    johannes coetzee

    May 18, 2011 at 08:56

  79. McBrolloks, what you say about there being an inexhaustible supply of looniness from the fundie fraternity is a corollary to Poe’s Law.

    Con-Tester

    May 17, 2011 at 17:38

  80. I am pretty sure we all know who is getting the “Poepol of the Year Award”. We can even give it this month, even though we are far away from the end of the year. But to be sure, he wins “Poepol of the Month Award” hands down.

    You never know with the fundies. There will always be one showing up that is loonier than we could ever imagine.

    McBrolloks

    May 17, 2011 at 17:12

  81. Tot die 22ste dan…

    Nathan Bond

    May 17, 2011 at 14:24

  82. Nathan, I wouldn’t put some such murkily manipulative manoeuvre past that deceitful old cosmic sourpuss. Nor would I put it past his uncritical minions to try stiffing you out of your well-deserved vintner’s pleasure. You may need to brush up on The Merchant of Venice’s Shylock…😉

    Con-Tester

    May 17, 2011 at 14:02

  83. Al wil ek hoe graag kan ek ongelukkig nie by alles uitkom nie, daarom word alle kommunikasie met onmiddelike effek gestaak.

    My bede vir al my vriende en vyande is dat GOD elkeen van ons genadig mag wees.

    Num 6:24-26 seenwense tot ons weer ontmoet…DV

    johannes coetzee

    May 17, 2011 at 13:52

  84. O, but of course, Con-Tester!

    “God” wil come out of this public relatations nightmare smelling of bath salts, to be sure.

    Nou doubt His Most Merciful will spare us at the last moment.

    And then turn Starship Eschaton around and fuck off into the starry skies below us and above us.

    But!

    I shall have a bottle of Chateau Petrus ’61!

    Nathan Bond

    May 17, 2011 at 13:38

  85. Daar’s nog ’n moontlikheid. Dalk kom Camping met die storie dat hy en sy volgelinge so vreeslik ywerig was met die verspreiding van die waarskuwings en die roep tot bekering dat dit selfs hul god beïndruk het, wat hom op die laaste oomblik laat besluit het om die hele wêreld te spaar. In daardie geval word Camping sommer ook die wêreld se redder.

    Con-Tester

    May 17, 2011 at 13:32

  86. O Lord, please don’t burn us,
    Don’t grill us or toast your flock,
    Don’t put us on a barbecue,
    Or simmer us in stock,
    Don’t braise us or bake or boil us,
    Or stir-fry us in a wok.
    Oh please don’t lightly poach us,
    Or baste us with hot fat,
    Don’t fricassee or roast us,
    Or boil us in a vat,
    And please don’t stick thy servants, Lord,
    In a Rotissomat.
    (Monty Python)

    Nathan Bond

    May 17, 2011 at 13:31

  87. Con T
    Die Nuwe Jerusalem waarheen ons gaan is nie van die wereld nie.
    Vrede vir julle.

    johannes coetzee

    May 17, 2011 at 13:20

  88. Mag God julle oordeel. Die tyd is min? Turn of Burn!!!

    Vrede

    johannes coetzee

    May 17, 2011 at 13:17

  89. Ja Satan, baie lesers wil weet met watter verskonings Johannes vorendag gaan kom wanneer hy homself op 22 Mei steeds op Moeder Aarde bevind. Waar was die berekingsfout? Het Camping jou ‘n rat voor die oe gedraai net om n lekker aftreefonds vir homself bymekaar te skraap? Maar soos jy, Satan, sal ek ook graag wil weet hoe hy aan mense gaan verduidelik wat weens sy invloed hul werke bedank het en van hul bates ontslae geraak het.

    Op 22 Mei gaan ons weereens van die lelike gevolge leer as mense hulle hoop op die Bybel plaas.

    Rick

    May 17, 2011 at 13:11

  90. Johannes,

    Wanneer die eier jou in die gesig tref…… Wat gaan jou verduideliking aan die mense wees wat jou belaglike wegrapingkonsep gekoop het?

    Satan

    May 17, 2011 at 11:24

  91. You can view my comments whichever way you fancy, Johannes Coetzee. What is revealing is that you have the temerity to describe them as slanderous/libellous. First, you seem to have missed the part where this is an atheist’s blog. Second, you also seem to have missed the part where it says “TART Remarks.” Dunno what that means? Look it up. Third, all one ever gets from you is the same, lame, repetitious, stale brain-dead crud that you trumpet around far and wide, insulting everyone’s intelligence. Fourth, you have repeatedly been called to defend it but just carry on regardless like the fundie doos the 22nd of May will surely show you to be. Fifth, you are so blindly obsessed with this nonsense that you are unable to countenance even the slightest possibility that you might be wrong. Sixth, you don’t have the common decency to commit yourself one way or the other by either accepting or rejecting Nathan’s wager. Seventh, your strategic contraction of my moniker invalidates your conceit. Eighth, if you turn out to be right after all, then you are wasting precious time being offended by me. Turn the other cheek and all that rot, old boy.

    In short, you are a ridiculous mess of contradictions. So don’t point your arrogant and smelly finger at me, see?

    The only interesting question in this whole ludicrous web of nonsense is what excuses and bullshit you’re going to invent after the 22nd of May. I’m sure you won’t disappoint.

    4 days, 9 hours and 26 minutes*.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 17, 2011 at 08:34

  92. Con-T , ek beskou glad nie meer jou gesindheid as grapperig nie, dit begin nou alle vorme van ordentlike gesprek oorskry en beskou dit as lasterlik teenoor my as persoon.

    johannes coetzee

    May 17, 2011 at 06:50

  93. Funny!! 😆😆😆😆

    Satan

    May 16, 2011 at 17:06

  94. 5 days, 1 hour and 22 minutes*.

    Repaint your “heart.” Suggest lilywhite.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 16, 2011 at 16:38

  95. Sal darem ‘n moerse teleurstelling wees as so ‘n duur ou bottel wyn skoon asyn geword het.

    Nee wat Johannes, as jy die uitdaging aanvaar, en dinge sleg uitwerk, koop ‘n 6 liter 1982. Kos net $94 000 (R660 068 op die oomblik).

    Ek terg net ou maat, sterkte vorentoe.

    soois

    May 16, 2011 at 15:40

  96. Nathan,

    ek sien dat Johannes op 10 Oktober nie gereageer het op jou uitdaging nie. Indien hy wel die uitdaging aanvaar, sien ek ‘n “catch”, en ek haal aan: “Maar ek daag Johannes Coetzee, wat oor dié lawwigheid erns het, hiermee formeel uit: Ek sal op 20 Mei 2011 my “hart” onvoorwaardelik vir die Here gee. As die wêreld die volgende dag eindig, drink ons ‘n bottel van Gabriël se engelepis in die Paradys uit; as die wêreld nie op 21 Mei 2011 eindig nie, drink ons ‘n bottel Château Petrus 61 hier op moeder aarde uit – op Johannes se rekening.”

    Nogal versigtig, die “hart” so tussen aanhalingstekens.

    soois

    May 16, 2011 at 15:33

  97. 5 days, 9 hours and 23 minutes*.

    Joystick.

    ————————

    * Countdown to Doosday. That’s the day Johannes Coetzee realises he’s a doos of biblical proportions. Or not.

    Con-Tester

    May 16, 2011 at 08:37


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: