Nathan Bond's TART Remarks

Religion: Respect? Ridicule!

Ascension

with 23 comments

The Ascension. A quadrillion miles through the vacuum of space. On a cloud. Clothed in a loose fitting jellaba. Not even Monty Python could come up with a skit like this! I amaze myself sometimes at my halcyon disposition in the face of such consummate folderol.

Rudolf Otto (1869-1937) identified two indispensable elements without which no religion can survive: mysterium tremendum et fascinans – (a continuing experience of) awe and wonderment… like gods, readily churned out by believers.

Sitting pretty on a hill near Jerusalem, Jesus suddenly, according to certain wowsers (pecksniffian puritans), was taken away on a fanciful journey we can easily appraise in lumine sicco: he started in the troposhere, the part of the atmosphere that is precious to us hairy bags of salty water because it contains just enough warmth and oxygen to keep us yauld (strong, wide-eyed and bushy-tailed). This band of sustaining air, however, becomes rapidly inimical to life as one rises up through it. Without protection many people become dangerously ill at 4’500 metres; at 7’500 metres, the so-called “Death Zone”, bodily distress is a virtual given – confusion, nausea, exhaustion, frostbite, hypothermia, migraine and the like are near certain afflictions. At about 11 kilometres, given a launch somewhere from Palestine, Jesus would have hit the stratosphere… and the proverbial mud would have hit the fan, in a manner of speaking. Had Jesus been travelling at the speed of, say, a modern high rise elevator, he would have reached the tropopause (the invisible “ceiling” of the troposhere, from the same Greek root as menopause – and not to be messed with!) in about 20 minutes – in dire need of oxygen, shivering at minus 57 degrees Celsius, and suffering debilitating cerebral and pulmonary edemata (swelling from excessive accumulation of serous fluid in tissue). Beyond this diaphanous floor of the stratosphere (yes, I am deliberately attempting to discombobulate you, we’re dealing with Christian dogma here!) the temperature makes like a roller coaster: it rises, due to the absorptive effects of ozone, to around 4 degrees Celsius, only to plunge to minus 90 degrees Celsius in the metosphere and rocket to 1’500 degrees Celsius in the erratic thermosphere, previously known as the ionosphere. No man, not even one allegedly having survived a cursory visit to Hades (a relatively cool maximum 444 degrees Celsius by Revelation 21:.8 – a lake of molten sulphur demands that its temperature must be at or below the boiling point of 444.6 degrees Celsius), antecedent to a supposed resurrection, can possibly survive such a journey and Jesus was, to be sure, so the theologians hold, completely human. Yet, even assuming Jesus’ survival of this break-out into outer space, high-energy solar particles would have gotten him and torn his DNA to tatters.*

This is probably the reason why Jesus, having solemnly promised his followers that he would return expeditiously after a brief visit to dad, had not been back – he had not survived the ascension. He’s dead.

… For he who lives more lives than one
More deaths than one must die.

(Oscar Wilde, Ballad of Reading Goal)

* This informative, entertaining and prosaic overview of Earth’s atmosphere is taken from Bill Bryson’s terrific “travelogue of science” – A Short History of Nearly Everything, Doubleday, London, 2003: 238-241.

Written by Nathan Bond

May 2, 2008 at 07:38

23 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. (Joh 14:6) Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

    johannes coetzee

    January 15, 2010 at 10:36

  2. There is enormous danger in a meandering into metaphysics, in covering the challenge of evolving understanding with the theist tarpaulin of faith, for as science advances, so the magician retreats, eventually to be pushed off the edge of space and time altogether, and into redundancy.
    (Cf. 1995, Davies, Paul C., Physics and the Mind of God, The Templeton Prize Address.)

    Nathan Bond

    January 15, 2010 at 06:00

  3. Die skool het wel deeglik die bybel en godsdiens in ons kele afgedruk. Moenie vir my se^ ek ken nie die bybel nie.

    Om elke paar honderd jaar nuwe betekenisse/verklarings aan dele van die bybel te gee is belaglik. Dis wat dit so onaanvaarbaar maak vir my. Dis wat die pennie laat ‘drop’ het.

    Elke keer as die wetenskap julle gelowiges koud sit, dan se^ julle, o, wag so bietjie, dis eintlik anders bedoel as wat ons gedink het – jou persoonlike ‘favourite’ is om alles geestelik te bedink. Geestelik is veeverhale uitdink.

    Die waarheid is eintlik baie eenvoudig en meeste mense behoort dit te verstaan. Wat het William S. Churchill gese^ (losweg vertaal) Die waarheid is onomstootlik/onaanvegbaar, die kwaadwilliges kan dit aanval, onkunde kan daarop neerpraat, maar op die ou einde van die dag, daar is dit.

    Jy kan nie stories om die waarheid spin nie. Om die bybel wel, want dit is ‘n storie om mee te begin en mens kan voortborduur tot die koeie huistoe kom. Dit gaan dit nie waar maak nie.

    screw-tin-eyes

    January 14, 2010 at 21:18

  4. Hans, jy sal enige iets opdis as om in Liewe Heksie in te gaan. Ja, vermy waar daar swakheid is en bly by die sterkte anders is die stryd verlore.

    Con-Tester

    January 14, 2010 at 18:51

  5. Con-Tester, jy sal enige iets opdis as om in die bybel in te gaan. Ja, vermy waar daar swakheid is en bly by die sterkte anders is die stryd verlore.

    Hans Matthysen

    January 13, 2010 at 23:51

  6. Screw-tin-eyes, jy het nog nooit die bybel geken nie.
    Dit is maar die dogma vertalings waarvan kort, kort die betekenisse verander. Dit het blykbaar groot kommersiele waarde.
    Die werklike boodskappe, is nog duister vir baie en vir ander is dit fantasie. Hulle wat nog reken dat die Bybel oor die skepping van die heelal gaan, is nogal op ‘n dwaal pad.

    Hans Matthysen

    January 13, 2010 at 23:39

  7. Johannes, al is ons voete op die aarde terwyl ons loop, beweeg ons almal deur die lug.
    Ek is deur die wolke (skare) weggevoer die Here tegemoet. (Heb 12:1 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,)
    Dit is nogal bemoedigend.

    Hans Matthysen

    January 13, 2010 at 23:19

  8. Hans waarom vashaak by die “ascension” as die “descension” oor 500dae op 21 Mei 2011 gaan plaasvind…?

    (1Th 4:16) Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

    (1Th 4:17) Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.

    (1Th 4:18) Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde.

    johannes coetzee

    January 6, 2010 at 09:18

  9. Hans Matthysen skryf (Januarie 4, 2010 om 10:00 n.m.):

    [J]ulle ongelowiges is maar almal dieselfde want julle is nie in staat om my te weerlê, t.o.v. die Bybel. … Julle beweer dat dit fantasie is en tog kan julle dit nie bewys wanneer ek aanhalings daaruit neem en verklaar.

    Ag oukei ou Hans, ek sal ’n klompie aanhalings uit Liewe Heksie bymekaar maak en dit vir jou hierso vertoon, orraait? Maar jy sal dit ook nie sal kan weerlê nie, hoor.

    Halleluja! Liewe Heksie lewe en sy vlieg op ’n besem! Alles dít net vir ons onwaardige mense! Lof die Heksie die ewigheid in! Halleluja en Besem!

    Con-Tester

    January 5, 2010 at 19:38

  10. Hans, waarom sou ons ongelowiges die Bybel wil verklaar. Meeste van ons ken die Bybel. Dis ‘n mors van tyd om elke 5 jaar nuwe betekenisse aan ou tekste te gee. Die bybel mag miskien beperkte historiese waarde he^, maar dis dit, sorry man. Wat julle verder daaraan toedig is versinnende twak. Ek kan net sowel Alice in Wonderland vat en dit verklaar en ontleed.

    Hans: ‘..dit fantasie is en tog kan julle dit nie bewys wanneer ek aanhalings daaruit neem en verklaar’

    Wat moet ons bewys ?? Dat dit nie fanatsie is nie. Om ‘n aanhaling te vat en dit te ‘verklaar’ bewys nie dat dit nie fantasie is nie, jou dom sot. Net as jy dit wetenskaplik kan bewys, dan sal my ore ietwat op prik.

    Ek doen bietjie navorsing rakende Israel Finkelstein se: The Bible Unearthed. Hoog aangeskrewe argeoloog en baie interessant. Veral die anachronismes wat hy gevind het. Oog-oop-makers😉 Maar dit sal vermors wees op jou – te ‘n noue versinnende denk patroon.

    Jy hou my besig. Maar soos die ou gese^ het: hy kan nie weggaan van sy rekenaar nie, want daar is iemand wat verkeerd is op die internet🙂

    screw-tin-eyes

    January 5, 2010 at 13:26

  11. Screw-tin-eyes, julle ongelowiges is maar almal dieselfde want julle is nie in staat om my te weerlê, t.o.v. die Bybel. Dit bewys, dat toe julle wel nog gelowig was, het julle nooit die Bybel verstaan nie. Julle beweer dat dit fantasie is en tog kan julle dit nie bewys wanneer ek aanhalings daaruit neem en verklaar.

    Hans Matthysen

    January 4, 2010 at 22:00

  12. Pieter, jy maak gevolgtrekkings wat jy nie kan staaf nie. Net soos jou hele benadering tot godsdiens, aanvaar jy goed wat nie so is nie. Ek het genoeg OT en NT gelees op skool en univ. en genoeg gehoor in die kerk om my vir die res van my lewe teesinnig te maak vir die ‘gereg’, dankie. Ek lees nie meer die bybel nie, nie OT nie, nie NT nie.

    Jy se^ ek moet meer NT lees. Raai wat, dit is nog meer opgemaakte snert as die OT. En dan kry mens nog die bybelstudie wat elke sin en vers wil verduidelik – nee dankie. Been there, done it, no thanks.

    screw-tin-eyes

    January 4, 2010 at 21:33

  13. Pieter, dit verstom my hoe maklik gelowiges kies en keur uit die Bybel soos dit jul pas. STE verwys na gedeeltes in die Bybel en daar is niks fout met sy verwysing nie.

    Hoekom moet STE minder van die OT lees? Dit vorm tog die oorgrootte meerderheid van jou heilige boek, nie waar?

    rick

    Rick

    January 4, 2010 at 15:23

  14. O, nee, wag – hier is die rede: die honger, siek kinders het gesondig en nou word hulle gestraf. Of was dit hulle ouers wat iets verkeerd gedoen het? nie? O, ja, ek het vergeet, dit was Adam en Eva en die ewige sondeskuld wat die arme bloedjies ge-’erf’ het en nou moet betaal.

    Jy lees te veel die ou testament van die bybel my ou, kom bietjie nt toe,

    Pieter

    January 4, 2010 at 12:14

  15. Pieter, die duiwel is ook een van julle opgemaakte, uitgedinkte idole. Hy sorg net so min vir iets as julle god vir honger en siek kinders sorg.

    O, nee, wag – hier is die rede: die honger, siek kinders het gesondig en nou word hulle gestraf. Of was dit hulle ouers wat iets verkeerd gedoen het? nie? O, ja, ek het vergeet, dit was Adam en Eva en die ewige sondeskuld wat die arme bloedjies ge-‘erf’ het en nou moet betaal.

    screw-tin-eyes

    January 1, 2010 at 10:51

  16. kyk hoe baie geld maak Harry Potter en ander fantasie-verhale.

    Dit wys jou net hoe sorg die duiwel vir sy kinders!

    Pieter

    December 31, 2009 at 08:21

  17. Hans, ek is bly ek kan nie kommentaar lewer nie. As ek kon, was ek net so ‘delusional’ (in party mense se boek is dit ‘mal’) soos jy.

    Dis snert, bog en nogmaals en vir oulaas, kak wat jy kwyt raak. Ek wonder, as jy uit jou beswyming kom, of jy self glo wat jy skryf. Dit laat my wonder of jy iets rook man.

    Maar ek geniet die kreatiwiteit wat jy/julle aan die dag le^. Jammer jy stuur dit nie in meer produktiewe kanale nie – kyk hoe baie geld maak Harry Potter en ander fantasie-verhale.

    screw-tin-eyes

    December 30, 2009 at 23:32

  18. What a load of bullshit!!

    Pieter

    December 30, 2009 at 09:05

  19. Screw-tin-eyes, jy is nie in staat om, wat ek skryf het, te weerlê nie en daarom kan jy nie werklik kommentaar lewer nie.

    Hans Matthysen

    December 22, 2009 at 21:22

  20. Hans, ek lees jou wasige, onsubstansiele bog orals raak.

    Jy se^: ons moet geestelike dinge bedink.

    Is dit soos uitdink – jou verbeelding vrye teuels gee en dit dan opdis as die waarheid ? En moenie, asb. nie, asb. nie, se^ die bybel se^ so nie.

    Dit verbaas my deurgans hoe christene die bybel bly her-interpreteer soos die wetenskap een na die ander van die belaglike stellings daarin weerle^.

    Jy se^ iemand het die bus gemis – daai bus wat jy op is wil ek mis. Maar helaas, ou maat, dis jy wat die bus gemis het.

    Ek sien niemand het hulle eens verwerdig om kommentaar te lewer nie. Ek sal myne dus ook hier stop.

    screw-tin-eyes

    December 6, 2009 at 11:29

  21. Nathan, ongelukkig is dit so, dat meeste christenne die saak nie reg verstaan nie en julle ook nie. Rom. 8, wys ons duidelik dat ons geestelike dinge moet bedink. Heb. 12 v 1, wys duidelik dat die wolk is ‘n wolk van getuies en as jy die geestelike dinge bedink, sal jy besef dat dit nie ‘n natuurlike wolk was nie. Lees tog net die ou vertaling asb. Daar is gewoonlik ‘n wolkeskare by ‘n mens se begrafnisdiens, wat ons, nie ons vlees nie, wegvoer na die Hemel, weereens nie die natuurlike Hemel.
    Met die laaste maal, het Jesus die brood geneem en dit gebreek en gesê, dit is my liggaam wat vir julle gebreek word. Wat smiboliseer dit? Christus was in een mens en hy kom nou in vele mense, tog een liggaam. Efes. 4 v 7, bevestig dat ons elkeen ‘n deel van sy genade in ons het en 1 Kor. 12 v 27, toon dat sy liggaam nou uit baie lede bestaan, soos die brood wat gebreek is. Baie dele, tog net een brood.
    Daar is Christengelowe, wat die mense bang maak, met die tekens van die tye en dan verwys hulle na Luk. 21. Jesus het baie duidelik in vers 32 gesê, dat daardie geslag nie sal verby gaan, alvorens die dinge gebeur het nie. Dus het Iemand die bus gemis.

    Hans Matthysen

    June 23, 2008 at 23:03

  22. Tja, Dennis, die godsdiens is ten minste goed vir een ding en dis dat dit gereeld sorg vir ‘n skaterlag. Maar die debietkant is so oorweldigend dat ek hierdie enkele krediet met gretigheid sal prysgee…

    Nathan Bond

    May 2, 2008 at 08:28

  23. Drewan- uitstekend. Ek het lanklaas so lekker gelag. Dennis

    Dennis Siebrits

    May 2, 2008 at 08:03


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: